Jou kanaal om Israel te troos
Op 7 Oktober 2023 het Hamas die grootste en wreedste aanval op Jode sedert die Jodeslagting geloods. Meer as 1 200 mans, vroue en kinders...
Suid-Afrika se Politieke Transformasie Kry Groot Hupstoot!
Die Algemene Verkiesing van 29 Mei 2024 het 'n fundamentele verskuiwing in Suid-Afrika se politieke landskap aangedui. Die ANC het sy 30...
Onlangse opgrawings in Jerusalem werp nuwe lig op die tydperk waarin...
Onlangse opgrawings in die dreineringskanale onder die hoofstraat van die ou Jerusalem het buitengewone ontdekkings gemaak...
Voormalige Mej. Heelal Demi-Leigh Tebow se nuwe boek nou ook beskikbaar...
“Ek is so ongelooflik trots om my nuwe boek vry te stel in my huistaal, Afrikaans! Ewige kroon is nou beskikbaar en op die rakke by jou...
FEBA Filippyne: ‘n Lewe gered deur musiek!
Joshua Badol, ‘n konstruksiewerker in Cagayan de Oro, Mindanao, het FEBA Filippyne se The New J – die enigste Christelike stasie in...
“Ek is met ope arms verwelkom, al was ek ‘n verlore...
Verwerping deur die samelewing en geliefdes kan lei tot eensaamheid, lae selfbeeld, aggressie en depressie. Baie jongmense het...
Sakeliga KragDag Sentraal 2024: ’n Viering van Selfstandigheid en Alternatiewe Oplossings
Van 8 tot 10 Augustus 2024 het Sakeliga KragDag Sentraal 2024 plaasgevind op Diamantvallei Landgoed, net 20 km oos van Pretoria...
Seksuele Regte Aktiviste Koppel Vrouedag-Bewustheid aan Gereguleerde Prostitusie!
Op 9 Augustus het Suid-Afrika “Vrouedag” gevier. ’n Dag (en maand) wat opsy gesit is om die noodsaaklike en onvervangbare...
Die gawe van Hoop
"Ma”, ’n eenvoudige woord wat soveel komplekse emosies kan wek. Want selfs al wil ’n mens glo dat moederskap en die verhouding...
Liefde in aksie: plaaslike kerk reageer op gemeenskapskrisis
Mense regoor die wêreld wonder dikwels hoe die Liggaam van Christus reageer tydens tye van krisis. God het ons toegerus en vir ons...
FEBA Mosambiek Gaan die Strate in
Hoe bereik 'n radio-gebaseerde bediening diegene wat nie na die radio luister nie? Hoe deel hulle die Goeie Nuus met mense wat nog...
Gasa-oorlog: tweehonderd Christenleiers vra vir wapenstilstand
Meer as tweehonderd Christenleiers uit verskillende denominasies het 'n brief onderteken waarin hulle vra vir 'n permanente wapenstilstand...
‘Ek leef nou vir God’ – Khayelihle Mhlongo se storie
Khayelihle Mhlongo Is 30 jaar oud en het 'n lang pad gestap tot waar hy sy lewe drasties verbeter het en nou 'n lewe vir God leef...
Suid-Afrika se ommekeer nou meer moontlik as ooit tevore!
Met sy 'Opening van die Parlement'-toespraak op 18 Julie het President Ramaphosa baie van sy 2018-beloftes herbesoek – om armoede...
Geloof kan enige beperking oorkom! Getuienis van God se bonatuurlike voorsiening
Op ’n onlangse sendingreis deur Uganda het pastoor André Wilmans, sy span, en die gemeente van Ishongororo CFC die...
Maatskaplike werkers sit koppe bymekaar by krisisberaad
Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand het op 18 Julie, 'n dag wat wêreldwyd as Mandela-dag bekend staan, 'n krisisberaad vir...
Die transformasie van gesondheidsorg in Eswatini met innovasie en deernis
Eswatini is die onverwagte ligging van 'n buitengewone, moderne gesondheidsorgfasiliteit wat die nuutste tegnologie en innovasies...
Skenking van lensies “lewensreddend” vir honger Christene in Zimbabwe
Zimbabwe het op 3 April 2024 'n ramptoestand verklaar weens 'n droogte wat ernstige vlakke van voedselonsekerheid veroorsaak het...
Vier maniere om jongmense hierdie Mandela-dag te ondersteun
Suid-Afrika se kinders was altyd een van Nelson Mandela se grootste liefdes en prioriteite. Terwyl ons hom hierdie Mandela-dag onthou...
Jesus At The Door-opleiding: Alledaagse gelowiges gestuur na die oes in...
Scott McNamara, stigter van Jesus at the Door (JAD), het Kaapstad onlangs besoek om ‘n evangelisasie-opleiding en -aktiveringsessie...
























