Herstelde Siriese kerke help slagoffers van aardbewing
Minder as ’n uur nadat die verwoestende aardbewings Sirië op 6 Februarie 2023 getref het, het kerkklokke begin lui en het kerke hulle deure oopgemaak...
‘Pioniers van ons Geloof’: ’n Inspirende huldeblyk aan Suid-Afrika se geskiedenis
Die erfenis van Suid-Afrika se groot voorgangers word nie vergeet nie, danksy die boek, Pioniers van ons Geloof. Dit is ’n aangrypende en boeiende...
Kerk in Aksie begin noodhulp vir Noord-Afrika
Twee natuurrampe het Noord-Afrika hard getref: die onlangse aardbewing in Marokko en net ’n paar dae later die verwoestende storm in Libië. Kerk in Aksie...
Man wat kerkdiens in Indonesië ontwrig het, kry drie maande tronkstraf
Die Indonesiese hof het man, wat ’n kerkdiens in Lampung (Sumatra) ontwrig het, tot drie maande tronkstraf gevonnis. Die huiskerk het ’n tydelike...
Kaapstadse meisie speel harp in aanbidding by die Gather the Nations-konferensie,...
“Nadat ek vroeër vanjaar saam met Joshua Aaron in Kaapstad opgetree het, het hy my genooi om die harp te speel by sy aanbiddingskonferensie, “Gather America”...
Amerikaanse burgemeester berispe omdat sy aan Sean Feucht-gebedsgeleentheid deelgeneem het
Nadine Woodward, die burgemeester van Spokane, Amerika, het verlede maand aan ’n gebedsgeleentheid van die bekende sendeling en spreker...
Drie Nigeriese Christene uit pastoor se huis ontvoer
Gewapende terroriste het Woensdag ’n pastoor en twee ander Christene in die Nigeriese stad Jos ontvoer, berig Morning Star News...
Israel se ministerie van binnelandse sake vra sendingorganisasies (ICEJ ingesluit) om...
Die Israelse ministerie van buitelandse sake het drie prominente Christelike sendingorganisasies om verskoning gevra, insluitend die Internasionale...
Pakistanse pastoor vergewe die aanvallers van sy kerk
Tydens ’n aanddiens het ’n Moslem-man by Pakistanse pastoor Zayn se kerk ingebars en geskree dat die kerk "’n bordeel" is. Zayn het probeer om die man...
Mededingende ekonomiese korridor beplan wat Indië via Midde-Ooste met Europa verbind
Op Saterdag, 9 September, het verskeie lande tydens ’n aparte vergadering, gedurende die G20-spitsberaad, ooreengekom om ’n multinasionale...
FEBA Moldawië: Beveg vrees met liefde
FEBA Moldawië deel God se liefde met Oekraïense vlugtelinge. Moldawië is in die suidweste van die Oekraïne en een van die kleinste, armste lande...
Sestien jaar se geduldige wag vir nuwe landingstrook in Angola word...
Die heel eerste vliegtuig het uiteindelik op die splinternuwe aanloopbaan in die dorpie, Cavango in Angola, geland. Dit is 'n geskiedkundige oomblik...
Christene in Niger bid vir vreedsame oplossing vir staatsgreepkrisis
Op Sondag 10 September het Frankryk se president, Emmanuel Macron, geweier om sy troepe op versoek van die militêre bewind uit Niger te onttrek toe...
Brandweerhoof appelleer ná ontslag vir deelname aan Christelike opleiding
Die Amerikaanse brandweerhoof, Ronald Hittle, voer al twaalf jaar lank ’n regstryd teen sy voormalige werkgewer. Tydens ’n evaluasie is Hittle, wat in...
Hongarye se president beskou Christelike onderwys as ’n seën en loof...
Die vrye uitoefening van die Christelike geloof bied ’n mededingende voordeel in vandag se wêreld volgens president Katalin Novák, van Hongarye. Dit was...
Herlewing van ‘Bybelse proporsies’ in Guinee-Bissau
Guinee-Bissau se bevolking bestaan uit ongeveer 70% Moslems, slegs 11,7% is Christene. Tog het tienduisende mense hul lewens aan Jesus oorgegee tydens...
Christelike organisasies tree ook in Marokko op na ’n dodelike aardbewing
Die dodetal ná verlede naweek se aardbewing in Marokko het nou gestyg tot 2 400. Daarbenewens is minstens 2 000 mense beseer, waarvan die meerderheid...
CRL-regtekommissie bied geloofsgemeenskap geleentheid om deel te neem aan godsdiensvryheidsopname
Freedom of Religion South Africa (FOR SA) berig dat die Kommissie vir die Bevordering van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Linguïstiese...
Nigeriese leerlingpriester lewend verbrand tydens Islamitiese aanval op pastorie
’n Jong leerlingpriester is dood in ’n aanval deur Moslem-terroriste op ’n Rooms-Katolieke kerk in Nigerië. Die 25-jarige man is lewend verbrand in die...Ver
UNESCO wil die ou stad van Jerigo as ‘Palestynse erfenis’ verklaar
UNESCO is op die punt om die ou stad Jerigo tot Palestynse erfenisgebied te verklaar, berig verskeie media. Israel het met woede op die besluit gereageer...
























