Ons lewe in ’n deelnemende demokrasie
Het jy al ooit wakker geword met die besef dat ’n nuwe wet, beleid of regulasie wat jou teen die bors stuit nou van krag en afdwingbaar is? Dit kan jou...
Sendelinge steeds in aanhouding in Mosambiek
Een van Mission Aviation Fellowship (MAF) se vlieëniers, Ryan Koher, sowel as twee Suid-Afrikaanse sendelingvrywilligers is op 4 November 2022 in...
’n Toeris op ’n geheime missie …
Jy het die unieke geleentheid om ’n toeris op ’n lewensveranderende avontuur te wees deur in 2023 by Geopende Deure aan te sluit op ’n reis om...
FEBA maak geskiedenis!
Die stasiewa sukkel skommelend teen ’n styl tweespoorpaadjie uit op pad na ’n bergtop in ’n ver-afgeleë deel van Kirgisië. Twee mans, een in sy 70’s, neem...
In die Naam van Jesus sal elke knie buig!
Wat in September in Zambië gebeur het, is niks minder as geskiedkundig en wonderbaarlik nie. In een week is daar gelyktydig 25 aande van veldtogte in vyf...
Verbode hoop bereik Noord-Korea
Die Wêreldwaarnemingslys – ’n jaarlikse lys van die 50 lande wêreldwyd waar Christene die ergste vervolging vir hulle geloof ervaar – het Noord-Korea...
Die Haatspraakwetsontwerp: Bedreiging vir vryheid van uitdrukking
Ons reg op godsdiensvryheid (artikel 15 van die Grondwet) is een van die belangrikste menseregte wat ons in Suid-Afrika geniet – dit is die vryheid om te...
11 010 bekerings in Kaapstad binne agt weke!
Nadat hulle hul inisiasie voltooi en getoon het dat hulle toegewyde Geesvervulde evangeliste is, het35 studente hulle graad tydens ’n spesiale seremonie...
Kuns as ’n universele taal om die Woord te verkondig
Neil Breebaart is ’n Christen-kunstenaar met unieke kuns wat abstrakte Christelike begrippe en boodskappe op ’n eenvoudige, maar treffende manier oordra.
Ware kampioene word in die hitte van die stryd gebore
Ses jaar gelede, toe ek 36 was, het God my tydens ’n tyd van vas en gebed na die berge geroep om ’n professionele bergfietsryer vir Hom te word...
Die ware koste om Jesus te volg
Geopende Deure Internasionaal het onlangs sy 2023 Wêreldwaarnemingslys (WWL) uitgereik. Dit is ’n jaarlikse ranglys van die 50 lande wêreldwyd...
’n Damaskus-ervaring in my lapa: Van dronkaard tot dissipel van Jesus
Eerstens wil ek graag die Here Jesus Christus bedank dat Hy my lief genoeg gehad het om my te red en dat Hy my hierdie geleentheid gegee het om my...
Eerste veiligheidskonferensie tussen Arabiese nasies, Afrika en Israel
Verteenwoordigers van 14 Arabiese en Afrika-lande sal vandeesmaand in Jerusalem vergader vir die eerste Arabiese-Afrika-Israel-konferensie oor...
Lig of duisternis! Die stryd vir Suid-Afrika se siel verskerp!
Die aanvalle teen geloof, die gesin en vryheid neem toe in Suid-Afrika. Ons moet waaksaam bly.Wysigingswetsontwerp op Seksuele Misdrywe...
Hoop in ’n wêreld wat brand!
Die roukrete van moeders, vaders en kinders het weergalm deur die ruïnes nadat die verwoestende aardbewing, wat 7,8 op die...
Bethel Music, op pad na Suid-Afrika in Maart 2023
“Mense het ’n behoefte om weer uit te kom en God saam met ander gelowiges te aanbid,” vertel Hardus Zevenster, die uitvoerende hoof...
Gewapende reaksiebeampte red man se lewe
Die volgende getuienis van ’n gewapende reaksiebeampte is onlangs in JUIG! Tydskrif gepubliseer nadat die leser by die tydskrif se kantoor ingeloer het...
Hospitaalskip, Global Mercy, bring hoop
Mercy Ships se nuutste hospitaalskip, die Global Mercy, het in Dakar, die hoofstad van Senegal, aangekom. Nadat daar verlede jaar ’n reeks mediese...
Radio Tygerberg 104FM en Atterbury Trust maak ’n skooldroom waar
Daar was trane van vreugde toe Radio Tygerberg 104FM en die Atterbury Trust onlangs by Natasha* se kantore opgedaag het om haar te verras...
Hoekom Christen-hulporganisasies nie Bybels in Turkye mag uitdeel nie
Plaaslike owerhede in Kahramanmaras, Turkye, het hulp van Christelike kerke verbied nadat hulle probeer het om Bybels te versprei in die nasleep van die...


























