Verkiesings in Afrika beklemtoon die kerk se rol in die politieke...
Meer as een derde van die lande in Afrika, waarvan vele met deurlopende veiligheids- en ekonomiese krisisse te kampe het, is bestem om hoëvlakverkiesings...
Skoolhoof in Indië word deur verwoede skare aangeval oor gerugte van...
'n Woedende skare Hindoe-nasionaliste het ’n sekondêre skool in Indië aangeval na gerugte dat diehoof van die skool die leerders ’n Christelike gebed...
Kerk in Finland takel eensaamheid met slim plan
Die Evangelies-Lutherse Kerk van Finland is besig om die kwessie van eensaamheid aktief te hanteerdeur ondersteuning te bied aan mense wat geïsoleer voel...
Bybelvertalers gebruik kunsmatige intelligensie om die vertaalproses te bespoedig en te...
Bybelvertalers van onder andere die Wycliffe-organisasie het onlangs kunsmatige intelligensie begingebruik wanneer hulle Bybels vertaal. In ’n projek...
Lig in Duisternis Uitgewers loods aksie vir Verootmoedigingsondag
Lig in Duisternis Uitgewers se aksie om op Sondag 23 Julie 2023 soveel moontlik gelowige Suid-Afrikaners op te roep om deur verootmoediging...
Drie stappe om pedofilie sosiaal aanvaarbaar te maak, is reeds ’n...
Deur my werk by die Verenigde Nasies (VN) oor die afgelope dekade, het ek gesien hoe hierdie drie doelwitte van pedofiele op wêreldvlak bereik word...
Fidji open eerste ambassade in Israel
Die Suid-Stille Oseaan-eilandland Fidji het onlangs aangekondig dat sy eerste ambassade in Israelvolgende jaar sal open...
Pakistanse kerke deur Moslems gedreig nadat Koran in Swede verbrand is
’n Koran wat onlangs in Swede verbrand is, het blykbaar gevolge vir Christene in Pakistan, berigKatholiek Nieuwsblad. Dit is ten minste waarvoor...
Ethiopiese bystanddiefstal bring breër humanitêre korrupsie aan die lig
Op 21 Junie is berig dat meer as 7 000 metrieke ton (15 miljoen pond) koring wat bestem was om diemiljoene hongerlydendes tydens voortslepende konflik...
Franse onluste beklemtoon behoefte vir kerk om betrokke te raak by...
Op Dinsdag, 27 Junie, is die 17-jarige Nahel deur ’n polisieman by ’n padblokkade in Nanterre, ’nParyse voorstad, doodgeskiet nadat hy na bewering...
Animasies van The Bible Project nou beskikbaar in 56 tale en...
’n Animasieateljee in Portland, Amerika, vind altyd nuwe maniere om die Bybel op ’n vars enmoderne manier onder die publiek se aandag te bring...
Pompeo: Biden-administrateur beskou godsdiens as ’n ’ongelukkige kenmerk van ’n agtergeblewesamelewing...
Die aanslag op die Nigeriese Christene is fel, maar die Nigeriese regering en die Biden-administrasiegaan voort om hulle koppe in die sand te steek...
Kunsmatige intelligensie lei kerkdiens in Duitsland
Honderde Protestantse Christene in Suidoos-Duitsland het ’n kerkdiens bygewoon wat feitlik geheel en al deur kunsmatige intelligensie (KI) gegenereer is...
Help Bybelgenootskap met marknavorsing oor hulle behulpsame toep
Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika doen ’n studie op hulle BibleSA webwerf en -toep. Hierdie toepmaak dit maklik om die verskillende Afrikaanse...
Tribunaal in Nieu-Seeland beskryf Bybelse wêreldbeskouing as ‘onrealistiese histerie’
In ’n onlangse saak in Nieu-Seeland is ’n onderwyser deur dissiplinêre stappe in die gesig gestaar enis sy onderwysregistrasie gekanselleer omdat hy...
Franklin Graham: Die storm kom; moenie terugstaan nie, moenie verskonings maak...
Rakende die gebruik van televisie en radio om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig, het BillyGraham en Franklin Graham gewerk om oor die dekades...
Ouers en tuisskolers bied beduidende teenkanting teen Bela-wetsontwerp
Die wysigingswetsontwerp op basiese onderwys (Bela-wetsontwerp), wat tans in Suid-Afrika oorweeg word, het beduidende teenkanting van verskeie groepe...
Bybelnood in Afrika ’n ‘versteekte krisis’
’n Organisasie wat in Afrika werk, sê die grootste tekort aan Bybels in die geskiedenis staar die vasteland in die gesig, met tot 550 miljoen Christene...
Verligting is binne bereik vir ekseem en dermatitis
Ekseem en kontakdermatitis kan ’n frustrerende en ongemaklike veltoestand wees, veral wanneer daar oënskynlik geen oplossing vir die probleem...
Radio Kaapse Kansel: herbou lewens en herstel hoop ná verwoestende brand
In hierdie gebroke wêreld ken swaarkry geen perke, tyd of plek nie. Onlangs het ’n verwoestende brand ’n huis in die Elsiesrivier-gemeenskap verswelg en...
























