Deur Radio Tygerberg 104FM
Artikelbron: Artikel verskaf

Radio Tygerberg 104FM se tema van sy eerste Pledge-week vanaf 27 tot 31 Mei, is “Hy ken my naam.” In Jesaja 43:1 lees ons: “Ek het jou op jou naam geroep, jy is myne.”  Tydens dié week gaan die radiostasie fokus op hoe goed Hy jou ken en hoeveel Hy vir jou omgee.

Die stasie vertrou ook die Here vir finansiële voorsiening en deurbrake sodat hy kan aanhou om luisteraars te inspireer en te impakteer met die verlossingskrag van Jesus Christus. Jou bydrae help die stasie om dit te kan doen!

Radio Tygerberg 104FM ’n organisasie sonder winsbejag en ʼn artikel 18A- belastingsertifikaat kan op versoek uitgereik word.

Jy word genooi om saam met Radio Tygerberg 104FM die aangesig van die Here te soek rondom die tema Hy ken my naam. Maak dus seker jy is weeksdae tussen 06:00 – 22:00 ingeskakel vir die  Pledge-week!

Kontakbesonderhede:
Telefoonnommer:   0861 104 104
SMS: 32716
WhatsApp:  08 44 104 104

Gebedsversoeke na: gebed@104fm.co.za

Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: Radio Tygerberg
Bank:  ABSA, tjekrekening
Rekeningnommer: 404 894 1668
Takkode: 632005
Verwysing: Pledge

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.


> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.


Datum gepubliseer: 27/05/2024

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here