Tuesday, July 28, 2026

Christen-broers in Indië het met swaarde en messe aangeval omdat hulle...

Twee Christen-mans is verlede week in Punjab aangeval deur lede van ’n Sikh-orde bekend as die Nihang Sikhs...

Finse politikus staan ​​vir die derde keer tereg vir haatspraak

Die Finse Hooggeregshof het bevestig dat Päivi Räsänen, ’n Finse parlementslid, vir ’n derde keer tereg sal staan ​​oor ’n twiet...

Konflik tussen Biden-administrasie en Amerika se grootste Christelike universiteit

’n Hewige stryd is besig om te ontvou tussen Amerika se grootste Christelike universiteit, Grand Canyon Universiteit (GCU)...

Amerika veto UNSC-resolusie vir volle VN-lidmaatskap vir Palestina

Amerika het verlede week ’n resolusie van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad (UNSC) geveto, wat breë steun...

Oudio-Bybels vir Nepal: van Kaapstad tot Katmandu!

Literature4Africa het die voorreg om elke maand tonne Bybels, Nuwe Testamente, Sondagskoolmateriaal, Bybelstudiemateriaal...

’n Praktiese oplossing vir plakkery en haweloosheid in Suid-Afrika

As jy in Kaapstad rondstap, kan jy nie anders nie as om die groot toename in rondlopers, plakkers en haweloosheid...

‘Saterag Samesyn’ kry ’n nuwe stem!

Danksy sy energieke en avontuurlustige persoonlikheid, kan luisteraars nie wag om Saterdagoggende van negeuur tot twaalfuur...

Is jy besig om uit te brand?

Uitbranding word gedefinieer as ’n toestand van liggaamlike, emosionele en geestelike uitputting wat veroorsaak...

Ek weet dit was U Here

Een Sondagmiddag het ek alleen huis toe gery nadat ek by my ouers aan die Weskus gekuier het. Ek het al talle kere...

Wenner van Meesters-toernooi sê om te wen definieer hom nie, sy...

Die wenner van die afgelope Meesters-toernooi, Scottie Scheffler, het gesê sy Christelike geloof hou sy voete vas op die aarde...

Godly Revolution: Dit is die grootste aanbiddingsgeleentheid vir die jeug in...

Die grootste aanbiddingsgeleentheid van 2024 vir die jeug is op pad! Wees op 14 Junie van 17:00 tot 21:00 daar by Lewende Woord...

Angus Buchan vra vir gebed vir Israel

Die bekende evangelis, oom Angus Buchan, het op sy Facebook-blad ’n oproep gedoen vir gebed vir Israel. Dit is...

Iets besonders is aan die gebeur … wees deel van 50...

Net soos ons binnekort na die stembus gaan, gaan ons familie in Indië ook binnekort stem. En hulle verkiesingsuitslag is...

Megadoop in Frankryk: 12 000 mense het hul lewens aan Jesus...

Meer as 12 000 mense is op Paassondag in Frankryk gedoop, berig CBN News. Dit verteenwoordig ’n rekord vir die land waar...

Die plaaslike kerk in Colombia ’n bron van hoop vir die...

Pastoor Deivis woon sy hele lewe lank in Colosó, Colombia. Hy ken die area soos die palm van sy hand en is lief vir sy buurt...

Beverly LaHaye op die ouderdom van 94 oorlede

Die bekende Christelike aktivis Beverly LaHaye is op die ouderdom van 94 oorlede. Sy het in 1979 Concerned Women...

‘The Chosen’ vertoon nog nuwe episodes in Suid-Afrikaanse rolprentteaters

Die wêreldwye reeks gaan verdere nuwe episodes van die vierde seisoen première ná oorweldigende reaksie op die rolprentdebuut...

Opwindende nuus: Akademia eersdaags in die Wes-Kaap

Akademia betree vanjaar ʼn nuwe groeifase. Die akademiese jaar het op ʼn hoë noot begin deur onder meer die ingebruikneming...

Iran: Geïllustreerde Bybel verander vrou se lewe

Darya was depressief en bang. Haar man wat heelwat ouer as sy was, het skielik aan ’n beroerte gesterf en haar agtjarige...

FEBA Kazakstan: nederige beplanning lei tot groot resultate

Argen (21) is ’n universiteitstudent van Almaty en die jongste van drie kinders wie se ouers geskei is. “My ma het haar bes...