Christen-leierskapsberaad beplan vir 12-13 April 2023: inisiatief om SA te transformeer
Die tyd om oor konstruktiewe verandering in Suid-Afrika te praat, is verby en dit is tyd om saam te staan vir die implementering van verandering...
Dankie Here, ek weet dit was U
Pas nadat ons in 2016 getroud is (ek was 28 en my man 32), het ons begin probeer vir ’n babatjie. As ek nou terugkyk oor die afgelope dekade, besef ek oor hoeveel hekke ons moes spring. In die storm leef jy net in oorlewingsmodus – dit was ons realiteit vir jare...
ICEJ help meer Ethiopiese Jode om Israel te bereik, maar duisende...
Terwyl Israel onlangs die Shavuot-fees gevier het, het 27 nuwe Ethiopiese Joodse immigrante by Ben-Gurion-lughawe geland. Onder hulle was ’n 92-jarige oupa wat ’n leeftyd lank gewag het om die Beloofde Land te bereik...
Herlewing onder die Hmong: Animiste draai na Christus!
Dit is 1969. Die land is Laos. Frank Gray, ’n jong gelowige van Brittanje wat later een van Far East Broadcasting Association (FEBA)...
Limpopo-polisie soek God se leiding in stryd teen misdaad
In ’n aangrypende vertoning van geloof en eenheid het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Limpopo byeengekom...
Die Europese Evangeliese Alliansie doen beroep vir optrede teen anti-Semitisme
In die nasleep van die aanvalle van 7 Oktober op Israel, was daar ’n oplewing van anti-Semitisme in Europa wat die Europese Evangeliese...
Die lied, ‘God of Israel’ verkondig boodskap van vrede
Die liedjie “God of Israel”, is ’n vredesverklaring wat slegs ’n paar uur nadat dit uitgereik is tot heel bo aan die iTunes se Christen...
Reini dra die kruis Malawi binne
Evangelis Reini Coetzee het nóg ’n betekenisvolle mylpaal in sy 10 000 km-Crosswalk Africa-reis bereik toe hy sy houtkruis by die Dedza-grenspos van Mosambiek af Malawi binnestoot. Sedert hy op 16 Maart verlede jaar sy tog van Kaapstad na Jerusalem aangepak het, het hy en die kruis reeds meer as 3 000 km deur Suid-Afrika, Zimbabwe en Mosambiek afgelê...
Kunsmatige Intelligensie (KI) in die kerk?
Kunsmatige Intelligensie (KI) word al hoe meer algemeen in vandag se samelewing, insluitend in die kerk! KI-aangedrewe gereedskap, soos die ChatGPT...
Ontbloot! Die grootste bedreiging vir SA se sosiale en ekonomiese oorlewing!
Die Parlement se “Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake” hou tans landwye openbare verhore oor die geslagsneutrale enkel “Huwelikswet” om...
3 Punte om oor na te dink oor die Heilige Gees...
Met Hemelvaartdag en Pinkster pas agter die rug, keer my hart telkens terug na ’n baie spesiale oomblik tydens ons onlangse JOY! Travel-toer na Israel. Om 42 mense deur die Heilige Land te lei is altyd ’n voorreg, maar hierdie keer het anders gevoel. As gevolg van die oorlog was daar byna geen ander groepe nie en dit het vir ons ’n seldsame geskenk gegee … tyd. Of meer spesifiek, tyd in die bovertrek...
Tim Keller se Gospel in Life lig in agt minute verlossingsverhaal...
Bethel Music, een van die wêreld se gewildste aanbiddingsgroepe besoek Suid-Afrika vir slegs twee aanbiddingsaande – een in Pretoria (23 Maart) en een...
Israel onder aanval: ’n oproep tot gebed
Verdriet. Skok. Pyn. Verwoesting. Verwarring. Woede. Hierdie is net ’n paar van die emosies wat miljoene Israeli’s ervaar te midde van ’n terreuraanval...
Verdere belangrike vrae en antwoorde oor die Koinonia Sinode
Hier volg baie belangrike gegewens oor die Koinonia Sinode (KS) wat sover moontlik deurgegee moet word aan al die dolerende en ander...
Impak van werkverlies op gemeenskappe ’n donker werklikheid met ’n straaltjie...
Die formele, nie-landbou arbeidsmark het tussen Maart 2024 en Maart 2025 ’n skerp afname beleef, met veral die handel- en gemeenskapsdiens-sektore wat swaar getref is...
Arno van Niekerk nooi alle Christene om aan te sluit by...
eskiedenis is op die punt om gemaak te word terwyl ons besluit oor Suid-Afrika se toekoms: God se magtige familie gaan verenig in sy teenwoordigheid...
Bewyse van Noag se ark? Ondergrondse tonnels ontdek onder antieke formasie
Nuwe belangstelling neem toe rondom ’n lank betwiste terrein naby Berg Ararat nadat navorsers ongewone ondergrondse formasies aangemeld het...
Kleiner klasse en persoonlike aandag die wenresep vir AP Akademie graduandi...
ʼn Mens is nooit te oud om te leer nie en ons moet beslis nooit ophou om te leer nie. Tydens Die AP Akademie se Promosieplegtigheid het twee dames wat effens ouer as die normale student is, hulle grade ontvang...
Meer as 70 000 mense bereik by Ogbomoso Jesus-veldtog in Nigerië
Die Take the Nations-bediening, gelei deur evangeliste Daniel en Bea du Toit, het onlangs ’n kragtige Jesus-veldtog in Ogbomoso, Nigerië, aangebied – met tienduisende mense wat oor verskeie aande die Evangelie gehoor het en op God gereageer het...
Christelike vrou uitgehonger deur haar man en by wilde diere agtergelaat...
’n Christen-vrou in Uganda het geweldige lyding verduur. Hoewel sy haar reeds in 2021 tot die Christendom bekeer het, het sy dit tot onlangs...


























