Jare van oorlog in Soedan: hongersnood bedreig 7 miljoen mense
Terwyl die wêreld gefokus is op ander probleemlande, word die omvang van die lyding in Soedan misgekyk. “Dit kan nie...
Verlos van vervolging in Indië
Die gewelddadige vervolging van Christene in Indië bou aansienlike momentum op. Volgens Geopende Deure se Wêreldwaarnemingslys (WWL)...
Indonesië se invloedrykste Christen-radiostasie!
Die Invloedrykste Christen-radiostasie. Die Beste Geselsprogram. Die Beste Uitsaaier. In November 2023 het Far East Broadcasting...
Gee ’n jaar lank vir die Evangelie
Teen dié tyd het jy dalk al gehoor dat Christ for all Nations (CfaN) vanjaar 50 Evangelie-veldtogte in Afrika gaan hou om CfaN se 50ste bestaansjaar
Opwindende kompetisie vir Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie
Ter viering van Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die avonture van ApPelKie die muis: Exodus tot...
Intercessors for South Africa (IFSA) doen beroep vir 21 dae van...
Intercessors for South Africa (IFSA) is ’n forum van verskeie nasionale gebedsnetwerke wat elke Christen, elke plaaslike kerk, elke...
Wycliffe Associates bring Bybelvertalingstegnologie aan inheemse vertalers wat nie internettoegang het...
Wycliffe Associates, ’n internasionale organisasie wat moedertaal-Bybelvertalers en vennote met plaaslike kerke bemagtig in die...
Vrygestelde ‘Blade Runner’ werk by die kerk en woon dienste by
Oscar Pistorius, die voormalige Paralimpiese atleet wat jare in die tronk deurgebring het omdat hy sy meisie, Reeva Steenkamp geskiet...
Kerke in oorlogsone van die Oekraïne verwelkom honderde kerkgangers
Sedert die oorlog in die Oekraïne is die suidelike Oekraïense stad Kherson deur die Russe beset en toe weer deur die Oekraïne bevry...
Vroue wat in tronk in Nicaragua bid, swaar gestraf
Vroulike Christen-gevangenes is gewelddadig gestraf omdat hulle hardop gebid het. Die vroue word in die oorvol La Esperanza-gevangenis...
Geopende Deure is op soek na kerkverteenwoordiger en administrasie-assistent
Is jy ʼn toegewyde Christen wat verbind is tot die roeping en missie van Geopende Deure? Het jy uitstekende kommunikasievaardighede...
Suid-Afrika staan by ’n kruispad. Hoe laat ek my stem tel?
Politieke partye is hard besig om hulle voor te berei vir die algemene verkiesing op 29 Mei. Dit beteken dat verskeie stukke wetgewing wat...
Viëtnam volg China se voorbeeld en verskerp beheer oor godsdienstige aktiwiteite
Viëtnam volg nou China se voorbeeld met ’n rigiede styl van regeringstoesig oor godsdienstige aktiwiteite...
Challenge 1000-projek: uitdaging aan Two Oceans- en Comrades-deelnemers vir die vervolgde...
Beplan jy of weet jy van iemand wat vanjaar die Two Oceans-marathon in Kaapstad of die Comrades-marathon tussen Durban en Pietermaritzburg...
Koronavirusnavorser wat bande het met Wuhan-laboratorium, gaan voor Kongres getuig
Wetgewers gaan dr. Peter Daszak, die hoof van Eco Health Alliance, ondervra oor bewerings van riskante koronavirusnavorsing wat in Wuhan...
Thailand: groot nuuskanaal vervang verslaggewers met ‘AI’-verslaggewers
Te midde van die wêreldwye debat oor die uitwerking van kunsmatige intelligensie- (KI-)tegnologieop die wêreldwye arbeidsmag, het Thailand...
Jesus by Mighty Men Jeffreysbaai
“’Wonderlike dinge gebeur by Mighty Men-konferensies en vanjaar se MMC in Jeffreysbaai wat op Sondag 24 Maart geëindig...
Marriage Encounter help al meer as 50 jaar lank suksesvol om...
Die priester, Gabriel Calvo van Spanje, het destyds ’n reeks konferensies vir getroude paartjies ontwikkel met die doel om ’n oop en...
Al-Shabaab-terroriste vermoor ses Keniaanse Christen-handelaars vir evangelisering in Somalië
Artikelbron: morningstarnews.org
Ses Keniaanse handelaars is glo verlede week in Somalië deur Moslem-vegters van die Islamitiese ekstremistiese groep Al Shabaab vermoor. Morningstar News berig dat...
500+ gelowiges neem deel aan optog vir Jesus in Kaapstad!
Woensdag, 27 Maart 2024, het Good Hope Christian Centre Church in die strate van Kaapstad verklaar: “Jesus vir Kaapstad, Kaapstad vir Jesus...
























