Deur Geopende Deure SA
Artikelbron: www.opendoors.org.za

In ʼn wêreld vol onsekerhede, is daar een sekerheid wat die moeite werd is om alles voor te waag – LEWE.

DIE BELONING? Ewig.
DIE IMPAK? Onmeetbaar.

Vervolgde Christene word deur ondenkbare vervolging en diskriminasie in die gesig gestaar, maar tog deel hulle moedig die Goeie Nuus, en waag hul eie lewens om dit te doen.

Hulle onwrikbare besluit om die Goeie Nuus te deel, selfs te midde van beproewings, dien as ’n baken van hoop in die donkerste tye.

Terwyl ons met die uitdagings van ons tyd worstel, laat ons inspirasie put uit die merkwaardige moed en veerkragtigheid van vervolgde Christene.

Sluit by ons aan vir Vervolging-Sondag, 26 Mei, om hul storie van geloof en dapperheid te midde van vervolging en diskriminasie te hoor.

Maniere waarop jy hierdie Vervolging-Sondag by ons kan aansluit:


Versoek ʼn Geopende Deure-spreker vir die dag of meld vrywillig aan om by jou kerk/kleingroep te praat.


Lui jou kerkklok om vm..


Sit tyd opsy om vir die vervolgde Kerk te bid.


Neem ʼn kollekte vir die vervolgde Kerk op.

Sluit by ons aan in jou persoonlike hoedanigheid, saam met jou familie, as ʼn kleingroep of kerk.
Klik hier (www.opendoors.org.za/afr/vervolging-sondag) en voltooi die vorm om te kies hoe jy of jou kerk hierdie by ons wil aansluit.

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.


> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.

Datum gepubliseer: 17/05/2024
Foto slegs ter illustrasie: pixabay.com

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here