Skietvoorval in Joel Osteen se megakerk
’n Skietvoorval het voor die Lakewood-kerk in Houston plaasgevind, gelei deur die bekende pastoor Joel Osteen. ’n Ses-en-dertig-jarige...
Die teoloog en skrywer van topverkoper ‘Experiencing God’, Henry Blackaby, is...
Henry Blackaby, die skrywer van die topverkoper-Bybelstudieboek, Experiencing God: Knowing and Doing the Will of God, is Saterdag op...
Veertienjarige Pakistanse Christen deur Moslem-ekstremiste vermoor
’n Veertienjarige Christen is in Pakistan deur Moslem-ekstremiste vermoor. Sunil Masih het ’n mark saam met ander Christene besoek...
AfriForum Teater skenk akteurswisseltrofees aan Akademia tydens eerstejaarskonsert
AfriForum Teater is die tuiskomplek vir die Afrikaanse kunste en vanjaar is dié teater trots om deel te kon wees van die...
Saleh Se Dapper Geloof Oorkom Doodsdreigemente
Saleh*, wat met heldemoed ’n ondergrondse huiskerknetwerk in Jemen begin het, tel sy foon op toe dit onheilspellend biep. Nog ’n...
Verenig Vir Die Oes: Neem Die Evangelie Van Kaapstad Na Kaïro!
Verlede September het ons al ons CfaN-evangeliste van oral uit die wêreld byeengeroep om vir ’n strategiese beplanningsvergadering bymekaar...
Ons Sentrum: Waar Kindertrauma Aangehoor En Hanteer Word
Ons Sentrum het in Januarie 2019 by die Jonibach-saal se kantore op die perseel van die NG Kerk Onderstepoort in Pretoria-Noord geopen...
Versterking van kuberveiligheid: ’n noodsaaklike imperatief vir Suid-Afrika se toekoms
Die premierkandidaat van #Hope4SA, Andrus Strauss, het die volgende persverklaring uitgeryk metbetrekking tot kuberveiligheid in...
Beula-park-ouditorium weer in die kollig
Die span van Beula Park Internasional Conference Resource and Prayer Centre en Mount Zion PrayerHill in Meadowdale, Oos-Rand, het verlede...
Wêreldberoemde kerk in Turkye sal binnekort in moskee omskep word
Skaars maande nadat die wêreldberoemde Hagia Sophia-katedraal in Istanbul in die somer van 2020in ’ moskee omskep is, het Turkye...
Die ANC se skokkende stappe na minder burgerlike vryheid en meer...
President Cyril Ramaphosa sal die staatsrede vir 2024 op 8 Februarie lewer te midde van toenemende ontnugtering met die ANC-regime...
Honderde Noorweegse Christene betuig hulle steun aan Israel
Honderde Christene in Noorweë het onlangs in steun vir Israel buite die nasionale parlement in die hoofstad Oslo, saamgetrek te midde van...
Pakistanse Moslems martel twee Christen-broers en dwing hulle om Moslem-‘bekeringsverklaring’ op...
Twee Pakistanse Christene het onlangs ter noue nood aan die dood ontkom, berig morningstarnews.org. Die twee broers uit ’n...
WEF se digitale ID-raamwerk is baie meer as blote ‘bewys van...
In Australië het die sperdatum vir voorleggings oor die regering se voorgestelde digitale identiteitswetgewing op 19 Januarie 2024...
Viëtnamese man kry vier jaar tronkstraf vir gebedsbyeenkoms in sy eie...
’n Viëtnamese Christen is tot 4,5 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy ’n gebedsbyeenkoms in sy eie huis aangebied het...
Godsdiensvryheid in Europa steeds aan die kwyn
Volgens ’n nuwe verslag van die Amerikaanse navorsingsorganisasie, Family Research Council (FRC), is godsdiensvryheid in Europa steeds...
Pastoor aangekla vir ‘kriminele aktiwiteite’ omdat sy kerk 24/7 vir die...
Pastoor Chris Avell van Dad’s Place in Bryan, Ohio, staan tereg op 18 kriminele aanklagte vir die huisvesting van haweloses in sy kerk, met...
Eerste Ester Konferensie ná ds. Elza Meyer vyf jaar in Saoedi-Arabië...
In ’n gewigte besluit het ds. Elza Meyer, die stigter van Turn2God Ministries, skrywer en predikant wat bekend is vir haar impakvolle Ester...
‘Geen anti-Semitisme hier nie’ – ondanks 631% toename in aanvalle op...
Suid-Afrika se minister van justisie, Ronald Lamola, is deur Joodse leiers gekritiseer nadat hy ontken het dat daar anti-Semitisme in die...
27 Jaar van gewettigde aborsie – dit is tyd dat ons...
Die nuwe politieke party, #Hope4SA, het in ’n mediaverklaring gesê die ekwivalent van ’n verstommende 45,8 tenkwaens vol bloed van ongebore...


























