Gesinne volgens God se ontwerp
In Mei nooi Focus on the Family Africa jou saam op ’n diep, betekenisvolle reis: Ouerskap- en huweliksaanbiedings deur Louis en Hettie Brittz, ’n egpaar wat hulle gesinslewe met egtheid, vreugde en geloof aanpak en graag hulle lewenslesse met ander deel...
‘Versigtige’ optimisme ná geloofsleiers met ANC-leierskap oor godsdiensvryheid vergader
Freedom of Religion South Africa het “versigtige” optimisme uitgespreek nadat hulle Dinsdag deelgeneem het aan ’n konstruktiewe gesprek tussen senior leierskap van die African National Congress (ANC) en senior verteenwoordigers van ’n breë koalisie van Suid-Afrika se geloofsgemeenskappe...
Die Evangelie in ‘n Paasbolletjie
Paasbolletjies is tans oral te koop en mense, of hulle nou Christene is of nie, geniet hierdie geurige gebak wat tradisioneel met Paasfees geassosieer word. Met sjokoladehase en -eiers wat die winkelrakke vul, loop Paasfees egter al hoe meer dieselfde pad as Kersfees – ’n Christelike fees wat dikwels van sy ware betekenis gestroop word....
Reini stap van Zimbabwe na Mosambiek – ’n jaar ná sy...
Op Maandag 16 Maart – presies ’n jaar nadat hy vanaf Signal Hill vertrek het – sal evangelis Reini Coetzee sy houtkruis uit Zimbabwe in Mosambiek in rol vir die volgende fase van sy Kruis-stap van Kaapstad na Jerusalem...
Dankie Here, ek weet dit was U
In 1993, kort ná die oorlog in Mosambiek, het my man, van wie ek nou geskei is, my jongste dogter en ek saam met Operasie Mobilisasie na Mosambiek gereis vir ’n uitreik. Een oggend het ons te voet gaan kyk na die gebombardeerde geboue...
Frontline Fellowship versprei duisende Bybels in Afrika
Van die begin van Frontline Fellowship in 1982 af was ons hoogste prioriteit om Bybels af te lewer en te versprei, en Bybelse onderrig te gee...
Die ware wins van ‘n lewe vol Godsvrug
Ons leef in ’n wêreld wat behep is met wins. Invloed, erkenning, sekuriteit en prestasie het die maatstawwe vir sukses geword. Soveel se lewens word gebou rondom die bymekaarmaak van goed, met die stille hoop dat wat uiterlik verkry word, uiteindelik sal stabiliseer wat innerlik onrustig voel. Tog konfronteer die Skrif hierdie aanname direk...
Onbereikte stamme ontmoet Jesus in Ethiopië
Dit was juis so ’n afgeleë gebied wat die Here vier jaar gelede op evangelis Kaisa Fischer se hart gelê het. Kaisa, ’n CfaN Bootcamp-gegradueerde en haar medearbeider Marita Orevi Tornes, bedien in die Omo-vallei in Ethiopië, waar 13 van die 16 plaaslike stamme as onbereik beskou word...
7000 keer het iemand geglo
Daar kom ’n oomblik in ’n jongmens se lewe wanneer hoop nie meer net ’n gedagte is nie, maar begin beweeg. Dalk op die eerste dag op kampus, met die oopmaak van ’n eerste handboek of in die besef: Iemand glo genoeg in my om saam met my hierdie pad te stap...
ST. PATRICK – nie die beskermheilige van kroeë nie!
Die 17de Maart, algemeen bekend as St. Patrick se Dag, word beskou as sy sterfdatum. St. Patrick word in die kerklike kalender met ’n “feesdag” vereer, tog weet baie Christene nie wat hierdie man gedoen het om die Evangelie in Ierland en Europa te bevorder nie...
Suid-Afrikaners ondersteun die bevryding van die mense van Iran ná 47...
Suid-Afrikaners staan in solidariteit met die mense van Iran terwyl hulle herdenk wat baie beskryf as die einde van 47 jaar van outoritêre bewind...
Cedar Internasionale Akademie vier jaarlikse gradeplegtigheid en gee erkenning aan voortreflike...
Cedar Internasionale Akademie in Kranskop, KwaZulu-Natal, het ’n gradeplegtigheid op 7 Maart 2026 aangebied. Tydens die geleentheid is nie net prestasie gevier nie, maar erkenning is ook gegee aan voortreflikheid...
Kuns Bring Hoop: Die Anties beplan weer ’n sielsvereikende toer in...
In 2025 het vyf vroue van Pretoria gereis om hoop te bring aan boervroue in droogtegeteisterde gebiede. Onder die vaandel van “Die Anties Bring Hoop” het hulle 902 vroue bereik met gratis kunsklasse—’n kreatiewe uitlaatklep wat ook as ’n bron van bemoediging en gemeenskapsbou gedien het...
Waar hoop jong harte ontmoet
Dit is nou vier jaar sedert Rusland se grootskaalse inval in Oekraïne begin het, maar konflik werp reeds sedert 2014 ’n skadu oor die lewens van Oekraïners. ’n Hele generasie se kinderjare word deur die oorlog opgeoffer...
SA-rolprent GOD’S WORK vir Luxor African Film Festival in Egipte gekies
Die Suid-Afrikaanse rolprent GOD’S WORK, geskryf en geregisseer deur Michael James en vervaardig deur Sithabile Mkhize, sal sy Midde-Ooste- en Noord-Afrika-première hê in die Long Film Competition by die 15de Luxor African Film Festival in Egipte, wat van 30 Maart tot 5 April plaasvind...
Hierdie is ernstige dae
Die hernieude eskalasie van konflik wat Iran en die breër Midde-Ooste raak, het weer die nasies onrustig gemaak. Ons is geroep om te bid en om te verkondig...
Gemeenskappe gereed om te help, maar wie begin?
Terwyl gemeenskappe toenemend onder druk verkeer, wys ’n nuwe peiling deur Solidariteit Helpende Hand dat die meerderheid mense bereid is om te help, maar dat baie steeds voel dit is “iemand anders se verantwoordelikheid.”
Suid-Afrika word spilpunt vir YouVersion se werk in Afrika
YouVersion, ontwikkelaars van die Bible App-toepassing, maak ’n Suid-Afrika-Sentrum oop, met Afrika aan die voorpunt van wêreldwye groei in interaksie met die Bybel...
Staan saam met die Kerk in Iran
“Die dood van Ayatollah Ali Khamenei merk ’n betekenisvolle en nugter oomblik in Iran se geskiedenis. As ’n Iraanse Christen kan ek nie ignoreer dat die Kerk in Iran onder sy leierskap vir dekades onder intense druk geleef het nie - met beperkings, toesig, arrestasies en die konstante gewig van onsekerheid. Baie gelowiges het lyding verduur bloot omdat hulle Christus gevolg het...
Geloofsgemeenskappe praat met een stem: Geen mandaat vir staatsregulering van godsdiens
Woensdag, 11 Februarie 2026, het ’n betekenisvolle oomblik gemerk in die voortgesette dispuut tussen die CRL Regtekommissie en Suid-Afrika se geloofsgemeenskappe...


























