Tuesday, July 28, 2026

Mianmar se weermag het die afgelope drie jaar reeds 67 kerke...

’n Verslag wat onlangs gepubliseer is, rapporteer dat kerke in Mianmar deur die weermag gebombardeer word. Volgens Associated Press maak...

Mense wat saam hoop skep! Werkgewer en huishulp word vennote in...

Almal kan doen met ’n helpende hand in die lewe, nie waar nie? Veral in ons geliefde Suid-Afrika. Wees dus geïnspireer deur hoe twee Kaapse...

Noorweërs verstom oor historiese muntstuk wat Jesus uitbeeld en van meer...

Noorweërs is verstom oor die vonds van ’n historiese muntstuk wat Jesus uitbeeld omdat die duisend jaar oue geldstukkie meer as  3 000 km...

Toenemende vandalisme van kerke weens Gasa-oorlog bekommer Amerikaanse biskoppe

Vandalisme van Amerikaanse kerke neem toe. In ’n Verslag van die Rooms-Katolieke Kerk in Amerika wat verlede week uitgereik is, verklaar...

Uitlating deur WEF-voorsitter: Waarom het ons verkiesings nodig? Kunsmatige Intelligensie kan...

Die voorsitter van die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF), Klaus Schwab, stel ’n toekoms sonder verkiesings in die vooruitsig en voorspel...

Kan prins William die koningshuis van die Kerk van Engeland skei...

Kan prins William die eerste Britse koninklike in vyf eeue word wat amptelike bande met die Kerk van Engeland verbreek? Dit is die...

Bekende Chinese pastoor-egpaar gemartel en tot lang tronkstraf gevonnis

Die bekende Chinese pastoor, Kan Xiaoyong, 14 jaar tronkstraf gevonnis. Sy vrou moet ook tronk toe gaan, soos verskeie medeleraars...

Die Logos Hope kom na Suid-Afrika!

Die sendingskip van Operasie Mobilisasie (OM), die wêreld se grootste drywende boekebasaar, die Logos Hope, sal Sondag in Richardsbaai...

Europese politici begin toenemend fokus om toegang tot pornografie vir minderjariges...

Europese lande is toenemend bekommerd oor die wydverspreide toegang tot pornografie deur minderjariges. Die Spaanse premier...

Moet Christene vir Israel ondersteun?

Israel is die énigste nasie waarvoor God self die landsgrense opgestel het: “Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het, toe...

Hoe om self ’n boek te publiseer

Elke maand ontvang JUIG! boodskappe van lesers wat vra of ons hulle kan help met inligting oor hoe om ’n boek in Suid-Afrika uit te gee...

Radio Tygerberg moedig Graad 1’s aan om groot te droom

Met die aanvang van die nuwe skooljaar het Radio Tygerberg 104FM die Graad 1’s van Parkdene Primary School in Scottsdene, Kraaifontein...

Gratis aanbod vir Courageous Conversations-kursus!

WAARSKUWING: Hierdie artikel bevat materiaal vir geesdriftige leiers wat ernstig is oor die implementering van vreeslose gesprekke...

Astrofisikus: Fisika sonder God is absurd

Heino Falcke is ’n Duitse astrofisikus wat bekend is vir sy beduidende bydraes tot die veld van radioastronomie. Hy het ’n sleutelrol...

Jesus die Gekruisigde, ’n musiekdrama met ’n verskil

“Jesus the Crucified” (Jesus die Gekruisigde) is ’n musiekdrama wat deur die Pro Patria Museum(NPC) aangebied word. Dit vind plaas...

Trump behaal reuse-oorwinning in eerste Republikeinse voorverkiesing

Donald Trump het ’n reuse-oorwinning in die eerste Republikeinse voorverkiesings in Amerika behaal. Hy het nie minder nie as 51% van die...

Toenemende NSFAS-korrupsie steel studente se toekoms, maar Helpende Hand Studietrust staan...

"Die Helpende Hand Studietrust het die afgelope 15 jaar reeds R337 miljoen in die vorm van rentevrye studielenings uitbetaal om 6 935...

Skerp styging in die vervolging van Christene wêreldwyd

Militante en outokratiese regimes vererger gevaar in sub-Sahara AfrikaGeopende Deure Internasionaal het sy 2024 Wêreldwaarnemingslys...

Bid saam met ons: Bybels word gekoop en verbrand!

In Tanzanië het ’n kommerwekkende tendens begin posvat. ’n Gemeenskap van Moslems koop Bybels op om dit te vernietig...

Kerke onder druk in onbestendige Ecuador, maar God se teenwoordigheid is...

In Ecuador, waar kerkdeure nog altyd oop was, maak die toenemende geweld wat uitgebreek het in die land dit al hoe moeiliker vir die...