‘Saterag Samesyn’ kry ’n nuwe stem!
Danksy sy energieke en avontuurlustige persoonlikheid, kan luisteraars nie wag om Saterdagoggende van negeuur tot twaalfuur...
Is jy besig om uit te brand?
Uitbranding word gedefinieer as ’n toestand van liggaamlike, emosionele en geestelike uitputting wat veroorsaak...
Ek weet dit was U Here
Een Sondagmiddag het ek alleen huis toe gery nadat ek by my ouers aan die Weskus gekuier het. Ek het al talle kere...
Wenner van Meesters-toernooi sê om te wen definieer hom nie, sy...
Die wenner van die afgelope Meesters-toernooi, Scottie Scheffler, het gesê sy Christelike geloof hou sy voete vas op die aarde...
Godly Revolution: Dit is die grootste aanbiddingsgeleentheid vir die jeug in...
Die grootste aanbiddingsgeleentheid van 2024 vir die jeug is op pad! Wees op 14 Junie van 17:00 tot 21:00 daar by Lewende Woord...
Angus Buchan vra vir gebed vir Israel
Die bekende evangelis, oom Angus Buchan, het op sy Facebook-blad ’n oproep gedoen vir gebed vir Israel. Dit is...
Iets besonders is aan die gebeur … wees deel van 50...
Net soos ons binnekort na die stembus gaan, gaan ons familie in Indië ook binnekort stem. En hulle verkiesingsuitslag is...
Megadoop in Frankryk: 12 000 mense het hul lewens aan Jesus...
Meer as 12 000 mense is op Paassondag in Frankryk gedoop, berig CBN News. Dit verteenwoordig ’n rekord vir die land waar...
Die plaaslike kerk in Colombia ’n bron van hoop vir die...
Pastoor Deivis woon sy hele lewe lank in Colosó, Colombia. Hy ken die area soos die palm van sy hand en is lief vir sy buurt...
Beverly LaHaye op die ouderdom van 94 oorlede
Die bekende Christelike aktivis Beverly LaHaye is op die ouderdom van 94 oorlede. Sy het in 1979 Concerned Women...
‘The Chosen’ vertoon nog nuwe episodes in Suid-Afrikaanse rolprentteaters
Die wêreldwye reeks gaan verdere nuwe episodes van die vierde seisoen première ná oorweldigende reaksie op die rolprentdebuut...
Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap
Akademia betree vanjaar ʼn nuwe groeifase. Die akademiese jaar het op ʼn hoë noot begin deur onder meer die ingebruikneming...
Iran: Geïllustreerde Bybel verander vrou se lewe
Darya was depressief en bang. Haar man wat heelwat ouer as sy was, het skielik aan ’n beroerte gesterf en haar agtjarige...
FEBA Kazakstan: nederige beplanning lei tot groot resultate
Argen (21) is ’n universiteitstudent van Almaty en die jongste van drie kinders wie se ouers geskei is. “My ma het haar bes...
Jare van oorlog in Soedan: hongersnood bedreig 7 miljoen mense
Terwyl die wêreld gefokus is op ander probleemlande, word die omvang van die lyding in Soedan misgekyk. “Dit kan nie...
Verlos van vervolging in Indië
Die gewelddadige vervolging van Christene in Indië bou aansienlike momentum op. Volgens Geopende Deure se Wêreldwaarnemingslys (WWL)...
Gee ’n jaar lank vir die Evangelie
Teen dié tyd het jy dalk al gehoor dat Christ for all Nations (CfaN) vanjaar 50 Evangelie-veldtogte in Afrika gaan hou om CfaN se 50ste bestaansjaar
Indonesië se invloedrykste Christen-radiostasie!
Die Invloedrykste Christen-radiostasie. Die Beste Geselsprogram. Die Beste Uitsaaier. In November 2023 het Far East Broadcasting...
Opwindende kompetisie vir Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie
Ter viering van Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die avonture van ApPelKie die muis: Exodus tot...
Intercessors for South Africa (IFSA) doen beroep vir 21 dae van...
Intercessors for South Africa (IFSA) is ’n forum van verskeie nasionale gebedsnetwerke wat elke Christen, elke plaaslike kerk, elke...


























