Sunday, July 26, 2026

Ses mense bevry ná skrikwekkende 90 minute lange slagting by skool

Die Ugandese weermag het ses mense bevry wat verlede week in die bloedbad by ’n sekondêreskool in Uganda deur Moslem-terroriste...

Alle jongmense is welkom by Kwasizabantu-konferensie

Die beplanning vir die weeklange Kwasizabantu Jeugkonferensie is goed op dreef. Die konferensievind van 28 Junie tot 5 Julie by die Kwaizabantu...

Bela-wetsontwerp gee Motshekga beheer om jou kinders te breinspoel – nie...

“Hierdie stryd is die mees deurslaggewende een van ons generasie. Ons durf nie misluk in ons taak nie.” Die Bela-wetsontwerp ("Basic Education Laws...

Die Wetsontwerp op Onteiening: ’n versluierde bedreiging vir godsdiensvryheid?

Die omstrede Wetsontwerp op Onteiening is terug in die nuus aangesien sittings in provinsies landswyd plaasvind. Die onteiening van eiendom, insluitend...

Sentrum word toevlugsoord vir vloedslagoffers in Kaapstad

Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-kleuterskool en -naskoolsentrum in die Strand is in 'ntoevlugsoord omskep vir inwoners van Kay’s Woonwapark...

’n Wonderbaarlike redding: God se genade, ’n gemeenskap se vasberadenheid en...

In ’n afgeleë dorpie in Papoea-Nieu-Guinee het Nepao se houthuis op pale meegegee en op homineengestort. Sy bure het hulle na die toneel...

Radiogolwe van hoop deurdring die oorlogswolke in die Oekraïne

“War,” sing Edwin Starr, “it’s an enemy to all mankind.” Die oorlog tussen Rusland en die Oekraïnewoed al vir langer as 15 maande. Dit maak amok...

Voormalige goewerneur in Nigerië erken regering diskrimineer teen Christene

Christene in Nigerië het hul skok en ontsteltenis uitgespreek oor ’n video waarin die voormalige goewerneur van die Kaduna-staat erken...

Twee miljoen Brasiliane dans en sing vir Jesus in die strate...

Die 31ste 'Optog vir Jesus' het verlede Donderdag in die Brasiliaanse stad, Sao Paulo, plaasgevind. Dit is ’n jaarlikse geleentheid wat deur verskeie...

Godsdiensvryheid: Wat is dit en hoekom is dit noodsaaklik?

Die meeste Suid-Afrikaners dink nie twee keer daaroor dat ons ons geloof in die openbaar mag uitleef nie. Ons is so gewoond daaraan om ons reg op...

Sentrum van hoop bied nuwe lewe aan gesin

Sedert die oorlog in 2011 in Sirië begin het, is miljoene Siriërs ontwortel en van hulle lewensbestaan ontneem. Meer as ses miljoen mense het die...

Hoe om twee weke te verander in 55 nagte van evangelisasie!

Christ for all Nations (CfaN) het pas ’n belangrike veldtog voltooi wat massa-evangelisasie-geskiedenis gemaak het. Vir die eerste keer ooit het Christ...

10 Kragtige gebede vir ons kinders

Geskryf deur: Pearl Kupe  Artikelbron: JUIG! Tydskrif  Ons lewe in ’n bedeling waar ons kinders soveel uiteenlopende uitdagings die hoof moet bied. Hulle word gekonfronteer met...

Kerke in Suid-Afrika het kritieke rol te speel om die kanker...

uid-Afrika worstel tans met 'n ernstige ekonomiese, sosiale en politieke krisis. Die land het inFebruarie ’n “ramptoestand” verklaar weens ’n...

Golf van etniese geweld met godsdienstige motief trek deur Indië: selfs...

Indië ervaar tans ’n vlaag van etniese geweld met godsdienstige motiewe. Dit lei tot die vernietigingvan honderde kerke en die geteikende moord op...

Nederland: Meer as 60 000 het by die ‘Opwekking’-konferensie bymekaargekom

Sowat 60 000 mense het die Opwekking-konferensie bygewoon wat van 26 tot 29 Mei in die Nederlandse stad, Biddinghuize, gehou is om Pinkster te vier...

Minstens sewe kerke is oorstroom ná ‘n ontploffing by die Kachovka-dam

Minstens sewe Oekraïense kerke is oorstroom ná ’n ontploffing by die Kachovka-dam, geleë aan die voorste linies in die Oekraïne. Die gevolge...

Christen-organisasies maak land se afgeskeepte vuil areas skoon

Dit is dikwels Christen-organisasies wat na vore tree om areas skoon te maak wat lank afgeskeep en besoedel is – en ons loof hulle daarvoor...

Lugwaardin met demoniese teistering ontmoet Jesus: Hoe Justin Bieber die saadjie...

In ’n onlangse onderhoud op The Becket Cook Show het Victoria Mandylor, ’n Colombiaanselugwaardin, oor haar lewensveranderende reis...

Vyf Christene in Noord-Korea by geheime vergadering in hegtenis geneem

In Noord-Korea is vyf Christene by ’n geheime gebedsbyeenkoms in hegtenis geneem. Die polisie isdeur ’n informant in kennis gestel van die byeenkoms...