Friday, November 27, 2026

Netflix gee lewe aan Moses se lewe in ‘n nuwe dokumentêr

Die stroomplatform Netflix gaan ’n dokumentêr oor Moses bekendgestel, getiteld Testament: The Story of Moses, berig Evangelical Focus...

Oudioweergawe van ‘Jesus’-rolprent word oor Paasfees na nege lande geneem

TWR en die Jesus Film Project span kragte saam om die oudioweergawe van die Jesus-rolprent oor Paasfees uit te saai en teiken spesifieke...

Bid gedurende Paasfees

Op Sondag, 31 Maart, vier Christene wêreldwyd Paassondag, die dag wat Jesus Christus se opstanding ná sy kruisiging gedenk....

Europese Christen-studente glo huiwerig om hul geloof te onthul

Soos die onlangse geval met die student, Shaun Christy van NWU uitgelig het, is daar ’n groot groep Christen-studente wat huiwerig is op...

Jesus se lyding aan die kruis was eg

Destyds is die rolprent, The Passion of the Christ van Mel Gibson, gekritiseer vir die gewelddadige uitbeelding van Jesus se kruisiging...

Libanese Christen-boer sê hulle plase word gebruik as terreine om aanvalle...

Hamas en Hezbollah gebruik albei taktiek wat die bevolking as menslike skilde gebruik, soos berig deur CBN News...

Gebedsflits: Die Kerk in Afrika suid van die Sahara word aangeval

Geskryf deur: Geopende Deure SA Artikelbron: www.opendoors.org.za Op 21 Maart, is Menseregtedag in Suid-Afrika gevier. ’n Dag waarop ons die opofferings onthou wat gemaak is om demokrasie te...

‘The Chosen’ seisoen vier van vandag af in SA-teaters!

The Chosen se vierde seisoen word hierdie Paasnaweek eksklusief by NuMetro-teaters in Suid-Afrikaanse teaters vertoon...

Aanval in Moskou het spesifiek Christene geteiken

Al hoe meer word bekend oor die gru-aanval in Moskou wat tot die dood van meer as 130 mense gelei het. Die feit dat die radikale...

Nuwe historiese Christelike roman gemik op tieners: ‘Die Uitgeskeurde Bybelblad’

Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, Die Uitgeskeurde Bybelblad, beloof om lesers mee te sleur in die aangrypende verhaal...

Iran verkiesingsresultate slegte nuus vir vervolgde Christene

Die uitslae van die parlementêre verkiesings in Iran vernietig die hoop op verbetering vir die Christelike minderheid. Iran se Islamitiese...

Tyger Run/Walk bereik nuwe hoogtes in 2024

Geskryf deur: Radio Tygerberg 104FM Artikelbron: Artikel verskaf  Die Tyger Run/Walk het opnuut diep spore getrap in die harte van hardlopers en stap-entoesiaste reg oor die...

’n Boek met ’n boodskap van hoop

Toe Karien Basson, die skrywer van Luister. God se stem in my lewe/ LISTEN. God’s voice in my life, en haar medewerker, Tanya Powell, die...

Koalisieregering lyk waarskynlik vir Suid-Afrika, maar hoe gaan die koalisie lyk?

’n Nuwe Brenthurst-meningspeiling het bevind dat die meeste Suid-Afrikaanse kiesers ’n koalisieregering verkies...

Israel sê Suid-Afrika buit Wêreldhof namens Hamas uit

Suid-Afrika het die Internasionale Hooggeregshof (ICJ) versoek om verdere stappe teen Israel neem omdat Israel volgens die ANC...

Meer as 10 000 bekerings tydens Take the Nations ­­– Paarl Jesus...

Die onlangse Take The Nations – Paarl Jesus Campaign het ’n onuitwisbare merk op die gemeenskap gelaat. Binne vier weke van voorbereiding...

Bekendes slaan af vir HelpJag

’n Groep bekendes het onlangs vir die eerste keer in Worcester in die Wes-Kaap byeengekom om te help om behoeftige kinders in Afrikaanse...

Bybelse wêreldbeskouing-netwerkgeleentheid by Transform 2024

Christene word uitgenooi om van vandag (21 Maart) tot 22 Maart by Transform 2024 in Kaapstad gebruik te maak van ’n seldsame geleentheid...

Prins William oorweeg ’n historiese wegbreek van die Kerk van Engeland

In ’n boeiende verkenning van die toekoms van die Britse koningshuis, het die bekende skrywer Robert Hardman die moontlikheid geopper dat...

Kyk uit vir Karen Kingsbury se ‘The Baxters’ wat as ’n...

Roma Downey, geliefd vir haar rol in Touched By An Angel, keer terug na televisieskerms in ’n nuwe Christelike televisiereeks, The Baxters...