Sunday, July 26, 2026

FEBA Mali: Veranderende harte by die huis en in die mark

Op 18 Junie het Mali ’n nasionale referendum gehou oor voorgestelde veranderings aan diegrondwet. Terwyl sommige kiesers gekant is teen...

Regering plaas Duitse kerk onder toesig weens ‘ekstremistiese uitsprake’ teen owerhede

ʼn Kerk in Duitsland is onder verhoogde toesig deur die Duitse owerhede geplaas. Die kerk is onlangsonder die loep geneem ná uitsprake wat gemaak...

Nuwe enkelsnit: ‘What are we waiting for?’ Deur FOR KING +...

FOR KING + COUNTRY het die titelsnit van hulle vierde ateljee-album, What are we waiting for?onthul. Die lied daag luisteraars uit om die verandering...

Toerisme floreer in Saoedi-Arabië met Christene wat berg besoek waar Moses...

Saoedi-Arabië het al hoe meer Christene verwelkom sedert die land in 2019 visums aan buitelandsetoeriste begin uitreik het. Met die oog op die...

Tafelberg-gemeente tree uit die NG-verband

Daar is geskiedenis gemaak in die NG Kerk verlede week toe die Tafelberg-gemeente in sentraal-Kaapstad aangekondig het dat hy sy affiliasie met die NG...

Christen-gholfspeler skryf sy Amerikaanse Ope-oorwinning toe aan God se plan

’n Gholfspeler wie se ma oor sy loopbaan geprofeteer het, het sy dank aan God uitgespreek ná sy oorwinning by die Amerikaanse Ope...

Bybel-toep, ‘Lite’ bied miljoene mense in Afrika en Asië aanlyn toegang...

Miljoene mense in Afrika en Asië het nou toegang tot die Bybel deur die nuwe "Lite"-toep wat deur YouVersion ontwikkel is. Hierdie Bybeltoep is spesifiek...

Opwindende geleenthede by die tweede jaarlikse Youth Career Expo

Die Youth Career Expo 2023 is ’n dinamiese en innemende geleentheid wat ontwerp is vir jongindividue wat gretig is om hulle potensiële...

Duitse hooggeregshof verwerp algemene verbod op vreedsame gebed naby aborsieklinieke

’n Hooggeregshof in Duitsland het beslis dat ’n algemene verbod op vreedsame gebedsbyeenkomstenaby aborsieklinieke die grondwetlike reg op...

Boek, ‘Die Kerk met die Verkeerde Baas’, gee goeie oorsig van...

Die ongeveer 200 afgevaardigdes en waarnemers van dwarsdeur die land wat die Koinonia Sinodevan dolerende NG-gemeentes bygewoon het...

Hongarye gaan ambassade in Jerusalem open, sê Israelse minister van buitelandse...

Hongarye sal die eerste lidstaat van die Europese Unie (EU) word om ’n ambassade in Jerusalem te open, het die Israelse minister van buitelandse sake...

 Indiese staat trek die Antibekeringswet terug ná Christene heftig protes aanteken

Die regering van die Indiese deelstaat, Karnataka, het ’n omstrede wet teen bekering teruggetrek. Christelike groepe het heftig protes aangeteken...

Skooldistrik in Utah keer verbod op Bybels in skoolbiblioteke om

Amptenare van die Davis-skooldistrik in Utah, Amerika, het eenparig besluit dat die Bybel geskik is vir skoolbiblioteke in die distrik...

El Salvador se ‘oorlog teen bendes’ verleen blaaskans en groot bedieningsmoontlikhede

Meer as ’n jaar nadat El Salvador se president, Nayib Bukele, toegeslaan het op die bendes wat ’ngroot deel van die bevolking vir dekades gyselaar gehou...

Depressie hoef jou nie meer onder te kry nie!

Ongeveer 280 miljoen mense in die wêreld ly aan depressie; in Suid-Afrika sal 9,8% van die volwasse samelewing die een of ander tyd in hulle lewe aan...

Raymond Lombard Ministries gaan van krag tot krag

Pastoor Raymond Lombard is iemand wat die Groot Opdrag aktief gehoorsaam. Hy preek nie net daaroor nie, maar rol self moue op en raak in die voorste...

Die Bybel gaan moontlik ‘onwettig’ word in Belarus

Die regering van Belarus oorweeg dit om wetgewing te verskerp wat die godsdiensvryheid vangelowiges sal beperk. Hiervolgens sal dit moontlik onwettig...

Ondersoeke, rou en besinning ná skeepstragedie in Middellandse See

Op Woensdag, 14 Junie, het ’n vissersboot met tussen 400 en 750 mense aan boord aan die kus vanGriekeland omgeslaan en gesink. Aanvanklik het die treiler...

Ateïste stel hulle teiken in op Amerikaanse aanbiddingsleier

Die aanbiddingsleier Sean Feucht toer al drie jaar lank deur Amerika met sy beweging (Let UsWorship) en spoor mense aan om God op die...

Iran aangestel as visepresident van die VN se Algemene Vergadering

Iran – ’n land wat sy burgers teregstel vir "lasterlike" sosialemedia-plasings – het onlangs dieleierskap verkry oor ’n forum van die Verenigde Nasies...