Die seksueleregte-agenda is meedoënloos, maar FPI se verdediging van die geloof,...
Family Policy Institute (FPI) het heelwat om te vermag in Suid-Afrika. Dit sluit in die skep van bewustheid en mobilisering teen die seksueleregte-agenda...
Kanadese pastoor vlug na Kenia om vervolging te ontsnap
Kanadese pastoor Harold Ristau het weens ’n merkwaardige rede saam met sy gesin na Kenia verhuis. Hy wil strafregtelike vervolging vryspring nadat...
Bybelgenootskap en kultuurorganisasies van Suid-Afrika vier 90 jaar van die Bybel...
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vier vanjaar die 90ste herdenking van die Afrikaanse Bybelvertaling met ’n spesiale dankfees by die...
Bid vir ons susters in Indië: Gruwelike video’s van Christen-vroue in...
Verskriklike beelde het na vore gekom van die gru-aanvalle op die Christelike Kuki-minderheid in Indië. ’n Video wat na bewering wêreldwyd versprei is op...
‘Finding peace overcoming depression and anxiety’: Gratis seminaar in Muizenberg
Die GRATIS “Finding peace overcoming depression and anxiety”-seminaar word in Augustus in Muizenberg aangebied. Hierdie seminaar ondersoek die...
5 redes waarom jy na ‘Sound of Freedom’ moet gaan kyk
Ek wou regtig nie na hierdie rolprent gaan kyk nie. Wie wil ’n fliek sien oor gruwelike misdade teen kinders en die stelsels wat kindersekshandel...
Massagebed by Klaagmuur weens ernstige politieke krisis in Israel
Duisende Israeli’s het Sondag by die Klaagmuur vergader om vir Israel se eenheid te bid. Tienduisende teenstanders van premier Benjamin Netanyahu se...
Holocaust-ontkenning word onwettig in Nederland
Holocaust-ontkenning sal uitdruklik in die Nederlandse Strafwet verbied word. Dit beteken dat dit volgens wet onwettig is om die massamoord op die Jode...
Tifoon vernietig TWR-sender: ‘miljoene sonder evangelie’
Die leier van Trans World Radio (TWR) sê die Christelike netwerk het $338 000 nodig om gereelde radio-uitsendings na “Noord-Korea, China, Indonesië en...
Egiptiese president Sisi vergewe Christen-aktivis wat tot drie jaar tronkstraf gevonnis...
Die Egiptiese president, Abdel Fattah el-Sisi, het glo 'n Christelike menseregte-aktivis en navorser begenadig. Die man is tot drie jaar tronkstraf...
Bekende sportpersone maak hart oop in LUISTER, God se stem in...
Die boek, LUISTER, God se stem in my lewe, is ’n moet-lees-boek vir elke Christen wat ook ’n sportliefhebber is. In hierdie boek deel verskeie van ons...
Angel Studios-medestigter verheug oor historiese loketoorwinning van Sound of Freedom, ’n...
Angel Studios se Sound of Freedom, ’n aksieriller wat die kinderseksslawehandel blootlê, het meer kaartjies verkoop op 4 Julie se openingsdag as Indiana...
5 000 gelowiges aanbid God in Barcelona
Ongeveer 5 000 gelowiges het God verlede Saterdag in Barcelona aanbid. Volgens Evangelical Focus is die organisasie deur heelwat uitdagings in die gesig...
Hoe om kinders te koester en gesinne in pleegsorg te laat...
’n Gesonde, koesterende gesinsomgewing kan die katalisator wees vir kinders uit moeilike omstandighede om te floreer en hul volle...
Lesse in genade: Djokovic se Wimbledon-verlies getuig van nederigheid
Novak Djokovic, die heersende kampioen en ’n lid van die Serwies-Ortodokse Kerk, het ’n beduidende nederlaag teen die 20-jarige Carlos Alcaraz, die nuwe...
Filippynse regering se “rooi-etikettering” raak die plaaslike kerk
Die Nasionale Raad van Kerke in die Filippyne (NCCP) en ander plaaslike kerkleiers het onlangs hul stemme by die jarelange oproepe om ’n einde aan die...
Iets is aan die gebeur in Brasilië. Tienduisende nuwe kerke sedert...
Die aantal evangeliese kerke in Brasilië het die afgelope 20 jaar met 543% toegeneem, volgens ’n studie wat namens die Universiteit van Sao Paulo (USP)...
Israelse maatskappy gebruik kunsmatige intelligensie om Bybelkarakters tot lewe te bring
’n Israelse maatskappy het ’n toep bekendgestel waarin Bybelkarakters met gebruikers kommunikeer. BiblePics kombineer die tegnieke van ChatGPT- en...
Lig in ’n donker plek
“Julle uitsending is vir baie van ons soos ’n lig in ’n donker plek,” skryf ’n luisteraar van Kirgisië. Dié klein landjie in Sentraal-Asië het maar 6,7...
Om kerkdienste aanlyn te kyk bly gewild, maar minder as in...
’n Nuwe opname onder Amerikaanse Protestantse Kerkgangers toon dat om aanlyn na regstreekse kerkdienste te kyk in plaas daarvan om dit persoonlik by...


























