Christen-skool in Indië word gedwing om godsdienstige simbole te verwyder
Christen-skole onder kerkbestuur word in die Indiese deelstaat Assam gedwing om hulle Christelike simbole te verwyder, berig CBN...
Hoendervleisoomblikke! Tienduisend Christene aanbid Jesus in Libanon: “Hierdie lied is luider...
Duisende Christene het onlangs in die Libanese hoofstad Beiroet bymekaargekom om die Here Jesus te loof. Volgens die organiseerders was...
Talentvolle Christen-sanger en lid van Akustika se uitdaging
Dit is hierdie moederliefde wat daartoe gelei het dat Melissa Swart haar eie droom, om in die einste katedraal te gaan sing waar Puccini...
President Poetin praat met Tucker Carlson oor sy geloofsoortuigings
Die Russiese president, Vladimir Poetin, het onlangs tydens ’n onderhoud met die Amerikaanse joernalis, Tucker Carlson, onder meer sy...
Christene in Jemen word weens Israel-Palestina-konflik die sondebokke
Die situasie van Christene in Jemen raak al hoe meer kommerwekkend weens die oorlog tussen Hamas en Israel, berig Geopende Deure...
Kommer met sperdatum vir kommentaar oor die Spioenasiewet wat al nader...
Kommer oor die indringende Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, 2023 (ook bekend as die “Spioenasiewetsontwerp”) neem...
Skietvoorval in Joel Osteen se megakerk
’n Skietvoorval het voor die Lakewood-kerk in Houston plaasgevind, gelei deur die bekende pastoor Joel Osteen. ’n Ses-en-dertig-jarige...
Die teoloog en skrywer van topverkoper ‘Experiencing God’, Henry Blackaby, is...
Henry Blackaby, die skrywer van die topverkoper-Bybelstudieboek, Experiencing God: Knowing and Doing the Will of God, is Saterdag op...
Veertienjarige Pakistanse Christen deur Moslem-ekstremiste vermoor
’n Veertienjarige Christen is in Pakistan deur Moslem-ekstremiste vermoor. Sunil Masih het ’n mark saam met ander Christene besoek...
AfriForum Teater skenk akteurswisseltrofees aan Akademia tydens eerstejaarskonsert
AfriForum Teater is die tuiskomplek vir die Afrikaanse kunste en vanjaar is dié teater trots om deel te kon wees van die...
Saleh Se Dapper Geloof Oorkom Doodsdreigemente
Saleh*, wat met heldemoed ’n ondergrondse huiskerknetwerk in Jemen begin het, tel sy foon op toe dit onheilspellend biep. Nog ’n...
Verenig Vir Die Oes: Neem Die Evangelie Van Kaapstad Na Kaïro!
Verlede September het ons al ons CfaN-evangeliste van oral uit die wêreld byeengeroep om vir ’n strategiese beplanningsvergadering bymekaar...
Ons Sentrum: Waar Kindertrauma Aangehoor En Hanteer Word
Ons Sentrum het in Januarie 2019 by die Jonibach-saal se kantore op die perseel van die NG Kerk Onderstepoort in Pretoria-Noord geopen...
Versterking van kuberveiligheid: ’n noodsaaklike imperatief vir Suid-Afrika se toekoms
Die premierkandidaat van #Hope4SA, Andrus Strauss, het die volgende persverklaring uitgeryk metbetrekking tot kuberveiligheid in...
Beula-park-ouditorium weer in die kollig
Die span van Beula Park Internasional Conference Resource and Prayer Centre en Mount Zion PrayerHill in Meadowdale, Oos-Rand, het verlede...
Wêreldberoemde kerk in Turkye sal binnekort in moskee omskep word
Skaars maande nadat die wêreldberoemde Hagia Sophia-katedraal in Istanbul in die somer van 2020in ’ moskee omskep is, het Turkye...
Die ANC se skokkende stappe na minder burgerlike vryheid en meer...
President Cyril Ramaphosa sal die staatsrede vir 2024 op 8 Februarie lewer te midde van toenemende ontnugtering met die ANC-regime...
Honderde Noorweegse Christene betuig hulle steun aan Israel
Honderde Christene in Noorweë het onlangs in steun vir Israel buite die nasionale parlement in die hoofstad Oslo, saamgetrek te midde van...
Pakistanse Moslems martel twee Christen-broers en dwing hulle om Moslem-‘bekeringsverklaring’ op...
Twee Pakistanse Christene het onlangs ter noue nood aan die dood ontkom, berig morningstarnews.org. Die twee broers uit ’n...
WEF se digitale ID-raamwerk is baie meer as blote ‘bewys van...
In Australië het die sperdatum vir voorleggings oor die regering se voorgestelde digitale identiteitswetgewing op 19 Januarie 2024...


























