Koinonia Sinode reik verklaring uit oor gemeentes wat bande met Algemene...
Die Koinonia Sinode het die volgende verklaring uitgereik na aanleiding van die Algemene Sinode Moderamen (ASM) se bekendmaking van...
Kerk in Springs stel nuwe rekord op vir Bybelleesmarathon!
’n Kerk in Springs het ’n indrukwekkende nuwe rekord opgestel deur die hele Ou en Nuwe Testament binne drie dae en drie uur deurgelees...
Noord-Korea is weer bo-aan die lys van die lande wat Christene...
Noord-Korea is weer eens boaan Geopende Deur se Wêreldwaarnemingslys van die 50 lande wat Christene die ergste vervolg...
Iran se Christen-gevangenes – anonieme slagoffers
Hoewel die aantal Christene wat in Iran in hegtenis geneem word, elke jaar ongeveer dieselfde bly, kry hul name en gesigte al hoe minder...
Moenie hierdie inspirerende fliek misloop nie: In teaters op Internasionale Vrouedag,...
Die inspirerende nuwe rolprent van Angel Studios, Cabrini, sal op Internasionale Vrouedag – 8 Maart – in teaters in Suid-Afrika te sien...
Amy Grant praat oor skokkende pad na herstel ná haar ongeluk
Amy Grant is op 'n reis op soek na die positiewe aspekte van die lewe in die nasleep van haar 2022 fietsongeluk, wat gelei het tot 'n...
Elon Musk sê Neuralink se eerste breinskyfie-inplanting werk
Elon Musk het in Januarie op X gedeel dat ’n mens vir die heel eerste keer ’n Neuralink-breinskyfie-inplanting ontvang het en dat die...
Meer as 700 kerke sluit aan by Tim Tebow se ‘Night...
Duisende mense in die wêreld het onlangs jong volwassenes en tieners met spesiale behoeftes en gestremdhede vir die tiende jaarlikse Night...
Christene in Oos-Europa vergader by internasionale konferensie oor die gesin se...
Meer as 210 deelnemers uit 15 lande het in Riga, die hoofstad van Letland, vergader met die doel om die belang van die gesinseenheid in...
Bid saam met Christene in Jemen
Die Jemenitiese mense het al soveel verduur sedert die burgeroorlog in 2014 uitgebreek het. Hongersnood, ontworteling, siektes...
Bybelse kiesersgids vir Suid-Afrikaanse verkiesings
Vanjaar sal Suid-Afrikaners wat geregistreer het om te stem, die verantwoordelikheid hê om ’n party te kies om hul belange te...
Engelse polisie erken dat straatprediker twee jaar lank ‘disproporsioneel’ behandel is
“Disproporsioneel” is hoe die Engelse polisie die manier beskryf het waarop hulle die straatprediker, Dia Moodley, byna drie jaar lank...
Trump belowe om Christene teen ’radikale linkses’ te beskerm
Donald Trump het belowe om vir Christene te sorg en hulle teen “radikale linkses” te beskerm as hy tot die volgende Amerikaanse...
Vanuit die hart: uitvoerende direkteur van Geopende Deure SA gee perspektief...
Geopende Deure Internasionaal het sy 2024-Wêreldwaarnemingslys in Januarie bekendgestel. Dié lys, wat nou in sy 31ste jaar is, wys...
Christelike groep help om tienduisende Soedanese slawe te bevry
’n Internasionale Christelike organisasie het verlede jaar gehelp om 1 500 Soedanese burgerlikes uit slawerny te bevry, wat die totale...
Elf YWAM-sendelingleiers sterf in tragiese ongeluk in Tanzanië
Die afgelope naweek is 11 sendelingleiers van Youth With A Mission (YWAM) in ’n tragiese verkeersongeluk in Arusha, Tanzanië...
Gebede vir vervolgde medegelowiges: Bid saam
Vandag onthou ons, ons familie in Mianmar, Sirië en Turkye en ons onthou Leah Sharibu in Nigerië en pastoor Raymond Koh in Maleisië, want...
Seun probeer pa red tydens Islamitiese aanval wat Kerke en Christene...
Die situasie in die noorde van Mosambiek bly gespanne weens djihadistiese aanvalle op die bevolking, die weermag en veral kerke en...
Geopende deure verheug oor Christene se steun vir hulle Kinders by...
Danksy die ongelooflike ondersteuning en vrygewigheid van ons vennote, is ons verheug om aan te kondig dat ons ons fondsinsamelingsteiken...
WEF: ‘Wêreldleiers kan nie bekostig om die impak van godsdiens en...
Die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) se jaarlikse konferensie het vanjaar ’n besinning ingesluit oor hoe godsdiens en spiritualiteit...


























