’n Wonderbaarlike redding: God se genade, ’n gemeenskap se vasberadenheid en...
In ’n afgeleë dorpie in Papoea-Nieu-Guinee het Nepao se houthuis op pale meegegee en op homineengestort. Sy bure het hulle na die toneel...
Radiogolwe van hoop deurdring die oorlogswolke in die Oekraïne
“War,” sing Edwin Starr, “it’s an enemy to all mankind.” Die oorlog tussen Rusland en die Oekraïnewoed al vir langer as 15 maande. Dit maak amok...
Voormalige goewerneur in Nigerië erken regering diskrimineer teen Christene
Christene in Nigerië het hul skok en ontsteltenis uitgespreek oor ’n video waarin die voormalige goewerneur van die Kaduna-staat erken...
Twee miljoen Brasiliane dans en sing vir Jesus in die strate...
Die 31ste 'Optog vir Jesus' het verlede Donderdag in die Brasiliaanse stad, Sao Paulo, plaasgevind. Dit is ’n jaarlikse geleentheid wat deur verskeie...
Godsdiensvryheid: Wat is dit en hoekom is dit noodsaaklik?
Die meeste Suid-Afrikaners dink nie twee keer daaroor dat ons ons geloof in die openbaar mag uitleef nie. Ons is so gewoond daaraan om ons reg op...
Sentrum van hoop bied nuwe lewe aan gesin
Sedert die oorlog in 2011 in Sirië begin het, is miljoene Siriërs ontwortel en van hulle lewensbestaan ontneem. Meer as ses miljoen mense het die...
Hoe om twee weke te verander in 55 nagte van evangelisasie!
Christ for all Nations (CfaN) het pas ’n belangrike veldtog voltooi wat massa-evangelisasie-geskiedenis gemaak het. Vir die eerste keer ooit het Christ...
10 Kragtige gebede vir ons kinders
Geskryf deur: Pearl Kupe
Artikelbron: JUIG! Tydskrif
Ons lewe in ’n bedeling waar ons kinders soveel uiteenlopende uitdagings die hoof moet bied. Hulle word gekonfronteer met...
Kerke in Suid-Afrika het kritieke rol te speel om die kanker...
uid-Afrika worstel tans met 'n ernstige ekonomiese, sosiale en politieke krisis. Die land het inFebruarie ’n “ramptoestand” verklaar weens ’n...
Golf van etniese geweld met godsdienstige motief trek deur Indië: selfs...
Indië ervaar tans ’n vlaag van etniese geweld met godsdienstige motiewe. Dit lei tot die vernietigingvan honderde kerke en die geteikende moord op...
Nederland: Meer as 60 000 het by die ‘Opwekking’-konferensie bymekaargekom
Sowat 60 000 mense het die Opwekking-konferensie bygewoon wat van 26 tot 29 Mei in die Nederlandse stad, Biddinghuize, gehou is om Pinkster te vier...
Minstens sewe kerke is oorstroom ná ‘n ontploffing by die Kachovka-dam
Minstens sewe Oekraïense kerke is oorstroom ná ’n ontploffing by die Kachovka-dam, geleë aan die voorste linies in die Oekraïne. Die gevolge...
Christen-organisasies maak land se afgeskeepte vuil areas skoon
Dit is dikwels Christen-organisasies wat na vore tree om areas skoon te maak wat lank afgeskeep en besoedel is – en ons loof hulle daarvoor...
Lugwaardin met demoniese teistering ontmoet Jesus: Hoe Justin Bieber die saadjie...
In ’n onlangse onderhoud op The Becket Cook Show het Victoria Mandylor, ’n Colombiaanselugwaardin, oor haar lewensveranderende reis...
Vyf Christene in Noord-Korea by geheime vergadering in hegtenis geneem
In Noord-Korea is vyf Christene by ’n geheime gebedsbyeenkoms in hegtenis geneem. Die polisie isdeur ’n informant in kennis gestel van die byeenkoms...
Michael W. Smith se Waymaker-wêreldtoer eindig op ’n hoogtepunt in Suid-Afrika
Met twee uitverkoopte vertonings, was dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse gehoor steeds niegenoeg kon kry van Michael W Smith...
Meksiko: Werkers in die frontlinie het gewaarsku om op te hou...
Mateo en Elena is kerkplanters in Sentraal-Meksiko. Hulle dorp is in ’n streek bekend as die "Sirkel van Stilte", waar Christene gereeld teengestaan...
Regisseur ‘The Chosen’ kondig planne aan vir nog Bybelse verhale
Dallas Jenkins, die skepper en regisseur van die gewilde Jesus-reeks The Chosen, sê hy beplan om ander Bybelverhale aan te pas sodra die laaste seisoen...
Twee sendelinge getuig oor Moslems wat op grootskaal drome oor Jesus...
Twee sendelinge wat in die Arabiese wêreld werk, het getuig hoe Moslems op grootskaal drome van Jesus ontvang. James Bradford en Dick Brogden...
Michael Cassidy rig ’n ope brief aan Julius Malema
Die stigter van African Enterprise, dr. Michael Cassidy, het onlangs ’n ope brief aan EFF-leier Julius Malema gerig. Julius het onlangs verklaar: “Ons is...


























