Cedar Akademie lei al 30 jaar lank sendingonderwysers op
Cedar Internasionale Akademie het op Saterdag, 11 Mei, 30 jaar in die bediening gevier en die herdenkingsgeleentheid met 'n...
Jong sendingegpaar in Haiti vermoor
Bendelede in Port-au-Prince, Haïti, het die Amrerikaanse Republikein, Ben Baker, se dogter en skoonseun, Natalie (21) en Davy (23) Lloyd...
Nigeriese weermag red honderde gyselaars van Moslem-ekstremiste
Die Nigeriese weermag het onlangs honderde gyselaars bevry tydens ’n suksesvolle militêre operasie. Hulle is maande of...
Hy ken my naam
Radio Tygerberg 104FM se tema van sy eerste Pledge-week vanaf 27 tot 31 Mei, is “Hy ken my naam.” In Jesaja 43:1 lees ons...
Geanker in geloof: onwrikbare hoop van die volgende geslag
In ’n wêreld vol onsekerhede staan die volgende geslag by die kruispad van ongekende uitdagings en verbysterende druk...
Verkiesingsgebede vir die OVK
Spanning neem toe met Suid-Afrika wat voorberei vir een van die belangrikste verkiesings in ons land se geskiedenis...
‘Daar is op jong mense geëksperimenteer’: Skotland roep halt met puberteitblokkeerders...
Ná die publikasie van 'n omvattende oorsig van genderidentiteitsdienste vir minderjariges in die Verenigde Koninkryk...
Kuba gaan voort om godsdiensvryheid te skend
Skendings van godsdiensvryheid in Kuba duur voort. Kerkleiers durf skaars meer hul stemme verhef, uit vrees vir vergelding...
JUIG! Tydskrif – Interessante feite en inligting
JUIG! Tydskrif wil God verheerlik deur te onderrig, in te lig, ’n Bybelse wêreldbeskouing te bevorder en op elke terrein van die lewe aan die heerskappy van Jesus Christus gestalte te gee...
Iran se president sterf in helikopterongeluk, wat lei tot nog meer...
Raisi was bekend as die "Slagter van Teheran" vir sy betrokkenheid by die doodvonnisse van duisende politieke opponente in die...
Cedar Akademie lei al 30 jaar lank sendingonderwysers op
Cedar Internasionale Akademie het op Saterdag, 11 Mei, 30 jaar in die bediening gevier en dieherdenkingsgeleentheid...
Herlewing in Hollywood?
Die aktrise Candace Cameron Bure bring steeds hoop, geloof en liefde na Hollywood. Van haar begin in Full House tot...
Opwindende Projek 25 vir Bybelvertalers wêreldwyd: ‘Die begeerte na ’n Bybel...
Talle Bybelvertalingsorganisasies werk internasionaal saam aan Visie 2025. “Visie 2025 beteken dat daar teen 2025...
Franse Christene verwelkom nuwe wet teen godsdienstige sektes
Frankryk het ’n nuwe wet om sogenaamde skadelike godsdienstige sektes te bekamp. berig Evangelical Focus. Die wet...
‘My besoek aan die Gasa-grens’
In ’n wêreld wat dikwels deur konflik en twis verdeel word, is daar oomblikke wat ons herinner aan die mensheid wat...
Dink, praat en maak soos Jesus
Deur Almarie du Preez
Artikelbron: JUIG! Tydskrif
Die gewilde Ester-vrouekonferensie is onlangs by die Vriend van God-kerk in Goodwood gehou. Met ds. Elza Meyer se uitstekende...
Gaan en preek!
As evangeliste is dit belangrik om te verstaan dat genesing en wonderwerke ’n kernkomponent is van wat ons doen – dit is deel...
Die Europese parlement sê surrogaatskap is ’n vorm van mensehandel
Die Europese parlement het sy standpunt oor surrogaatskap bekragtig en dit word nou amptelik as uitbuiting en deel...
Ondersteun vervolgde Christene saam met Geopende Deure op Vervolging-Sondag op 26...
In ʼn wêreld vol onsekerhede, is daar een sekerheid wat die moeite werd is om alles voor te waag – LEWE. DIE BELONING? Ewig.DIE IMPAK?...
Moslem-werkgewer in Pakistan druk Christen onder elektriese kafsnyer
ʼn Jong Christen-vrou het onlangs die dood vrygespring. Die Pakistanse Christen, Saima Bibi (24) het saam met haar man op die...


























