Bediening help gestremde individue om Israel se toeriste-aantreklikhede ook te kan...
’n Christelike bediening help gestremde individue in Israel om die land se toeriste-aantreklikhede te ontdek danksy ’n nuwe tegniese hulpmiddele...
Christen-leierskapsberaad beplan vir 12-13 April 2023: inisiatief om SA te transformeer
Die tyd om oor konstruktiewe verandering in Suid-Afrika te praat, is verby en dit is tyd om saam te staan vir die implementering van verandering...
Die Nederlanders en hulle stryd teen die groen draak
In 2019 het ’n Nederlandse hofbevel ’n afname van 70-80% in die gebruik van stikstofkunsmis vereis weens die bedreiging daarvan vir...
SOS-skenking aan Helpende Hand ‘vul groot leemte’
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vanoggend sewe rekenaars aan Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsprojek...
Ontvoerde sendeling in Niger vrygelaat ná meer as ses jaar in...
’n Franse joernalis asook ’n Kaliforniese sendeling wat deur ’n Islamitiese terreurgroep in Niger ontvoer is, is vrygelaat. Jeffrey Woodke...
Jong Soedanse Christen-vrou vasgeketting en in psigiatriese hospitaal opgesluit ná bekering
’n Jong Soedanse vrou wat die rug op Islam gekeer het en Christus as haar Verlosser aangeneem het, is deur haar Moslem-man in...
Die klug van Suid-Afrika se ‘menseregte’ blootgestel!
Suid-Afrika se "Menseregtedag" wat op 21 Maart 2023 gevier is, is bedoel om die land se Handves van Menseregte wat in die Grondwet...
Dit is sink of swem in Malawi en Mosambiek
“Die FEBA Mosambiek- en FEBA Malawi-spanne werk 24 uur per dag om te help waar hulle ook al kan, maar trotseer talle uitdagings soos...
Maatskaplike werkers as Hoopdraers van 2023 bekroon
Geskryf deur: Solidariteit Helpende Hand
Artikelbron: Artikel verskaf
Elf maatskaplike werkers van reg oor die land is vandeesweek as die Hoopdraers van 2023 aangewys. Op 21 Maart...
Ster van ‘The Chosen’: Rol het haar liefde vir Jesus aangewakker
Maria Magdalena is een van die eerste karakters wat op die toneel gekom het in die treffer-Bybelreeks, The Chosen. Haar karakter...
Billy Graham se woning word retraite vir uitgebrande Christen-leiers
'n Woning in Noord-Carolina wat voorheen die tuiste was van die bekende evangelis Billy Graham en sy gesin, is in ’n retraite...
Ondanks vervolging van Viëtnamese Christene, is daar duisende getuienisse van God...
In April 1951 is die eerste vergadering tussen FEBA en die Evangeliese Kerk van Viëtnam gehou en die onderwerp onder bespreking was...
Stigter van Youth With A Mission met kanker gediagnoseer
Loren Cunningham, die stigter van Youth With A Mission (YWAM), is onlangs met fase 4-kanker gediagnoseer. Ondanks die diagnose...
Sluit op Goeie Vrydag by Sean Feucht en aanbidders aan
Sean Feucht, die stigter van die Let Us Worship-beweging, gaan deel uitmaak van ’n Goeie Vrydag-geleentheid in Johannesburg. Hierdie geleentheid...
JOY! Africa – ’n nuwe dissipelskaphulpbron vir ons vasteland
JOY! Africa is ’n wonderlike nuwe dissipelskaphulpbron wat pas in Suid-Afrika bekendgestel is. Hierdie volkleurboek van 112 bladsye het die potensiaal...
Jou kans om seksvoorligting in skole te help stuur!
In ’n inisiatief om ’n omgewing te skep waar elke Suid-Afrikaanse kind basiese onderwys kan ontvang sonder enige onbillike diskriminasie, teistering...
Die jeug in Mosambiek neem beheer oor hulle toekoms
Mosambiek het ’n bevolking van 33 miljoen mense en daar word geskat dat jongmense tussen 15 en 24 jaar oud ongeveer 20% van die land se bevolking...
Geheime gelowige gestraf vir haar geloof
Geheime gelowiges in Sentraal-Asië kom dikwels voor ’n groot uitdaging te staan rakende die kwessie van eer en skande, aangesien dit een...
Sikloon Freddy tref Malawi: Kerke spring in om te help
Die verwoestende sikloon Freddy het aansienlike skade in die suide van Malawi aangerig. Dit het tot die verlies van 190 lewens gelei en byna 59 000 mense...
Kerke in Oostenryk gewaarsku oor moontlike aanval deur radikale Moslems
Artikelbron: cvandaag.nl
Daar is vroeër in die week ’n waarskuwing uitgereik oor 'n moontlike aanval deur radikale Moslems op kerke en ander plekke van aanbidding....


























