Geskryf deur: VOM Suid-Afrika
Artikelbron: www.persecutionsa.org
Bishwas Thapa, ’n 10-jarige seuntjie wat die afgelope jaar gereeld ’n kinderbyeenkoms bywoon, het tydens ’n verspreidingsgeleentheid ’n Kinderbybel ontvang.
Die kleurvolle prentjies het sy ma, Kamala, se aandag getrek en sy het self die Bybel begin lees.
Deur hierdie Bybel het beide Bishwas en Kamala vir Jesus Christus as hulle Verlosser leer ken.
Hulle, saam met drie ander kinders wat Bybels ontvang het, het op 16 September 2023 hulle lewens in die openbaar aan die Here toegewy. Prys die Here!
Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.
> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.
Datum gepubliseer: 08/06/2024
Foto slegs ter illustrasie: pixabay.com
VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie.