Ontwrigting van Suid-Afrikaanse gebedsbyeenkoms vir Israel
Tydens die pro-Hamas-saamtrek wat op 11 November in Kaapstad gehou is, het Mandla Mandela van die podium af ’n beroep op teenwoordiges...
Kersfees gekanselleer in Betlehem?
In ’n ongekende stap is Betlehem se jaarlikse Kersvertoning deur Palestynse owerhede gekanselleer "ter ere van Hamas-martelare" te midde...
Ouers se versoek aan stroomplatforms: ‘Gee ons meer gesinsvriendelike opsies’
Die Amerikaanse organisasie, Parents Television and Media Council (PTC), dring volgens ’n berig van Christian Today aan dat...
Mosselbaai se eerste Mighty Men-konferensie groot sukses!
Mosselbaai het in Desember sy eerste Mighty Men-konferensie met groot sukses aangebied.Duisende mans van alle ouderdomme het...
Christen-onderwyseres wat vir Facebook-plasing afgedank is, kan ontslag appelleer
In 2018 het Kristie Higgs, ’n 47-jarige onderwyseres in Engeland, op haar eie Facebook-blad haar kommer uitgespreek oor toenemende...
Christen-skool in Indië word gedwing om godsdienstige simbole te verwyder
Christen-skole onder kerkbestuur word in die Indiese deelstaat Assam gedwing om hulle Christelike simbole te verwyder, berig CBN...
Christene in Oos-Europa vergader by internasionale konferensie oor die gesin se...
Meer as 210 deelnemers uit 15 lande het in Riga, die hoofstad van Letland, vergader met die doel om die belang van die gesinseenheid in...
Duitse atleet: ‘God het ‘n plan vir my lewe’
Dit is altyd verblydend wanneer sportsterre hulle platform gebruik om openlik te getuig oor hulle geloof en sodoende hulle sporttalent en...
Deur die Radio tot in Hausa-land
In hierdie deel van die wêreld waar meer Christene vermoor word weens hul geloof as op enige ander plek, word die Evangelie helder en...
Iets besonders is aan die gebeur … wees deel van 50...
Net soos ons binnekort na die stembus gaan, gaan ons familie in Indië ook binnekort stem. En hulle verkiesingsuitslag is...
Christelike en Joodse leiers verwerp ‘twee-state-waan’
Geskryf deur: James Lasher
Artikelbron: www.charismanews.com
’n Onlangse vergadering van meer as 150 Christelike, Joodse en konserwatiewe leiers het die internasionale kwessie van ’n tweestaatoplossing vir...
Nigeriese weermag red honderde gyselaars van Moslem-ekstremiste
Die Nigeriese weermag het onlangs honderde gyselaars bevry tydens ’n suksesvolle militêre operasie. Hulle is maande of...
Die transformasie van gesondheidsorg in Eswatini met innovasie en deernis
Eswatini is die onverwagte ligging van 'n buitengewone, moderne gesondheidsorgfasiliteit wat die nuutste tegnologie en innovasies...
My wonderwerkstorie
Dit was Paastyd en ek was saam met my gesin by ’n skou toe ek skielik hewige pyn in my voete kry en swaar begin loop het...
SA-gebore profeet se 2007-voorspelling oor twee President Trump-termyne is vervul!
Geskryf deur: Gillian Fraser In ’n profesie wat terugdateer na 2007, het die Suid-Afrikaans-gebore profeet Kim Clement voorspel dat Donald Trump twee termyne as Amerikaanse president...
God se Woord vir Almal: FEBA Radio se Uitsendings Verander Lewens
Die legendariese evangelis, Billy Graham, het gesê: “As jy onkundig is oor God se Woord, sal jy altyd onkundig wees oor God se wil.”...
Kleinkind in ’n ander land
Ek staan summier opsy toe sy wil verbykom. Die dapper vrou op OR Tambo. Ek voel sommer lus en salueer ook. ’n Trompetgeskal en dromrol...
Jack Hemmings, medestigter van Mission Aviation Fellowship, sterf op 103
Jack Hemmings, medestigter van Mission Aviation Fellowship (MAF) en ’n veteraan uit die Tweede Wêreldoorlog, is op 103-jarige ouderdom oorlede...
Cause for Justice wil dekriminalisering van prostitusie teenstaan
Cause for Justice (CFJ) het aansoek gedoen om in te gryp in ’n Hooggeregshofsaak wat prostitusie in Suid-Afrika dekriminaliseer...
The United Church of God: Oorwin vrees en angs deur die...
Die Verenigde Kerk van God is ’n internasionale vereniging met gemeentes regoor Suid-Afrika. Die missie van die kerk is om die Evangelie...


























