Tuesday, July 28, 2026

Libanese anti-Israel-regter is tot nuwe president van die Internasionale Geregshof verkies

Die Libanese regter, Nawaf Salam, bekend vir sy anti-Israelse opmerkings, is as die nuwe president van die Internasionale Geregshof (ICJ)...

FOR SA spreek die parlement oor ‘Spioenasiewetsontwerp’ toe

Die openbare verhore oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette, 2023 (ook bekend as die...

Koinonia-sinode reik konsepdokument uit in krisis-uur vir die NG Kerk

“Die NG Kerk het ’n krisispunt bereik en dit is tyd dat lidmate en predikante eens en vir altyd tussen die “ware” en die “valse” kerk...

Vlaag van geweld tref Christene in die Kongo

’n Vlaag van geweld het Kongolese Christene vandeesmaand getref. Tientalle Christene is dood in aanvalle deur ADF-vegters...

Kerke-ontbyt saam met Helpende Hand: Waar die geestelike en liggaamlike behoeftes...

Solidariteit Helpende Hand het in 2019 vir die eerste keer ’n Helpende Kerke-kongres gehou. Die rede: Helpende Hand doen...

Proaktiewe Pretorianers nooi motoriste vir gebed

Die "Prayer Drive Thru"-inisiatief in Waverley, Pretoria, nooi motoriste om gebede van vrywilligers te ontvang...

Sewe Christelike politieke partye vergader in Pretoria vir bespreking oor verenigde...

Sewe Christelike politieke partye het Vrydag in Pretoria vergader om ’n verenigde strategie vir die komende verkiesing te bespreek...

Iranse regime teiken Bybelverspreiders

Daar was verlede jaar ’n vlaag van arrestasies van Christene in Iran. ’n Gesamentlike verslag van Geopende Deure, Article 18, Christian...

Christene kom in Kaapstad bymekaar vir ‘March for Life’

Elke jaar verloor ons meer babas aan aborsie as die gesamentlike dodetal van misdaad en motorongelukke. Sedert 1 Februarie...

Waarom jy Turkye vanjaar nog moet besoek!

So baie mense onderneem ’n pelgrimstoer na Israel, maar Turkye is ’n land met ’n ewe ryk Bybelse erfenis: Dink maar aan die sewe kerke van...

‘Cabrini’-rolprent sal op Internasionale Vrouedag landwyd in fliekteaters uitgereik word

Die onafhanklike rolprent, Cabrini, gebaseer op die ware verhaal van ’n vrou se stryd vir die gelykheid, gesondheid en geluk van...

SA behoort aan Jesus – drie dae lange gebedsgeleentheid!

’n Gebedsinisiatief wat Suid-Afrika dien, berei die nasie voor vir die 2024-verkiesing. SA Belongs to Jesus het meer as 760 intekenare op...

WOWZA. Een nasie, een jaar, 50 veldtogte. Raak betrokke!

WOWZA is ’n akroniem vir Wave On Wave South Africa: Golf op golf van redding, genesing, bevryding en herlewing wat spoel oor ons land wat...

Herlewing onder die Hmong: Animiste draai na Christus!

Dit is 1969. Die land is Laos. Frank Gray, ’n jong gelowige van Brittanje wat later een van Far East Broadcasting Association (FEBA)...

Hermanus Passiespel: 26 jaar van genade en wonderwerke!

Die Passiespele in Oberammergau mag dalk op jou emmerskoplys wees, maar dit is ver, duur en vind net elke tiende jaar plaas – wat dit ’n...

Christen-kinders in Pakistan mag nou die Bybel in plaas van Koran...

Christene in Pakistan is versigtig optimisties oor ’n groot oorwinning vir godsdiensvryheid, aangesien die Pakistanse regering besluit het...

FEBA Japan en die ‘God-probleem’

“Ek is nog nie ’n Christen nie,” skryf dr. Ko, ’n FEBA Japan-luisteraar. “Toe ek met my Christen-vrou getroud is, was dit die eerste keer...

Dames! Julle en jul vriende word uitgenooi om aan te sluit...

Die titel "Generations of Women" is ’n gepaste manier om die onderlinge verbondenheid en gedeelde ervarings van vroue oor verskillende...

Student staan op vir Christelike waardes by NWU-kampus

“Ek sê wat almal te bang is om te sê …” het Shaun Christie, ’n finalejaarregstudent, op die YouTube-video gesê ter verduideliking van sy...

Ester-konferensie is om die draai. Is jy al geregistreer?

Radio Kaapse Kansel in samewerking met Juig! Tydskrif en Helpende Hand, bied op die 9de Maart die bekende Ester-konferensie in Kaapstad...