Wednesday, September 16, 2026

Jode en Christene in Israel doen beroep vir nasionale gebed om...

Die wêreld is op 7 Oktober geskok deur die terreurorganisasie, Hamas, se gewelddadige aanval op Israel. Die aanval is al as Israel se...

Van hopeloos tot hoopvol

Dit is vroegskemer terwyl Susan*, ’n skrale 14 jaar oud, in die koue op die gras langs ’n rivier in Gauteng sit. Sy kyk met groot oë na...

Duane Vermeulen: Sportman, gesinsman, Godsman

Duane Vermeulen, die Springbok- rugbyspeler en -kaptein se bynaam is nie om dowe neute “Thor” nie! Die All Black-agsteman, Nick Williams...

Raak Europa keelvol? Frankryk en Duitsland sê nee vir genderneutrale taal

In ’n reaksie wat duidend is op ’n toenemende teenkanting van gedwonge inklusiewe taal, het beide Frankryk en Duitsland beduidende...

God se verhaal binne Afrika se verhaal

Die Logos Hope van die Duitse Christelike welsynsorganisasie GBA Ships (Gute Bücher für Alle, of in Afrikaans, Goeie Boeke vir Almal) het...

Siya Kolisi – Springbokkaptein, kampioen vir God

Siya Kolisi is welbekend in Suid-Afrika vir sy ongelooflike rugbyvaardighede en omdat hy die eerste swart man is wat die Springbokke...

Suid-Afrika se korrupsiesat burgers het ’n werklike kans vir ware verandering...

Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys (BELA) is verlede week in die Nasionale Vergadering aanvaar en gaan nou na die...

Bybelgenootskap stel verbeterde digitale Bybelleesplatform bekend

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika het onlangs ’n bygewerkte weergawe van www.biblesa.co.za, sy aanlyn Bybelleesplatform, bekendgestel...

Professor se bevinding: Digitale Bybellesers lees meer, maar verstaan minder

“Die beste Bybel is die een wat ons oopmaak en lees. Maar is dit ’n gedrukte Bybel op papier of  ʼn digitale Bybel? Navorsing toon om...

Kan China se gordel-en-pad-inisiatief verligting aan die beleërde Afghanistan bied?

Van 16-18 Oktober het China sy derde Gordel-en-Pad-beraad (Een Gordel, Een Pad in Chinees) aangebied. Dit is die tiende herdenking van die...

Marokko: Gebrek aan toegang tot Bybels wat dissipelskap beperk

Slegs ’n fraksie van 1% van die bevolking van Marokko is Christene en hul gebrek aan toegang tot Bybels beperk die groei van Christelike...

Voorval met Christen-student dui op Nigeriese universiteit se betrokkenheid by ‘gedwonge...

Personeel van die Kaduna State University in Nigerië het na bewering Dorcas Adedayo Adekanola, ’n Christen-student, se ontvoering en...

’n Arabies-Israelse Christen pleit vir die uitskakeling van Hamas en Hisbolla

’n Israelse Christen-leier, Shadi Kalloul, glo dat die duiwel deur Hamas en Hisbolla werk het hy in ’n onderhoud met The Christian Post...

Ateïs verander sy deuntjie oor die hiernamaals nadat hy uit die...

Jose Hernandez se ervaring om te sterf en weer terug te keer na die lewe het hom vir altyd verander. Wat hy verwag het net ’n niksheid in...

Nederlandse organisasie wil selfdoodpille aan 10 000 ‘vrywilligers’ uitdeel.

Christelike politieke partye in Nederland is sterk gekant teen die sogenaamde "selfdoodeksperiment" van die Coöperatie Laatste Wil, berig...

Nuwe migrante-ooreenkoms tussen Italië en Tunisië kan verligting vir sommige bied

Op Vrydag, 20 Oktober, het Italië tydens ’n besoek aan Tunis ’n ooreenkoms onderteken om elke jaar sowat 4 000 werkers uit Tunisië aan te...

Voormalige Moslem-sjeik verkoop pynappels vir Christus

Abdu wou van kleins af ’n Islamitiese geleerde wees en het daarom skole bygewoon wat uitsluitlik op die Koran gefokus het. Nadat hy die...

ANC se agteruitgang + veelpartykoalisie en onafhanklikes dui op verandering in...

Daar is betekenisvolle politieke verskuiwings in Suid-Afrika in aanloop tot die 2024 algemene verkiesing. Die agteruitgang van die African...

Pakistanse Moslem-man se transformasie van nuuskierige verbyganger na toegewyde Christen.

Sabir*, ’n Moslem in Pakistan, het elke dag op pad werk toe en terug by ’n huis verbygery met die teksvers van Johannes 14:6 daarop. Een...

Ek het Christus in ’n tsoenami gevind

My naam is Isla, en ek is die oudste van ses sibbe, gebore en getoë in uiters Islamitiese stad. Al was ek ’n godsdienstige kind en het ek...