Sunday, July 26, 2026

Dodelike aanvalle op Christene in Mosambiek

Die bedieningsorganisasie Geopende Deure Afrika, wat vervolgde Christene versterk en ondersteun, is geskok oor die...

RO Water SA: ‘n roeping om lewens te verander

Wanneer RO Water SA op 28 September sy 21ste bestaansjaar vier, is dit veel meer as ’n datum op die kalender...

Twee woorde wat alles verander

In elke Christen se lewe behoort daar ’n duidelike “voor en ná” te wees. Dit laat my dink aan die programme op...

15 maniere om valse lering deur onderskeiding te ontmasker

Wat is valse lering en hoe herken ons dit? Daar is natuurlik geen onfeilbare manier om dit te identifiseer nie. Bybelse...

Die dooie seerolle

In 1947, in die dorre wildernis naby die Dooie See, was ’n jong Bedoeïense skaapwagter, Muhammad edh-Dhib...

Bid vir ons polisie

Elke dag in Suid-Afrika trek mans en vroue hul uniforms aan en laat hul geliefdes agter om ’n werklikheid van...

Vanessa Goosen: Dwelmslagoffer, sestien jaar in ’n Thaise tronk

Toe ek vir die eerste keer Vanessa Goosen se verhaal hoor, het dit my diep geraak. Hoe gebeur dit dat ’n jong vrou...

Hykie Berg oor ware verandering: Verslawing steel, maar Christus herste

Hykie Berg het vir jare in stilte gesukkel met heroïenverslawing – ’n donker seisoen wat hom nege keer in...

Waar was die tuin van Eden?

Die Bybel sê vir ons dat die Tuin van Eden by die oorsprong van vier riviere geleë was. Ons lees: “Daar het ’n rivier in Eden ontspring om die...

Wat as niks verander nie? Die soort geloof wat nie tou...

Wanneer die lewe moeilik raak, keer ons dikwels terug na bekende verse, maar min is so konfronterend soos Habakkuk se woorde...

Een Week van Toerusting vir Lewenslange Getuienis

Om Jesus in alles te volg, is nie net die beste ding in die wêreld nie – dit is die beste ding vir die wêreld. Maar is ons reg om vir Hom te staan in ’n kultuur wat Sy...

3 punte oor ‘n huwelik wat blom

Toe ek gaan sit het om te dink waaroor ek hierdie maand se rubriek moet skryf, het ek ’n paar verskillende onderwerpe oorweeg en die Heilige Gees se leiding...

Weerstaan die nuwe wêreldwanorde

Ons word daagliks gekonfronteer met misleiding in die media, afleiding en besoedeling in die vermaaklikheidsbedryf, indoktrinasie in opvoedkundige instellings...

Wonderwerke & reddingin die hart van Afrika: CfaN Evangelie-veldtog

In Julie het Christ for all Nations (CfaN) vyf Evangelie-veldtogte in die Demokratiese Republiek Kongo (DRK) gehou, in ’n streek wat hulle nog nooit vantevore...

Netanyahu, Rubio en Huckabee heropen 2 000 jaar oue pelgrimsweg in...

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, die VSA se minister van buitelandse sake, Marco Rubio, en die Amerikaanse...

CRL stel artikel 22-komitee aan om die Kerk te reguleer

Die CRL Regtekommissie, oftewel die Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious and Linguistic...

120 Suid-Afrikaanse pastore sluit aan by grootste solidariteitsending na Israel sedert...

Die South African Friends of Israel (SAFI) het met trots aangekondig dat 120 pastore van Suid-Afrika vertrek het na Israel om deel...

Byna een uit elke drie Duitsers glo dat God die heelalgeskape...

’n Meningsopname wat deur die mark- en sosiale navorsingsinstituut INSA-Consulere (Erfurt) namens die Protestantse nuusagentskap IDEA uitgevoer is...

Die bekroonde Christelike radiostasie, Radio Khwezi, is reeds dertig jaar besig...

Die veelvuldig bekroonde gemeenskapsradiostasie, Radio Khwezi, vier in September 30 jaar van uitsendings in die gemeenskap wat dit bedien...

Nuwe Abrahamic Promise Initiative versterk Israel-SA dialoog

Die South African Friends of Israel (SAFI) kondig met trots die suksesvolle bekendstelling van die Abrahamic Promise Initiative aan...