Berigte uit ondergrondse kerk in Gasa: Verskeie Moslems het Jesus in...
Talle Moslem-mans in Gasa het die afgelope dae na die Christendom gekom nadat hulle Jesus in hul drome gesien het wat beskryf word as...
Christene in Iran waag hul lewens om Bybel in plaaslike dialekte...
Christene in Iran waag hulle lewens om die Bybel in plaaslike dialekte vir die groeiende ondergrondse kerk te vertaal. Die organisasie...
Christen-hoofredakteur en joernalis maak alarm: ‘Ontruim Christene uit Gasa, volksmoord lê...
Sowat 1 000 Christene in Gasa het dringende gebed, hulp en ’n veilige hawe nodig aangesien Hamas met ’n volksmoord deur Hamas dreig...
Ontvoerde Nigeriese leraar vermoor al is losprys betaal
’n Nigeriese pastoor, David Musa van die Evangelical Church Winning All (ECWA), is op 11 November deur Moslem-terroriste in die sentrale...
Nuwe EU-verdag maak weer ’n ‘kolonie’ van Afrika om dominante VN-stemblok...
ʼn Ooreenkoms tussen die Europese Unie (EU) en Afrika-, Karibiese en Stille Oseaan-lande (African, Caribbean and Pacific – ACP) moet...
Verslag bevestig dat geweld teen Christene in Europa aan die toeneem...
Die geweld teen Christene in Europa is aan die toeneem, soos bevestig deur 'n verslag van 'n instituut wat fokus op voorvalle van...
Christelike seun van die stigter van Hamas-leier praat uit oor Israel-oorlog
Mosab Hassan Yousef is die seun van 'n stigtersleier van Hamas wat hom tot die Christendom bekeer het en nou teen die terreurorganisasie...
Die lied, ‘God of Israel’ verkondig boodskap van vrede
Die liedjie “God of Israel”, is ’n vredesverklaring wat slegs ’n paar uur nadat dit uitgereik is tot heel bo aan die iTunes se Christen...
Räsänen wen weer, maar vrees die saak is steeds nie verby...
Päivi Räsänen is Dinsdag in ’n appèlhof vrygespreek op aanklagte van haatspraak. Dit is ’n beduidende oorwinning vir...
BELANGRIK! Maak seker jy is geregistreer vir 2024-verkiesing
“Maak seker jy is geregistreer vir volgende jaar se verkiesing! Die eerste datum vir registrasie is hierdie naweek, 18 tot 9...
Inspirerende geloofsreis lei tot geliefde koortjie, ‘Staan vas’
Collective Records bied met trots die debuutenkelsnit "Staan Vas" deur die talentvolle kunstenaar Charnell Joseph. Dit sal Vrydag 24...
Franklin Graham besoek Netanyahu en bid saam met hom
Die evangelis Franklin Graham, die seun van Billy Graham, het Israel se president Benjamin Netanyahu besoek en ook saam met hom...
Wetsontwerp op Haatspraak nou deur Nasionale Raad van Provinsies aanvaar!
Die parlement se tweede huis, die Nasionale Raad van Provinsies (“NRP” het die omstrede Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping...
FEBA Tibet: om saad te saai sonder om moed op te...
“Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.” (Galasiërs...
Christene samel $3,2 miljoen in om Israel by te staan
Die International Fellowship of Christians and Jews (IFCJ) het volgens ’n berig van The Jerusalem Post $3.2 miljoen bewillig om plaaslike...
Ontwrigting van Suid-Afrikaanse gebedsbyeenkoms vir Israel
Tydens die pro-Hamas-saamtrek wat op 11 November in Kaapstad gehou is, het Mandla Mandela van die podium af ’n beroep op teenwoordiges...
‘Jesus’-rolprent maak beduidende deurbraak met beskikbaarheid vir inheemse stam in Ecuador
Die Jesus Film Project het ’n beduidende deurbraak behaal in sy missie om die Evangelie wêreldwyd te deel. Die bekende rolprent, Jesus...
Gebreide prosteses ondersteun en bemagtig borskanker-oorlewendes
Kranige breiers oral in die land is aan die brei aan nagenoeg 2 800 paar borsprosteses vir vroue wat hul borste weens kanker verloor het...
Kaapse gebedsbyeenkoms vir Israel gekanselleer nadat militante Palestina-ondersteuners verrigtinge ontwrig
’n Gebedsaamtrek vir Israel in Seepunt, Kaapstad verlede naweek is deur die polisie gekanselleer voordat dit begin het nadat militante...
Solidariteit Helpende Hand ontvang reuseskenking om versorgers op te lei
Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut het Donderdag 9 November ’n suksesvolle Aand van Legendes met Hande wat Help by...


























