Bekragtiging van Haatspraakwetsontwerp ’n groot slag vir godsdiensvryheid
Die president se ondertekening van die Wet op die Bekamping en Voorkoming van Haatmisdade en Haatspraak is ’n donker...
FEBA deel God se woord met blinde luisteraars
In antwoord op ’n vraag oor die invloed van blindheid op sy bediening, het oorlede Victor K, stigter van FEBA Oekraïne...
Pres. Ramaphosa bekragtig Haatspraakwet en vra terselfdertyd die kerk se steun...
President Cyril Ramaphosa en die ANC-regering het die Wetsontwerp op Haatmisdade bekragtig en sodoende hulle...
Soedanse Moslem kom tot bekering nadat onbekende man Bybel agterlaat
Nuraldaim Hassan, wat as ’n Moslem in Soedan grootgeword het, het op ’n baie spesiale manier tot bekering gekom...
Stuur 2025 in die regte rigting: Akademia-studieaansoeke nou ingewag
Daar word gesê dat die enigste manier om werklik die toekoms met sekerheid te voorspel, is om dit proaktief self te skep. Gedagtig...
’n Nuwe seisoen vir Radio Tygerberg
Kaapstad, 2 Mei 2024. Terwyl Herfs besig is om na Winter te verander, is dit ook tyd vir ’n nuwe seisoen by Radio Tygerberg 104FM...
Wees dapper in jou roeping
Vandat ek ’n jong meisie was, het ek gewonder oor wat my roeping is en hoe ek dit eendag sal uitleef. Ek het lank gedink dit was om...
Wees deel van ’ buitengewone verhaal
ʼn Verhaal van ongelooflike wonderwerke en vurige geloof is besig om in Indië te ontvou. Maar die Kerk is onder druk – en...
Pakistan aangesê om iets te doen omtrent tienerjarige meisies wat in...
Menseregtekundiges van die Verenigde Nasies (VN) het onlangs ’n beroep gedoen op Pakistan om wetlike hervormings...
IMF: China en Amerika se skuldvlakke kan ‘groot’ uitwerking op wêreldekonomie...
Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het gewaarsku dat Amerika en China moet verseker dat hulle minder geld begin...
Stem vir partye wat godsdiensvryheid voorstaan
Oor die afgelope vyf jaar het FOR SA by die huidige parlement betrokke geraak by elke stuk wetgewing waar godsdiensvryheid potensieel...
Verslag toon dat skole in Engeland ernstige gebrek aan godsdiensonderrig het
Die gehalte van godsdiensonderrig is te laag in talle Engelse skole volgens ’n verslag wat onlangs deur die navorsingsagentskap...
Die ANC se blapse met buitelandse beleid laat alarms afgaan!
Die ANC-regime se inkonsekwente buitelandse beleid is bisar en word toenemend deur Westerse demokrasieë bevraagteken...
Polisie moes ingryp om pro-lewe -gasspreker te beskerm
Die polisie moes in Manchester, Engeland, ingryp om ’n jong pro-lewe-spreker te beskerm teen ’n skreeuende skare...
Christelike en Joodse leiers verwerp ‘twee-state-waan’
Geskryf deur: James Lasher
Artikelbron: www.charismanews.com
’n Onlangse vergadering van meer as 150 Christelike, Joodse en konserwatiewe leiers het die internasionale kwessie van ’n tweestaatoplossing vir...
Leraar en Christen-leier in Mianmar weer in hegtenis geneem kort ná...
Die vooraanstaande Christen-leier en kampvegter vir menseregte, pastoor Hkalam Samson, is kort ná sy vrylating weer in Mianmar in hegtenis...
Predikant in die tronk ná gebed vir die Oekraïne
Die owerheid in Belarus (Wit-Rusland) het ’n predikant twee weke lank in hegtenis aangehou omdat hy ’n oproep tot gebed...
Oproep vir gebed in aanloop tot Europese verkiesings
Die Europese Unie (EU) maak gereed vir sy parlementêre verkiesings in Junie. Bulgarye, een van die EU-lidlande, staar...
Vanuit die hart: ’n Versoek om vir Indiese Christene in te...
Die uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, Lynette Leibach, het onlangs die volgende oor die werklikheid...
Dorp in Kalifornië breek geliefde kruis op heuwel af
Die Lions-klub in Albany, Kalifornië het meer as 50 jaar gelede ’n reusekruis op ’n heuwel laat oprig om ’n boodskap van God...
























