71-jarige Christen-vlugteling uit Irak in Den Haag bewusteloos geslaan oor kruisie...
’n 71-jarige Christen-vlugteling uit Irak is ernstig op ’n trem in Den Haag aangerand omdat hy ’n Christen is, berig Team West...
Stryd om streeksinvloed duur voort te midde van wêreldleiers se besoek...
Op Donderdag, 9 November, het leiers van Pakistan, Turkye, Iran en Rusland lande in Sentraal-Asië besoek ten einde bestaande verhoudinge...
Suid-Afrika voeg klaringsbeperkings van geloofsgebaseerde organisasies by
Die Staatsveiligheidsagentskap van Suid-Afrika het onlangs wetgewing voorgestel wat sal vereis dat nie-regerings- of geloofsgebaseerde...
Die pad na nog ’n Holocaust word geplavei met ‘woke’-heid en...
Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog was die wêreld in skok omdat dit die gruwels van die Holocaust ontdek het wat uit een...
Suid-Afrika stem om Israel-ambassade te sluit
Suid-Afrika se parlement het gestem om Israel se ambassade in Pretoria te sluit nadat president Cyril Ramaphosa die Joodse nasie daarvan...
Israelse regering keur ooreenkoms met Hamas goed vir gyselaars se vrylating
Daar gaan na bewering 50 tot 80 gyselaars vrygelaat te word in ruil vir die bevryding van honderde gevange terroriste. ’n Tydelike...
Kubaanse Christene doen ’n beroep op die regime om godsdiensvryheid te...
Die Alliansie van Christene in Kuba (ACC), wat sowat 50 godsdiensleiers van verskillende Christelike denominasies in die land...
Berigte uit ondergrondse kerk in Gasa: Verskeie Moslems het Jesus in...
Talle Moslem-mans in Gasa het die afgelope dae na die Christendom gekom nadat hulle Jesus in hul drome gesien het wat beskryf word as...
Christene in Iran waag hul lewens om Bybel in plaaslike dialekte...
Christene in Iran waag hulle lewens om die Bybel in plaaslike dialekte vir die groeiende ondergrondse kerk te vertaal. Die organisasie...
Christen-hoofredakteur en joernalis maak alarm: ‘Ontruim Christene uit Gasa, volksmoord lê...
Sowat 1 000 Christene in Gasa het dringende gebed, hulp en ’n veilige hawe nodig aangesien Hamas met ’n volksmoord deur Hamas dreig...
Ontvoerde Nigeriese leraar vermoor al is losprys betaal
’n Nigeriese pastoor, David Musa van die Evangelical Church Winning All (ECWA), is op 11 November deur Moslem-terroriste in die sentrale...
Nuwe EU-verdag maak weer ’n ‘kolonie’ van Afrika om dominante VN-stemblok...
ʼn Ooreenkoms tussen die Europese Unie (EU) en Afrika-, Karibiese en Stille Oseaan-lande (African, Caribbean and Pacific – ACP) moet...
Verslag bevestig dat geweld teen Christene in Europa aan die toeneem...
Die geweld teen Christene in Europa is aan die toeneem, soos bevestig deur 'n verslag van 'n instituut wat fokus op voorvalle van...
Christelike seun van die stigter van Hamas-leier praat uit oor Israel-oorlog
Mosab Hassan Yousef is die seun van 'n stigtersleier van Hamas wat hom tot die Christendom bekeer het en nou teen die terreurorganisasie...
Räsänen wen weer, maar vrees die saak is steeds nie verby...
Päivi Räsänen is Dinsdag in ’n appèlhof vrygespreek op aanklagte van haatspraak. Dit is ’n beduidende oorwinning vir...
Die lied, ‘God of Israel’ verkondig boodskap van vrede
Die liedjie “God of Israel”, is ’n vredesverklaring wat slegs ’n paar uur nadat dit uitgereik is tot heel bo aan die iTunes se Christen...
BELANGRIK! Maak seker jy is geregistreer vir 2024-verkiesing
“Maak seker jy is geregistreer vir volgende jaar se verkiesing! Die eerste datum vir registrasie is hierdie naweek, 18 tot 9...
Inspirerende geloofsreis lei tot geliefde koortjie, ‘Staan vas’
Collective Records bied met trots die debuutenkelsnit "Staan Vas" deur die talentvolle kunstenaar Charnell Joseph. Dit sal Vrydag 24...
Franklin Graham besoek Netanyahu en bid saam met hom
Die evangelis Franklin Graham, die seun van Billy Graham, het Israel se president Benjamin Netanyahu besoek en ook saam met hom...
Wetsontwerp op Haatspraak nou deur Nasionale Raad van Provinsies aanvaar!
Die parlement se tweede huis, die Nasionale Raad van Provinsies (“NRP” het die omstrede Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping...
























