Bykans 50 000 Pole het aan historiese pro-lewe-optog deelgeneem
Een van die baniere het gelui: "Dit is Pole, nie Brussel nie, niemand ondersteun aborsie nie," in 'n oënskynlike...
Van Indië na Suid-Afrika: Om jou geloof as ’n Christen uit...
Ons het die voorreg gehad om insig te kry oor die situasie in Indië van ʼn Christen van Indië wat nou in Suid-Afrika woon...
15-jarige Christen-meisie in Pakistan ontvoer en met geweld tot Islam bekeer
’n Diep bekommerde Christen-pa veg tans vir die vrylating van sy 15-jarige dogter. Sy dogter, Muskan, is ontvoer en toe met...
Ontmoet Geopende Deure SA se nuwe voorsitter
Ná baie jare se getroue diens aan ons vervolgde familie, het Gavin Wood as Geopende Deure Suider-Afrika se voorsitter...
Egiptiese Christene aangeval deur Moslems na toestemming om ’n nuwe kerk...
Huise van Koptiese Christene is in Egipte aan die brand gesteek nadat planne om ’n nuwe kerk te bou uitgelek het...
ʼn Stem vir verandering
Suid-Afrikaners sal op 29 Mei na die stembus gaan om hul stemme uit te bring vir ʼn nuwe Nasionale Vergadering...
Byna een en ’n half miljoen Christene is uit Nigerië se...
Verlede week het Moslem Fulani-veewagters nog drie Christene in Benue-staat in sentraal-Nigerië vermoor...
Die onvertelde verhaal van evangelisasie wat wêreldwyd toeneem
Die Evangelie word wêreldwyd op ongekende maniere verkondig. In 'n eksklusiewe onderhoud met Charisma News het rolprentmaker Chris...
SA bid vir Israel – ’n verenigde gebedsgeleentheid vir vrede
Geskryf deur: Gillian Fraser
Artikelbron: JUIG! Nuus
In 'n tyd van dringende behoefte aan vrede en solidariteit, is dit ’n voorreg vir die South African Friends...
Brasilië sluit aan by Amerika in regeringsgeleide aanlyn sensuur
Die feit dat “Big Tech’ sensuur toepas is niks nuts nie. Verkondigers van die waarheid wêreldwyd verwag dit en het selfs...
Christene vas en bid vir Indiese verkiesings en vrees verhoogde vervolging
Die wette teen bekering het gelei tot ’n toename in Christen-vervolging in Indië, berig Release International. Hulle...
Die parlement se regsadviseur erken Suid-Afrika het die omstrede BELA-wetsontwerp verwerp,...
Tydens beraadslaging in ’n komitee van die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) het die parlement se regsdienste verklaar...
Radio Tygerberg 104FM reël gebedsdag vir 29 April
Radio Tygerberg 104FM nooi jou uit om op 29 April 2024, ’n maand voor die nasionale verkiesing saam deel te neem aan ’n spesiale...
Uitnodiging na werkswinkel: ‘Authenticity and Integrity (AI) for Bible Education in...
Geskryf deur: TEASA (Theological Education Association South Africa)
Artikelbron: Artikel verskaf
Dit verskaf ons groot vreugde om leiers en dosente van Bybelskole en -kolleges, teologiese kweekskole...
Christen-broers in Indië het met swaarde en messe aangeval omdat hulle...
Twee Christen-mans is verlede week in Punjab aangeval deur lede van ’n Sikh-orde bekend as die Nihang Sikhs...
Finse politikus staan vir die derde keer tereg vir haatspraak
Die Finse Hooggeregshof het bevestig dat Päivi Räsänen, ’n Finse parlementslid, vir ’n derde keer tereg sal staan oor ’n twiet...
Konflik tussen Biden-administrasie en Amerika se grootste Christelike universiteit
’n Hewige stryd is besig om te ontvou tussen Amerika se grootste Christelike universiteit, Grand Canyon Universiteit (GCU)...
Amerika veto UNSC-resolusie vir volle VN-lidmaatskap vir Palestina
Amerika het verlede week ’n resolusie van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad (UNSC) geveto, wat breë steun...
Oudio-Bybels vir Nepal: van Kaapstad tot Katmandu!
Literature4Africa het die voorreg om elke maand tonne Bybels, Nuwe Testamente, Sondagskoolmateriaal, Bybelstudiemateriaal...
’n Praktiese oplossing vir plakkery en haweloosheid in Suid-Afrika
As jy in Kaapstad rondstap, kan jy nie anders nie as om die groot toename in rondlopers, plakkers en haweloosheid...
























