Michael W. Smith besoek Suid-Afrika vir Waymaker-toer
Radio Tygerberg 104FM kondig met trots aan dat die veelbekroonde gospelkunstenaar, Michael W. Smith, Junie 2023, Suid-Afrika besoek met die...
Herlewing in ’n tyd van oorlog: Een jaar later …
Christene wêreldwyd het dekades lank die leuen geglo dat Europa nie ontvanklik vir die Evangelie is nie. Tog weet ons volgens Johannes 4:35...
Droogte plaas verdere druk op Kenia se dekades-oue Dadaab-vlugtelingkampe
Daar heers kommer dat Kenia se Dadaab-vlugtelingkampe breekpunt gaan bereik. Kenia se Dadaab-kampe het in 1991 tot stand gekom om tydelike...
Christen-ruimtevaarder gaan NASA se eerste bemande maansending in meer as 50...
’n Christelike ruimtevaarder, Victor Glover, sal NASA se eerste bemande reis na die maan in meer as 50 jaar lei, berig The Christian Post. Hy is een...
Kan China se “vredesdiplomasie” ’n instrument in die Here se hande...
Sedert 12 April word samesprekings met Houthi-amptenare (’n groep wat deur Iran ondersteun word) in Sanaa, die hoofstad van Jemen gevoer deur...
Neville stel ‘Groot Ja’ bekend in samewerking met King’s College en...
Geskryf deur: Keela Communications
Artikelbron: Artikel verskaf
Neville D, die Grammy-genomineerde liedjieskrywer, sanger en vervaardiger, het saamgespan met Victory4All om ’n aangrypende en opwindende vennootskap bekend...
Pakistanse Christen na agt jaar vrygespreek op aanklag van verbranding van...
’n Christen-man, Humayun Allahrakha (32), is ná bykans agt jaar in die tronk vrygelaat nadat hy deur ’n hof in Lahore in Pakistan onskuldig bevind...
Noorse stad in die spervuur oor weiering van subsidies vir Christelike...
Vyf Christelike organisasies het gekla oor die feit dat hulle geen subsidie van die Noorse dorpsraad van Klepp nie, berig CNE News...
’n Bykans 2 000 jare oue vertaling van Nuwe Testament op unieke...
Wetenskaplikes beweer dat hulle ’n verborge antieke vertaling van die evangelie van Matteus ontdek het, wat afkomstig is uit die derde eeu na Christus...
Oproep tot gebed vir deurslaggewende Christen-leierskapsberaad
Global Voice of Prayer het ’n beroep op Christene in Suid-Afrika gedoen om "te bid vir een van die belangrikste strategiese gebeurtenisse oor...
Oesbekistan: Gewelddadige ontwrigting van kerkdiens op Paassondag
Op Paassondag is die Baptistekerk in Qarshi, suidoos van Oesbekistan, gewelddadig deur die polisie binnegeval. Elf besoekers is vir ondervraging...
Israel se omstrede regshervormingsproses word nou, na die Pasga, hervat
Op Sondag 2 April het Israel se kabinet (Knesset) die nasionale veiligheidsmag ontplooi op versoek van die verregse sekuriteitshoof Itamar Ben-Gvir...
Iran: ‘Onwettige’ Bybels verander lewens in Iran
In Iran is dit onwettig om Bybels te besit, te laat druk, in te voer of te versprei. Aangesien dit so moeilik is Bybels te bekom, is Bybels vir Iranse...
Christen-vervolging aan die toeneem in Laos
Christen-vervolging is aan die toeneem in Laos met ’n stygende aantal Christene wat vir hulle geloof gearresteer word. Sedert die begin van die jaar is...
Bybelvertaler ontvoer en vermoor in Kameroen
Wycliffe het berig dat een van sy Bybelvertalers, Wuwih William Gemuh, in Kameroen vermoor is, volgens die nuuswebtuiste, Cvandaag. Die Bybelvertaler...
Kunsmatige Intelligensie (KI) in die kerk?
Kunsmatige Intelligensie (KI) word al hoe meer algemeen in vandag se samelewing, insluitend in die kerk! KI-aangedrewe gereedskap, soos die ChatGPT...
Onvrugbaarheid raak nou een uit elke ses mense
’n Nuwe verslag wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) uitgereik is, onthul dat een uit elke ses mense wêreldwyd onvrugbaar is...
Moldowa gespanne terwyl oorlog in naburige Oekraïne voortduur
Die situasie op die grens van Moldowa as gevolg van die voortslepende Russiese inval van die Oekraïne is gespanne volgens Moldowa se minister van...
Sluit by Franklin Graham aan vir ’n spesiale Paasboodskap uit Rome
Die Billy Graham Evangelistic Association (BGEA) nooi jou uit om na sy spesiale Paasfeesprogram te kyk, wat net buite die Colosseum in Rome, Italië...
Nuwe tegnologie bevorder Evangelie-uitreik
Sedert TWR se ontstaan het God ons gelei om talle innovasies te gebruik om die Evangelie met onbereikte mense te deel. Die tegnologie agter...


























