Rugbywêreldbeker-kampioen se ‘groei as ’n dissipel van Jesus is wonderlik’
Die Rugbywêreldbeker-wenner Siya Kolisi het openlik oor God getuig nadat Suid-Afrika diekompetisie vir ’n vierde keer...
Honderde in Frankryk neem deel aan skep van handgeskrewe Bybel
In Mei 2020, tydens die Covid-19-pandemie, het die Franse Bybel Alliansie (ABF) die projek om ’n handgeskrewe Bybel te skep, van stapel...
Bom tref sendinghuis in Khartoem: Wonderbaarlik geen sterftes nie
’n Bom het Vrydag, 3 November, ’n sendinghuis van die Silesiese nonne in Soedan getref wat gelei het tot beserings en ernstige skade...
In die voorste linie van Israel se stryd
Israel is nou betrokke in ’n intense oorlog met Hamas en ander terreurgroepe wat deur Iran gesteun word. Israelse president Isaac Herzog...
Bejaardes is bedien met liefde en respek
Sarepta, ’n tehuis vir bejaardes in Kuilsrivier in die Wes-Kaap, versorg sedert 1968 die ouer lede van ons gemeenskap wat spesiale sorg...
Twee Evangelieveldtogte in Angola se hoofstad
In Augustus en September was evangelis Randy Roberts die hoofevangelis vir twee Evangelieveldtogte saam met Christ for all Nations (CfaN)...
Miljoene bid vir vervolgde Kerk te midde van wêreldwye onderdrukking
Christene wêreldwyd het Sondag begin bid vir die meer as 360 miljoen medegelowiges wat "wêreldwyd op plekke woon waar hulle weens hul...
Ethiopië se leier benodig wysheid om binnelandse en streekspanning te ontlont
Op Donderdag, 26 Oktober – Ethiopië se jaarlikse herdenking van Nasionale Weermagdag – het die eerste minister, Abiy Ahmed Ali, in ’n...
Oegandese Moslem steek sy vrou aan die brand omdat sy Christus...
Hajara Namwase (32), van Oos-Oeganda, is verlede maand in die hospitaal opgeneem met derdegraadse brandwonde nadat haar man haar aan...
Een maand ná die begin van die Israel-gasa-konflik: Hoe om hoop...
Op Dinsdag, 7 November, was dit ’n maand sedert die huidige oorlog uitgebreek het tussen die Israelse regering en Hamas in Gasa, ná die...
Die Europese Evangeliese Alliansie doen beroep vir optrede teen anti-Semitisme
In die nasleep van die aanvalle van 7 Oktober op Israel, was daar ’n oplewing van anti-Semitisme in Europa wat die Europese Evangeliese...
Gauteng se departement van maatskaplike ontwikkeling verklaar veilige hawes vir babas...
Dr. Whitney Rosenberg, die senior lektor by die fakulteit regsgeleerdheid aan die Universiteit van Johannesburg, het Family Policy...
Sluit aan by die Gebedsbyeenkomste vir Israel en Suid-Afrika
Nou is die aangewese tyd om op te staan en te verseker dat jou stem gehoor word! Sluit aan by die ICEJ-gebeds- en proklamasiebyeenkomste...
Spesiale aankondiging: uitnodiging na paneelbespreking
U word genooi om na ’n regstreekse paneelbespreking te kyk waar die regspan van Freedom of Religion South Africa (FOR SA) deur advokaat...
Die regverdiges staan met vrymoedigheid vir Suid-Afrika!
Die verkiesing kom al hoe nader vir Suid-Afrika. Dit is ’n tyd vir diep nadenke, gebed en strategiese aksie terwyl ons peins oor die...
Duisende bid vir Israel in Jerusalem
Met Israel wat menseslagting, ontvoerings en oorlog moet trotseer, het talle mense politieke verskille opsy geskuif om by Jerusalem se...
Nog ’n Holocaust: Vermoor omdat jy Joods is
Byna 700 Christene het op Donderdag 5 Oktober 2023 vanaf Jerusalem gereis na Israel se Be’eri-woud in die westelike Negev-woestyn, 150 m...
Tien feite oor Palestina
Die afgelope maand het ons ’n ontstellende en wrede oorlog tussen Palestina en Israel aanskou. Talle lewens is verlore en te veel bloed is...
‘Ek kan groot droom met Jesus aan my sy!’
In die suidelike Filippyne is kinders van die kwesbaarste vervolgde Christene. Hulle moet dikwels vreeslike gevolge trotseer weens hulle...
Hoe om Generasie Z te help
Ons lewe in 2023 waar ons die voordele van die vooruitgang en ontwikkeling op verskeie fronte van die samelewing geniet. Ons beleef egter...


























