Dankie, Here, Ek weet dit was U
Ná Covid het my lewe stilgestaan. ’n Werk wat eens belowend gelyk het, het in blote roetine ontaard en kon nie die leemte binne my vul nie...
118 uur onder beton vasgepen
Dis donker hier. Daar is nie kos en water nie. Wat gaan aan? Wat het gebeur? Weet mense daarbuite dat iemand hier onder die...
Geopende Deure vennote het iets besonders gedoen
Vir die afgelope twee maande het Geopende Deure op Indië gefokus. Sedert April het die liefde en ondersteuning van Geopende Deure vennote...
NEPAL: Kinderbybels lei tot redding
Bishwas Thapa, ’n 10-jarige seuntjie wat die afgelope jaar gereeld ’n kinderbyeenkoms bywoon, het tydens ’n...
Twee Egiptiese Christene word jare lank sonder verhoor aangehou
Menseregtegroepe doen 'n beroep op die Egiptiese regering om twee Christen-mans, Nour Girgis en Abdulbaqi Saeed Abdo...
Ben Freeth se ‘Lang pad’ vir regverdigheid
Dit het alles begin met die droom om weer die trappe van ’n gebou in Windhoek te wees. Dit het ’n perd genaamd Tsedeq geverg...
‘The Chosen’ kondig aan dat seisoen vier uiteindelik gestroom gaan word
Ná maande van vertraging en ’n regsdispuut, het die eerste episode van The Chosen, seisoen vier, Maandag 3 Junie op...
Stap die pad na ’n blink toekoms vir kinders
Solidariteit Helpende Hand vier vanjaar Kinderbeskermingsweek met die amptelike bekendstelling van die Helpende Hand Ons Plek...
’n Baken van transformasie en hoop
Unite180, ’n dinamiese kerk in Suid-Afrika, is ’n voorbeeld van die transformerende krag van geloof. Binne ’n dekade het dit as ’n...
Suid-Afrika betree ’n nuwe politieke era – die volgende twee weke...
Suid-Afrika het op 29 Mei vir verandering gestem en verandering is wat hy gekry het. Miskien nie die soort verandering wat...
25 000 neem deel aan Optog vir Jesus in Pays, talle...
25 000 mense het Saterdag 25 Mei die strate van die Franse stede Parys, Lille, Nantes, Metz en Straatsburg betree...
Christen-teenwoordigheid in Gasa loop gevaar om te verdwyn
Gasa se beleërde Christelike gemeenskap het onlangs gesien hoe verskeie gesinne die gebied verlaat om deur Egipte te trek en...
Ierse en Noorse Christene maak heftig kapsie teen hul regerings se...
Nadat Spanje, Ierland en Noorweë erkenning gegee het aan ’n Palestynse staat, het Christene in Ierland en Noorweë hul regerings...
Eritrese pastoor sterf in die tronk nadat hy jarelank opgesluit was
Pastoor Girmay Araya, een van die stigters van die Volle Evangelie Kerk in Eritrea, is in die tronk oorlede. Hy is twee en ’n halwe jaar...
GLS Besigheidsuitgawe kom na Stellenbosch in Julie 2024
Die Global Leadership Summit (GLS) is die grootste leierskapsbyeenkoms ter wêreld. Die Global Leadership Summit inspireer...
Groep Moslems val 15 biddende Christen-studente aan
Vyftien biddende Christen-studente is onlangs deur ’n groep Moslems op die Indonesiese eiland Java aangeval. Twee jong vroue is lig beseer...
Evangelisasieveldtog bereik 67 miljoen mense binne twee maande
Die wêreldwye evangelisasieveldtog, genaamd 'Anthem of Grace', het in byna twee maande bykans 67 miljoen mense met die Goeie...
FEBA Kazakstan: Nederige beplanning lei tot groot resultate
Argen, 21, is ’n universiteitstudent van Almaty en die jongste van drie kinders wie se ouers geskei is. “My ma het haar bes gedoen...
Egiptiese Christen onwettig aangehou en mediese hulp geweier
’n Christen-bekeerling wat in Egipte al meer as drie jaar lank in voorverhooraanhouding is, is die nodige mediese behandeling geweier...
Mercy Ships bou derde hospitaalskip danksy ‘vrygewige skenking’
Mercy Ships het begin planne maak vir die ontwikkeling van ’n nuwe hospitaalskip. Die idee hiervoor spruit uit die begeerte...

























