Bekende Chinese pastoor-egpaar gemartel en tot lang tronkstraf gevonnis
Die bekende Chinese pastoor, Kan Xiaoyong, 14 jaar tronkstraf gevonnis. Sy vrou moet ook tronk toe gaan, soos verskeie medeleraars...
Die Logos Hope kom na Suid-Afrika!
Die sendingskip van Operasie Mobilisasie (OM), die wêreld se grootste drywende boekebasaar, die Logos Hope, sal Sondag in Richardsbaai...
Europese politici begin toenemend fokus om toegang tot pornografie vir minderjariges...
Europese lande is toenemend bekommerd oor die wydverspreide toegang tot pornografie deur minderjariges. Die Spaanse premier...
Moet Christene vir Israel ondersteun?
Israel is die énigste nasie waarvoor God self die landsgrense opgestel het: “Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het, toe...
Hoe om self ’n boek te publiseer
Elke maand ontvang JUIG! boodskappe van lesers wat vra of ons hulle kan help met inligting oor hoe om ’n boek in Suid-Afrika uit te gee...
Radio Tygerberg moedig Graad 1’s aan om groot te droom
Met die aanvang van die nuwe skooljaar het Radio Tygerberg 104FM die Graad 1’s van Parkdene Primary School in Scottsdene, Kraaifontein...
Gratis aanbod vir Courageous Conversations-kursus!
WAARSKUWING: Hierdie artikel bevat materiaal vir geesdriftige leiers wat ernstig is oor die implementering van vreeslose gesprekke...
Astrofisikus: Fisika sonder God is absurd
Heino Falcke is ’n Duitse astrofisikus wat bekend is vir sy beduidende bydraes tot die veld van radioastronomie. Hy het ’n sleutelrol...
Jesus die Gekruisigde, ’n musiekdrama met ’n verskil
“Jesus the Crucified” (Jesus die Gekruisigde) is ’n musiekdrama wat deur die Pro Patria Museum(NPC) aangebied word. Dit vind plaas...
Trump behaal reuse-oorwinning in eerste Republikeinse voorverkiesing
Donald Trump het ’n reuse-oorwinning in die eerste Republikeinse voorverkiesings in Amerika behaal. Hy het nie minder nie as 51% van die...
Toenemende NSFAS-korrupsie steel studente se toekoms, maar Helpende Hand Studietrust staan...
"Die Helpende Hand Studietrust het die afgelope 15 jaar reeds R337 miljoen in die vorm van rentevrye studielenings uitbetaal om 6 935...
Skerp styging in die vervolging van Christene wêreldwyd
Militante en outokratiese regimes vererger gevaar in sub-Sahara AfrikaGeopende Deure Internasionaal het sy 2024 Wêreldwaarnemingslys...
Bid saam met ons: Bybels word gekoop en verbrand!
In Tanzanië het ’n kommerwekkende tendens begin posvat. ’n Gemeenskap van Moslems koop Bybels op om dit te vernietig...
Kerke onder druk in onbestendige Ecuador, maar God se teenwoordigheid is...
In Ecuador, waar kerkdeure nog altyd oop was, maak die toenemende geweld wat uitgebreek het in die land dit al hoe moeiliker vir die...
FEBA Indonesië aangewys as mees invloedryke Christen-radiostasie
“Loof God vir 54 jaar se seën en voorsiening vir Yaski en 25 jaar vir Heartline 100.6 FM!” Yaski is Far East Broadcasting Association...
Christen-man ontsnap terreuraanvalle twee keer: ‘Deur die genade van God het...
’n Christen-man van Burkina Faso het verlede maand ’n terreuraanval naelskraap oorleef, berig Global Christian Relief. Alphonse Kouama...
Bykans vyfduisend mense kom tot bekering met herlewing in Kuba
Byna vyfduisend Kubane het Jesus aangeneem nadat hulle deur agt Amerikaanse sendelinge besoek is. Die Baptiste sendelinge van Florida het...
Jan de Wet se seun skryf pragtige skoollied vir Solidariteit Helpende...
Solidariteit Helpende Hand se kleuterskole en nasorgsentrums, beter bekend as die Ons Plekke, het op Woensdag 10 Januarie 2024 die...
Mosselbaai se eerste Mighty Men-konferensie groot sukses!
Mosselbaai het in Desember sy eerste Mighty Men-konferensie met groot sukses aangebied.Duisende mans van alle ouderdomme het...
Billy Graham Evangelistic Association kondig groot Europa-byeenkoms aan om evangelisasie teversterk
Die Billy Graham Evangelistic Association (BGEA) berei voor om Christen-leiers van oral uit Europa tevergader vir ’n groot byeenkoms...


























