Lesse in genade: Djokovic se Wimbledon-verlies getuig van nederigheid
Novak Djokovic, die heersende kampioen en ’n lid van die Serwies-Ortodokse Kerk, het ’n beduidende nederlaag teen die 20-jarige Carlos Alcaraz, die nuwe...
Filippynse regering se “rooi-etikettering” raak die plaaslike kerk
Die Nasionale Raad van Kerke in die Filippyne (NCCP) en ander plaaslike kerkleiers het onlangs hul stemme by die jarelange oproepe om ’n einde aan die...
Iets is aan die gebeur in Brasilië. Tienduisende nuwe kerke sedert...
Die aantal evangeliese kerke in Brasilië het die afgelope 20 jaar met 543% toegeneem, volgens ’n studie wat namens die Universiteit van Sao Paulo (USP)...
Israelse maatskappy gebruik kunsmatige intelligensie om Bybelkarakters tot lewe te bring
’n Israelse maatskappy het ’n toep bekendgestel waarin Bybelkarakters met gebruikers kommunikeer. BiblePics kombineer die tegnieke van ChatGPT- en...
Lig in ’n donker plek
“Julle uitsending is vir baie van ons soos ’n lig in ’n donker plek,” skryf ’n luisteraar van Kirgisië. Dié klein landjie in Sentraal-Asië het maar 6,7...
Om kerkdienste aanlyn te kyk bly gewild, maar minder as in...
’n Nuwe opname onder Amerikaanse Protestantse Kerkgangers toon dat om aanlyn na regstreekse kerkdienste te kyk in plaas daarvan om dit persoonlik by...
Kom vind saam met Richelle Grant nuwe ritme in jou verhouding...
Richelle Grant, die talentvolle Afrikaanse gospelsangeres strewe daarna om die konneksie tussen die mens se hart en God se hartsbegeerte...
Ray Comfort: Die wonderlike verhaal van Richard Dawkins se regterhandman wat...
Gewilde evangelis Ray Comfort het ’n boeiende video wat volgens hom binnekort op sy bediening se YouTube-kanaal beskikbaar sal wees. Dit bevat ’n onderhoud...
Voorloper tot die merk van die dier? EU gaan ‘digitale identiteitsbeursie’...
Die Europese Unie sê sy “digitale identiteitsbeursie” sal volgende jaar in gebruik geneem word. Dit is geen toeval dat hierdie voorloper tot die merk van...
Die Amerikaanse staat Iowa verbied aborsie ná ses weke van swangerskap
In die Amerikaanse deelstaat Iowa word aborsie ná ’n tydperk van ses weke verbied, berig CBN News. Die staat het verlede week ’n wet aangeneem wat...
Gesinstyd met God
As ons die Bybel deel maak van ons daaglikse gesinslewe, sal ons kinders die Woord ook as noodsaaklik beskou en Hom dien....
Christelike vervolging verskerp in China met verpligte aanbidding-toep
In ’n kommerwekkende ontwikkeling is daar beweer dat die Chinese Kommunistiese Party (CKP) ’n nuwe toepassing toets wat vereis dat burgers vooraf...
Kan Turkye ’n strategiese bemiddelaar bly terwyl die graanooreenkoms in die...
Op 17 Julie gaan die Swartsee-graanooreenkoms verval tensy Rusland instem om dit te verleng. Die verlenging lyk egter hoogs onwaarskynlik, aangesien...
Irak: Vervolgde Christene begin televisiekanaal in Siriese taal afgelei van Jesus...
Die vervolgde, klein Christelike gemeenskappie in Irak het die historiese stap geneem om ’n nuwe openbare televisiekanaal bekend te stel wat slegs...
Argeoloog gebruik leidrade uit die Bybel om verwoeste Sodom in Jordanië...
’n Argeoloog het leidrade uit die Bybel gebruik om die stad Sodom op te spoor, berig CBN News. Die argeoloog, Steven Collins, dekaan by Trinity...
Verkiesings in Afrika beklemtoon die kerk se rol in die politieke...
Meer as een derde van die lande in Afrika, waarvan vele met deurlopende veiligheids- en ekonomiese krisisse te kampe het, is bestem om hoëvlakverkiesings...
Skoolhoof in Indië word deur verwoede skare aangeval oor gerugte van...
'n Woedende skare Hindoe-nasionaliste het ’n sekondêre skool in Indië aangeval na gerugte dat diehoof van die skool die leerders ’n Christelike gebed...
Kerk in Finland takel eensaamheid met slim plan
Die Evangelies-Lutherse Kerk van Finland is besig om die kwessie van eensaamheid aktief te hanteerdeur ondersteuning te bied aan mense wat geïsoleer voel...
Bybelvertalers gebruik kunsmatige intelligensie om die vertaalproses te bespoedig en te...
Bybelvertalers van onder andere die Wycliffe-organisasie het onlangs kunsmatige intelligensie begingebruik wanneer hulle Bybels vertaal. In ’n projek...
Lig in Duisternis Uitgewers loods aksie vir Verootmoedigingsondag
Lig in Duisternis Uitgewers se aksie om op Sondag 23 Julie 2023 soveel moontlik gelowige Suid-Afrikaners op te roep om deur verootmoediging...


























