Viëtnamese man kry vier jaar tronkstraf vir gebedsbyeenkoms in sy eie...
’n Viëtnamese Christen is tot 4,5 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy ’n gebedsbyeenkoms in sy eie huis aangebied het...
Godsdiensvryheid in Europa steeds aan die kwyn
Volgens ’n nuwe verslag van die Amerikaanse navorsingsorganisasie, Family Research Council (FRC), is godsdiensvryheid in Europa steeds...
Pastoor aangekla vir ‘kriminele aktiwiteite’ omdat sy kerk 24/7 vir die...
Pastoor Chris Avell van Dad’s Place in Bryan, Ohio, staan tereg op 18 kriminele aanklagte vir die huisvesting van haweloses in sy kerk, met...
Eerste Ester Konferensie ná ds. Elza Meyer vyf jaar in Saoedi-Arabië...
In ’n gewigte besluit het ds. Elza Meyer, die stigter van Turn2God Ministries, skrywer en predikant wat bekend is vir haar impakvolle Ester...
‘Geen anti-Semitisme hier nie’ – ondanks 631% toename in aanvalle op...
Suid-Afrika se minister van justisie, Ronald Lamola, is deur Joodse leiers gekritiseer nadat hy ontken het dat daar anti-Semitisme in die...
27 Jaar van gewettigde aborsie – dit is tyd dat ons...
Die nuwe politieke party, #Hope4SA, het in ’n mediaverklaring gesê die ekwivalent van ’n verstommende 45,8 tenkwaens vol bloed van ongebore...
Toename van Christen-skole in Europa
Christen-skole in Europa moet groot struikelblokke te bowe kom, maar die behoefte aan Christelike onderwys groei, volgens ’n...
Christene is ’n padblokkade na globalisme – wêreldmoondhede weet dit
Die skrywer, Terry James, het onlangs in ’n artikel, “Restraining the Great Reset: Christians are a road block to globalism — and the world...
ICEJ-Solidariteitsending: 70 Pastore is getuie van ‘radikale boosheid’ in verwoesting by...
Die Internasionale Christelike Ambassade Jerusalem het Dinsdag (30/01/24) ’n solidariteitsending van 70 pastore en bedieningsleiers van 18...
Islamitiese Fulani-herders ontvoer groep Christen-laerskoolkinders in Nigerië
’n Groep Christen-leerders is saam met verskeie onderwysers en hul bestuurder uit hul skoolbus ontvoer deur Moslem Fulani-veewagters in die...
Londense polisiebeampte oor die vingers getik nadat sy Christen-vrou verbied om...
Die Londense polisie moes ’n Christen-vrou, Harmonie Londen, om verskoning gevra nadat sy onregmatig deur ’n polisiebeampte voorgekeer is...
Gemeente by kerk in Constantia, Kaapstad, beroof deur ‘sieke’ wat aanklop...
Lede van ’n kerk in Constantia in Kaapstad het ’n ontstellende voorval beleef toe drie gewapende individue Vrydag omstreeks 18:00...
Christen-onderwyseres wat vir Facebook-plasing afgedank is, kan ontslag appelleer
In 2018 het Kristie Higgs, ’n 47-jarige onderwyseres in Engeland, op haar eie Facebook-blad haar kommer uitgespreek oor toenemende...
VN-EU-ANC-sameswering van boosheid verskerp die aanslag op geloof, die gesin en...
In 2024 staar die Family Policy Institute (FPI) wêreldwyd en in Suid-Afrika beduidende uitdagings in die gesig, met die ANC-regering wat...
Bykans 21 000 liberale Amerikaners poog om Franklin Graham-toer te stuit
Sowat 21 000 Amerikaners poog om ’n evangelisasietoer van evangelis Franklin Graham te stuit, berig Religion News Service....
Christene in Suid-Afrika skaar hulle by Israel ondanks regering se volksmoordregsgeding...
’n Groep Christelike organisasies en kerke in Suid-Afrika het hul steun vir Israel uitgespreek ondanks die Suid-Afrikaanse regering se...
Tien Christene in Mosambiek sterf in aanvalle deur radikale Moslems
Talle Christelike dorpies in Mosambiek is in Januarie deur ekstremistiese Moslems aangeval. Minstens 200 huise is aan die brand gesteek en...
Kim Jong-un se heropende strafkamp 17 het nou 44 000 in aanhouding
Kim Jong-un se strafkamp 17 het nou glo reeds 44 000 mense in aanhouding. Die strafkamp is aanvanklik in 1983 gesluit, maar...
Aanslag op kerk in Istanboel
Die Islamitiese Staat (IS) het verantwoordelikheid aanvaar vir ’n aanval op ’n kerk in Istanboel. Die aanval het by die Santa Maria-kerk...
Bemeester die Markplek: Bedryf jou besigheid in die vierde dimensie
As ’n Christen-entrepreneur geskied sukses in die besigheidswêreld, net soos in die lewe, nie perongeluk nie. Ek glo dit gebeur om een...
























