Angel Studios gaan rolprent oor Duitse teoloog Dietrich Bonhoeffer aan einde...
Moed en bereidwilligheid om op te offer sal die sentrale tema van die rolprent, Bonhoeffer, wees, wat na verwagting in November 2024 deur...
Upperroom-bediening deel Gen Z se dors na ’n outentieke verhouding met...
Gen Z is nie so verlore as wat sommige dalk al gesê het nie. In plaas daarvan smag die generasie na ʼn betekenisvolle verhouding met God...
NBA-speler stel basketbalskoene met Bybelverse daarop bekend
Die Amerikaanse basketbalspeler, Jonathan Isaac, is die eerste NBA-speler wat ’n skoen met sigbare Bybelverse daarop bekend gestel...
Kersfees gekanselleer in Betlehem?
In ’n ongekende stap is Betlehem se jaarlikse Kersvertoning deur Palestynse owerhede gekanselleer "ter ere van Hamas-martelare" te midde...
Duitse priester ná ontvoering en jaar van gevangenskap in Mali vrygelaat
’n Duitse priester wat reeds 30 jaar lank in Mali gewoon het en volgens verskeie mediabronne ʼn jaar lank in Mali vermis was, is...
Kanadese menseregteverslag: ‘Om Kersfees en Paasfees te vier is godsdiensdiskriminasie’
In Kanada is lede van die Kanada Menseregtekommissie bekommerd oor die viering van Kersfees en Paasfees. Volgens hulle kan hierdie...
KUBA: Kerklidmate deel handgeskrewe hoofstukke van die Bybel met mekaar
In Kuba is Bybels kosbaar en soms skaars. Selfs wanneer Bybels beskikbaar is, kan dit ’n derde van ’n werker se maandelikse inkomste kos...
In Moslem-gedomineerde Noord-Ghana is daar 44 nuwe kerke gestig en 2 100...
In Noord-Ghana wat deur Moslems oorheers word, word 'n Christen-sendingspan elke oggend deur die vroeë oggendoproepe tot gebed herinner...
Amerikaanse kerkleier deel die evangelie met 17 500 bywoners by herlewingsgeleentheid...
’n Egipties-gebore kerkleier van Georgia, Amerika, het vroeër vandeesmaand die evangelie aan meer as 17 500 mense verkondig tydens 'n...
Twee Oegandese Christene aangerand na debat, maar Moslem-sjeik vir Christus bereik
Twee Christene in Oos-Oeganda is in die hospitaal opgeneem nadat ekstremistiese Moslems hulle aangerand het voor hul aanbieding tydens...
Vrou ontdek 318 jaar oue Bybel wat in die geheim gemaak...
Hoewel dit in die vroeë 1700's onwet was om ’n Bybel saam te stel en met die dood strafbaar was, is ’n baie spesiale Bybel in elke...
Uittredende Liberiese president aanvaar verkiesingsneerlaag uit agting vir demokrasie
Op Vrydag, 17 November, het die Liberiese President, George Weah, sy neerlaag in die verkiesing aanvaar nadat voorlopige uitslae van...
Indiese hof beslis ten gunste van Christen-bekeerlinge
In 'n seldsame geval van beskerming van Christen-bekeerlinge in plaas daarvan om hulle te vervolg, het 'n Indiese hof onlangs beslis dat...
71-jarige Christen-vlugteling uit Irak in Den Haag bewusteloos geslaan oor kruisie...
’n 71-jarige Christen-vlugteling uit Irak is ernstig op ’n trem in Den Haag aangerand omdat hy ’n Christen is, berig Team West...
Stryd om streeksinvloed duur voort te midde van wêreldleiers se besoek...
Op Donderdag, 9 November, het leiers van Pakistan, Turkye, Iran en Rusland lande in Sentraal-Asië besoek ten einde bestaande verhoudinge...
Suid-Afrika voeg klaringsbeperkings van geloofsgebaseerde organisasies by
Die Staatsveiligheidsagentskap van Suid-Afrika het onlangs wetgewing voorgestel wat sal vereis dat nie-regerings- of geloofsgebaseerde...
Die pad na nog ’n Holocaust word geplavei met ‘woke’-heid en...
Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog was die wêreld in skok omdat dit die gruwels van die Holocaust ontdek het wat uit een...
Suid-Afrika stem om Israel-ambassade te sluit
Suid-Afrika se parlement het gestem om Israel se ambassade in Pretoria te sluit nadat president Cyril Ramaphosa die Joodse nasie daarvan...
Israelse regering keur ooreenkoms met Hamas goed vir gyselaars se vrylating
Daar gaan na bewering 50 tot 80 gyselaars vrygelaat te word in ruil vir die bevryding van honderde gevange terroriste. ’n Tydelike...
Kubaanse Christene doen ’n beroep op die regime om godsdiensvryheid te...
Die Alliansie van Christene in Kuba (ACC), wat sowat 50 godsdiensleiers van verskillende Christelike denominasies in die land...
























