Tuesday, July 28, 2026

‘My besoek aan die Gasa-grens’

In ’n wêreld wat dikwels deur konflik en twis verdeel word, is daar oomblikke wat ons herinner aan die mensheid wat...

Dink, praat en maak soos Jesus

Deur Almarie du Preez Artikelbron: JUIG! Tydskrif Die gewilde Ester-vrouekonferensie is onlangs by die Vriend van God-kerk in Goodwood gehou. Met ds. Elza Meyer se uitstekende...

Gaan en preek!

As evangeliste is dit belangrik om te verstaan dat genesing en wonderwerke ’n kernkomponent is van wat ons doen – dit is deel...

Die Europese parlement sê surrogaatskap is ’n vorm van mensehandel

Die Europese parlement het sy standpunt oor surrogaatskap bekragtig en dit word nou amptelik as uitbuiting en deel...

Ondersteun vervolgde Christene saam met Geopende Deure op Vervolging-Sondag op 26...

In ʼn wêreld vol onsekerhede, is daar een sekerheid wat die moeite werd is om alles voor te waag – LEWE. DIE BELONING? Ewig.DIE IMPAK?...

Moslem-werkgewer in Pakistan druk Christen onder elektriese kafsnyer

ʼn Jong Christen-vrou het onlangs die dood vrygespring. Die Pakistanse Christen, Saima Bibi (24) het saam met haar man op die...

Bekragtiging van Haatspraakwetsontwerp ’n groot slag vir godsdiensvryheid

Die president se ondertekening van die Wet op die Bekamping en Voorkoming van Haatmisdade en Haatspraak is ’n donker...

FEBA deel God se woord met blinde luisteraars

In antwoord op ’n vraag oor die invloed van blindheid op sy bediening, het oorlede Victor K, stigter van FEBA Oekraïne...

Pres. Ramaphosa bekragtig Haatspraakwet en vra terselfdertyd die kerk se steun...

President Cyril Ramaphosa en die ANC-regering het die Wetsontwerp op Haatmisdade bekragtig en sodoende hulle...

Soedanse Moslem kom tot bekering nadat onbekende man Bybel agterlaat

Nuraldaim Hassan, wat as ’n Moslem in Soedan grootgeword het, het op ’n baie spesiale manier tot bekering gekom...

Stuur 2025 in die regte rigting: Akademia-studieaansoeke nou ingewag 

Daar word gesê dat die enigste manier om werklik die toekoms met sekerheid te voorspel, is om dit proaktief self te skep. Gedagtig...

’n Nuwe seisoen vir Radio Tygerberg

Kaapstad, 2 Mei 2024. Terwyl Herfs besig is om na Winter te verander, is dit ook tyd vir ’n nuwe seisoen by Radio Tygerberg 104FM...

Wees dapper in jou roeping

Vandat ek ’n jong meisie was, het ek gewonder oor wat my roeping is en hoe ek dit eendag sal uitleef. Ek het lank gedink dit was om...

Wees deel van ’ buitengewone verhaal

ʼn Verhaal van ongelooflike wonderwerke en vurige geloof is besig om in Indië te ontvou. Maar die Kerk is onder druk – en...

Pakistan aangesê om iets te doen omtrent tienerjarige meisies wat in...

Menseregtekundiges van die Verenigde Nasies (VN) het onlangs ’n beroep gedoen op Pakistan om wetlike hervormings...

IMF: China en Amerika se skuldvlakke kan ‘groot’ uitwerking op wêreldekonomie...

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het gewaarsku dat Amerika en China moet verseker dat hulle minder geld begin...

Stem vir partye wat godsdiensvryheid voorstaan

Oor die afgelope vyf jaar het FOR SA by die huidige parlement betrokke geraak by elke stuk wetgewing waar godsdiensvryheid potensieel...

Verslag toon dat skole in Engeland ernstige gebrek aan godsdiensonderrig het

Die gehalte van godsdiensonderrig is te laag in talle Engelse skole volgens ’n verslag wat onlangs deur die navorsingsagentskap...

Die ANC se blapse met buitelandse beleid laat alarms afgaan!

Die ANC-regime se inkonsekwente buitelandse beleid is bisar en word toenemend deur Westerse demokrasieë bevraagteken...

Polisie moes ingryp om pro-lewe -gasspreker te beskerm

Die polisie moes in Manchester, Engeland, ingryp om ’n jong pro-lewe-spreker te beskerm teen ’n skreeuende skare...