FEBA Indonesië aangewys as mees invloedryke Christen-radiostasie
“Loof God vir 54 jaar se seën en voorsiening vir Yaski en 25 jaar vir Heartline 100.6 FM!” Yaski is Far East Broadcasting Association...
Christen-man ontsnap terreuraanvalle twee keer: ‘Deur die genade van God het...
’n Christen-man van Burkina Faso het verlede maand ’n terreuraanval naelskraap oorleef, berig Global Christian Relief. Alphonse Kouama...
Bykans vyfduisend mense kom tot bekering met herlewing in Kuba
Byna vyfduisend Kubane het Jesus aangeneem nadat hulle deur agt Amerikaanse sendelinge besoek is. Die Baptiste sendelinge van Florida het...
Jan de Wet se seun skryf pragtige skoollied vir Solidariteit Helpende...
Solidariteit Helpende Hand se kleuterskole en nasorgsentrums, beter bekend as die Ons Plekke, het op Woensdag 10 Januarie 2024 die...
Mosselbaai se eerste Mighty Men-konferensie groot sukses!
Mosselbaai het in Desember sy eerste Mighty Men-konferensie met groot sukses aangebied.Duisende mans van alle ouderdomme het...
Billy Graham Evangelistic Association kondig groot Europa-byeenkoms aan om evangelisasie teversterk
Die Billy Graham Evangelistic Association (BGEA) berei voor om Christen-leiers van oral uit Europa tevergader vir ’n groot byeenkoms...
Mongoolse Christen (28) in ’n kritieke toestand ná marteling en eensame...
’n Gevange Christen in Mongolië is in ’n kritieke toestand nadat hy maande lank uitgehonger engedwing is om toiletwater te drink...
Duisende Jode bid by die Klaagmuur vir die vrylating van gyselaars
Duisende Jode het gister by die Klaagmuur gebid vir gyselaars wat steeds deur Hamas aangehouword, berig All Israel News...
Verklaring deur besorgde Christene in antwoord op die saak wat deur...
Ons, die Suid-Afrikaanse Christen-leiers, is sterk gekant teen die besluit (“die Besluit”) van die Suid-Afrikaanse regering om die saak...
Helpende Hand skep lusoord vir dimensiepasiënte
'n Vaal stuk grasperk is met gemeenskapskrag spesiaal in 'n lusoord vir die sintuie van bejaarde demensiepasiënte omskep...
Nuwe politieke party kom na vore om verandering en eenheid te...
Bloemfontein – Woensdag 10 Januarie 2024 is ’n deurslaggewende oomblik in die politieke landskapvan Suid-Afrika, aangesien #Hope4SA...
Tienduisende Duitse boere ruk op teen linkse globalistiese beleid
"Ons is siek en sat vir die leuens. Ons is siek en sat vir julle wat probeer om ons werk van ons af weg te neem. Dit is nie net boere nie...
Voormalige Moslem-terroris: ‘God het ʼn plan en Jode en Arabiere is...
Tass Saada, wat jarelank Jasser Arafat se chauffeur was, het onlangs in ’n onderhoud met All Israel News sy mening uitgespreek dat daar...
Toenemende korrupsie steel ons studente se toekoms
Solidariteit Helpende Hand en die Helpende Hand Studietrust se bestuur is bekommerd oor 'n ondersoekverslag wat deur OUTA...
‘Westerse beskawing sal verdwyn sonder Christenskap’
The Christian Post berig dat die Westerse beskawing volgens Elon Musk, geen toekoms het sonderdie Christendom nie...
Amerikaanse regering weier om Nigerië in te sluit op lys van...
Al neem geweld teen Christene in Nigerië steeds toe, verskyn die land weereens nie op die jaarlikselys van die grootste skenders...
Iranse Christen is weer gearresteer net maande nadat hy uit die...
Bid asseblief vir ’n Christen-bekeerling in Iran, wat weer in hegtenis geneem is skaars nege maande nadat hy uit die tronk vrygelaat is...
Dominee sê sy twee kinders was inspirasie vir ‘Boustene van die...
Die teoloog en skrywer, ds. Henning Dafel, en die illustreerder, Ester van Deventer, het onlangs saamgewerk om die eerste twee boekies...
Ek ken ’n seuntjie, ek ken vir Dawid
Ek ken ’n seuntjie. Een wie se stukkende hart weerspieël is deur woede-uitbarstings – die gevolg van sy hele lewe wat uitmekaargeval het...
Het jy ’n hart om die vervolgde Kerk te dien?
Wil jy hulpbronne, ondersteuning en gebed aan ons vervolgde familie voorsien?Vertrek in 2024 saam met Geopende Deure op ʼn...


























