Artikelbron: JUIG! Tydskrif

JUIG! Tydskrif wil God verheerlik deur te onderrig, in te lig, ’n Bybelse wêreldbeskouing te bevorder en op elke terrein van die lewe aan die heerskappy van Jesus Christus gestalte te gee.

Sluit by ons aan terwyl ons in die fassinerende gebied van ons bediening delf, interessante statistiek onthul en die sluier lig oor die diepgaande impak wat ons al op gemeenskappe in die land gehad het. JUIG! Tydskrif publiseer die Woord van God meer as 19 jaar lank met vrymoedigheid in Suid-Afrika.

JUIG! se Eerste Uitgawe – Mei 2009

Stigter, hoofredaktrise en uitgewer Erin Georgiou

Leserskorps & reikwydte
JUIG! bereik elke maand deur die tydskrif asook digitale platforms meer as 550 000+ Christen-huishoudings in Suid-Afrika en ons buurlande met die Evangelie van Jesus Christus.

JUIG! Nuus is Suid-Afrika se gewildste Christen-nuuswebtuiste. Ons plaas elke dag nuusartikels vanuit ’n Christelike perspektief. Besoek juignuus.co.za

Intekenings
JUIG! het ’n groot basis intekenaars en het pas begin met intekening op die digitale tydskrif. Elke maand word duisende tydskrifte per koerier na huise en kerke afgelewer.

Verspreiders
JUIG! Tydskrif word landswyd verkoop en versprei. Ons tydskrif is in 2 600 winkels landswyd en in buurlande gelys.

Drukkers
Sedert ons eerste uitgawe in 2009 het JUIG! sy tydskrifte elke maand by CTP laat druk. Tot op hede het ons meer as 2 miljoen eksemplare laat druk!

QR-kodes
Oor die afgelope paar jaar het JUIG! QR-kodes in die tydskrif begin gebruik om ons lesers toegang
tot ons digitale inhoud te bied. Ons QR-kodes is al meer as 17 000 keer geskandeer!

JOY! Magazine
19 jaar: Maart 2009 – Junie 2024

JOY! Magazine is in 2006 gestig – dit het spoedig die grootste Christen-tydskrif in die Engelse mark in
Suid-Afrika geword. JOY! is nie ’n vertaling van JUIG! Tydskrif nie.

Sosiale media
Deur ons Facebook- en Instagram-platforms het JOY! en JUIG! meer as 99 000 mense wat ons volg. Volg ons vir daaglikse inspirasie!

@JUIGTydskrif    @juigtydskrif

Nuusbriewe
JUIG! stuur elke maand digitale nuusbriewe aan tot 100 000 ontvangers in ons gemeenskap uit! E-pos info@juig.co.za as jy wil registreer om ons Christelike nuus te ontvang.

Oktober 2019 is JUIG! Tydskrif prominent verfris en herontwerp.

JOY Travel
In 2007 het JOY! begin om Christen-vakansie- en pelgrimstoere aan te bied. Ons het meer as 125 Bybelse toere (en meer as 4 589 toerlede) na nasies soos Israel, Turkye, Griekeland, Italië,
Spanje, Nederland en ander gelei!

Skenkings
Elke maand skenk JUIG! duisende tydskrifte aan ouetehuise, hospitale, vir geleenthede, gholfdae, konferensies en vele meer!

JOY! Gifts
In 2023 het ons JOY! Gifts, ons aanlyn winkel, begin. Hierdie lieflike webtuiste bied Christelike boeke, kuns, juweliersware en meer! Daar word weekliks nuwe items bygevoeg. Besoek joygifts.co.za

ONDERSTEUN CHRISTEN-MEDIA
As jy graag Christen-media in Suid-Afrika wil ondersteun, vat asseblief hande met JUIG! deur ’n skenking te maak: juig.co.za/skenk

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.


> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.


Datum gepubliseer: 23/05/2024

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here