Herlewing van ‘Bybelse proporsies’ in Guinee-Bissau
Guinee-Bissau se bevolking bestaan uit ongeveer 70% Moslems, slegs 11,7% is Christene. Tog het tienduisende mense hul lewens aan Jesus oorgegee tydens...
Christelike organisasies tree ook in Marokko op na ’n dodelike aardbewing
Die dodetal ná verlede naweek se aardbewing in Marokko het nou gestyg tot 2 400. Daarbenewens is minstens 2 000 mense beseer, waarvan die meerderheid...
CRL-regtekommissie bied geloofsgemeenskap geleentheid om deel te neem aan godsdiensvryheidsopname
Freedom of Religion South Africa (FOR SA) berig dat die Kommissie vir die Bevordering van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Linguïstiese...
Nigeriese leerlingpriester lewend verbrand tydens Islamitiese aanval op pastorie
’n Jong leerlingpriester is dood in ’n aanval deur Moslem-terroriste op ’n Rooms-Katolieke kerk in Nigerië. Die 25-jarige man is lewend verbrand in die...Ver
UNESCO wil die ou stad van Jerigo as ‘Palestynse erfenis’ verklaar
UNESCO is op die punt om die ou stad Jerigo tot Palestynse erfenisgebied te verklaar, berig verskeie media. Israel het met woede op die besluit gereageer...
Barnabas finansier Bybelvertaling in inheemse Wes-Afrikaanse taal deels
Barnabas Aid is opgewonde om die vertaling van God se Woord in ’n inheemse Wes-Afrikaanse taal vir die eerste keer ooit te ondersteun...
Pakistanse prediker deur Moslem geskiet nadat hy weier om sy Christelike...
’n Pakistanse pastoor wie se kerk onlangs tydens die Moslem-onluste in Jaranwala geteiken is, is deur Moslems geskiet. Hulle het hom met vuurwapens in...
Franse burgemeester moet godsdiensstandbeeld verwyder, maar kom met slim plan vorendag
Op die plein van die Franse dorp Sables-d'Olonne is ’n standbeeld van die aartsengel Migael. ’n Hof het egter beslis dat dit in stryd is met die streng...
Die oproep tot Bybelse burgerskap
Ons het die voorreg om in ’n demokratiese samelewing te leef waar ons allerhande regte en vryhede geniet. Het jy egter al ooit gedink waar hierdie regte...
Fondsinsameling vir Jemense tenkskip bewys ’n verenigde doel het nie perke...
fondsinsameling-vir-jemense-tenkskip-bewys-n-verenigde-doel-het-nie-perke-nie
Integrasie van Bybelse beginsels in onderwys
In ’n uitdagende en voortdurend veranderende opvoedkundige landskap kan Christen-ouers en -leerders dit moeilik vind om die verskeidenheid keuses wat...
NEPAL: Hindoe-monnike ervaar vrede in Christus
Pastoor Amar Thapa het berig dat hy twee maande gelede 25 Maithili-taal SD-kaarte ontvang het deur een van Voice of the Martyrs (VOM) se projekte...
Christelike dokter wat geloof met pasiënt gedeel het, vrygespreek van ernstige...
Die Engelse dokter Richard Scott wat sy geloof met ’n kwesbare pasiënt gedeel het, is deur ’n mediese tribunaal van ernstige wangedrag vrygespreek...
’n Veilige herbou- en herstelproses in Turkye en Sirië nodig ná...
Op Woensdag, 6 September, was dit sewe maande sedert die verwoestende reeks aardbewings die lewens van meer as 55 000 mense in Turkye en Sirië...
Nasionale oproep tot gebed deur Koinonia Sinode
Ons wil u graag bewus maak van ’n oproep van Koinonia Sinode vir ’n landswye dag vanverootmoediging en gebed. Omdat ons oortuig is dat gebed...
China verskerp bewaking langs die grens met Noord-Korea
China verskerp sy bewaking langs die grens met Noord-Korea, wat dit al hoe moeiliker maak vir Noord-Koreane om te vlug. Dit het ook gevolge vir...
Navorsing wys dat Godsdienstige mense is gesonder is en word ouer...
Godsdienstige Dene is gesonder en leef langer as die gemiddelde Deense man of vrou berig CNE News na aanleiding van navorsing wat onlangs deur ’n Deense...
Al hoe meer jongmense van Latyns-Amerika neem Jesus Christus aan
Al hoe meer jong mense in Suid-Amerika glo in Jesus Christus, volgens onlangse navorsing deur die Barna Group. Die studie sê dat jongmense ’n “gekoppelde...
Suid-Afrika het dapper leierskap nodig om ’n mislukte staat te vermy!
Die grondwetlike hof op 29-30 Augustus argumente aangehoor oor die grondwetlikheid van die onlangs uitgevaardigde Kieswet – gebring deur die Independent...
Duisende Engelse neem deel aan optog deur Londen vir hulle ongebore...
Sowat 7 000 mense het verlede naweek deur Londen gemarsjeer vir ongebore lewens. Christian Today berig dat die groep na die Britse parlementsgebou...


























