SA-gebore profeet se 2007-voorspelling oor twee President Trump-termyne is vervul!
Geskryf deur: Gillian Fraser In ’n profesie wat terugdateer na 2007, het die Suid-Afrikaans-gebore profeet Kim Clement voorspel dat Donald Trump twee termyne as Amerikaanse president...
Amerikaanse verkiesingsuitslae bepaal die gevegsplan vir geloof, gesin en vryheid!
Family Policy Institute bondgenoot, "Center for Family & Human Rights" (C-Fam) – gebaseer by die VN-hoofkwartier in New York – berig...
Belangrike gebed vir elke polisieman
In 2007 het God my geroep om voltyds in die bediening te gaan na ek vir 23 jaar getrou in die SAPD gedien het. In 2015 het ek en my vrou...
PASSION keer terug na Suid-Afrika in 2025
Die Passion-Beweging bring lewensveranderende aanbiddings-geleenthede terug na Suid-Afrika. Op 31 Januarie 2025 by Loftus Versfeld-stadion...
Die godsdiensbelewing van ’n persoon met demensie
Die groepie bejaardes in die afdeling vir mense met demensie aan wie ek nagmaal moet bedien, sit voor my. Die een tannie kyk so strak voor...
Boesemvriendinne help reeds met byna 10 000 borsprosteses
Te danke aan hulp van die publiek en private sektor kan byna 10 000 vroue wat hul borste weens borskanker verloor het, sagte gebreide...
Swendelaars: Die era van misleiding
Die Bybel beskryf die laaste dae as ’n tydperk wanneer ons ’n opkoms sal sien van ’n generasie en mense wat “net hulleself en hulle geld...
Jesus praat my taal
Vier toegewyde Bybelvertalers het hulleself 25 jaar lank besig gehou met die uitlewing van ‘n besonderse roeping: vertaling van die Bybel
Versprei Jesus saam Koinonia Discipleship Training Academy
Dieselfde God wat die hemel en die aarde gemaak het, het ook vir jou en my gemaak. Hy gee aan ons elkeen die opdrag om vir die wêreld van...
Dankie Dominee: Pastoor Kobus Erasmus
Ek het vir pastoor Kobus Erasmus in Desember 2017 ontmoet en daardie dag het ek geweet dat my lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie...
Die Christendom in die wêreld: Die Filippyne
Die Filippyne is ‘n argipel wat uit meer as 7 600 eilande bestaan, met ‘n bevolking van meer as 108 miljoen...
President Ramaphosa, beëindig kaderontplooiing nou ter wille van SA!
’n Artikel wat die redes ondersoek waarom nasies misluk, voer aan dat ekonomiese groei afhanklik is van die oppergesag van die reg en...
David & Chanelle Grobler: Die pastoorspaar met ’n brandende passie vir...
Unite180 is ’n dinamiese en florerende gemeenskap van gelowiges wat deur die loop van hulle 13 bestaansjare merkwaardige groei gesien het...
Dankie, Here, ek weet dit was U
Ek het as klein dogtertjie reeds my hart vir Jesus gegee. Deur die jare was Jesus my enigste hoop en anker, en ek het al soveel ervarings...
Van stemloos na vreesloos
Wanneer haar energieke, kleurryke en selfversekerde persoonlikheid by ‘n vertrek instap, sou jy nooit kon raai dat die sprankelende Musa...
Saamstaan in geloof ondanks ontworteling
Burkina Faso het die eerste nasie geword, behalwe Afghanistan of Irak, wat bo-aan die Global Terrorism Index se lys van toptienplekke is...
Kom ons praat besigheid: Die sluitsteen van genade
"Wie is jy, groot berg? Voor Serubbábel sal jy tot ’n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade...
OUTOFAGIE: Ontsluit God se genesing deur te vas
In Junie 2014 is ek met stadium-een-borskanker gediagnoseer. Na ’n moeilike seisoen van chemoterapie en bestraling, is ek in Januarie 2015...
Sluit by ons aan by die Gourikwa-reservaat vir ’n transformerende kamp:...
Moenie hierdie geleentheid misloop om God op ’n kragtige manier te ontmoet nieIs jy op soek na ’n geestelike wegbreek wat jou sal...
Siloam Kerk: ’n Nuwe seisoen in Carletonville
Die naam “Siloam Kerk” is vir ons gegee deur ’n profetiese woord in 2016. “Siloam” beteken “om iemand te stuur”. Ek en my vrou, Elsie,...


























