Artikelbron: www.opendoors.org.za
Meer as 360 miljoen Christene ervaar vervolging en diskriminasie weens hul geloof. Hulle volg Jesus, ongeag die koste. Baie van hulle is kinders.
Kinders reg oor die wêreld word ontneem van hul basiese regte bloot omdat hulle Christene is. Jou ondersteuning sal help om ʼn R570 000-doelwit te bereik om die kinders van die vervolgde Kerk te ondersteun, die volgende generasie vir die Evangelie.
Jou geskenk sal dringende hulp en ʼn meer geborge toekoms vir ʼn vervolgde kind gee:
R1 320 kan ’n maand se skoolonderrig voorsien aan tien kinders wat deur vervolging geraak word, en hulle help met ʼn blinker toekoms.
R380 kan een gesin wat deur gewelddadige vervolging geraak is met dringende kos en hulp ondersteun.
R180 kan help om traumaberading aan ʼn vervolgde Christen-kind te gee, en sodoende hoop en genesing bied.
Klik hier om ’n Kersskenking te maak
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
Datum gepubliseer: 14/12/2023
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.