Koningskind, waarom dink jy nog soos ’n weeskind?
Ek gesels nou die dag met my verloofde oor iets waarmee ek die afgelope tyd worstel in my verhouding met die Here. “Ek moet net uit my gedagtes...
God is besig om met die dorpie te praat
In die klein dorpie Meapleu bring die onderrig van ’n nuwe godsdiens hewige weerstand mee. “Enige evangelisasiegroep wat besoek...
ANC se pro-korrupsiebegroting dui op Ramaphosa se weiering om korrupsie te...
Die begroting se fiskale raamwerkverslag is op 2 April in die Parlement aanvaar ná 'n omstrede stemming. Dit baan die weg vir die ANC...
ESV-Bybel pas stilweg skrif aan
Die English Standard Version (ESV) Bybel ondergaan sy eerste opdatering in byna ’n dekade, met wysigings aan 36...
Nairobi is gasheer vir Afrika se eerste ‘International Religious Freedom Summit’
Kenia se hoofstad, Nairobi, sal op 16 Junie Afrika se eerste International Religious Freedom Summit aanbied, wat ’n belangrike...
Beskerm jou gesin met lewensversekering
1 Timoteus 5:8 roep ons as Christene om vir ons gesinne te sorg en in hul behoeftes te voorsien. Een manier om hierdie...
Leef as ’n ware gestuurde
Elke Christen is geroep om dissipels te maak, maar ook om as gestuurdes te leef – ’n roeping wat verder strek as die tradisionele beeld van ’n...
Oekraïne: Skyn God se lig in die skaduwee van die dood
Stel jou voor ’n jongman sê vir jou: “Ek gaan oormôre na die voorste linies. Daar is nie veel kans om te oorleef nie, maar ek sal veg...
Ontbloot! Die grootste bedreiging vir SA se sosiale en ekonomiese oorlewing!
Die Parlement se “Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake” hou tans landwye openbare verhore oor die geslagsneutrale enkel “Huwelikswet” om...
Ongeëwenaarde eenheid: Die Bybel se 63 000 kruisverwysings
Hierdie is al die kruisverwysings in die Bybel – ’n ongelooflike 63 000 skakels wat die 66 boeke verbind tot een samehangende verhaal...
Jack Hemmings, medestigter van Mission Aviation Fellowship, sterf op 103
Jack Hemmings, medestigter van Mission Aviation Fellowship (MAF) en ’n veteraan uit die Tweede Wêreldoorlog, is op 103-jarige ouderdom oorlede...
Jou stem maak saak: Help om die toekoms van JUIG! Tydskrif...
JOY! en JUIG! is al vir 20 jaar ’n stem van waarheid, bemoediging en geloof in Suid-Afrika. Met elke uitgawe poog ons om gelowiges...
Is Suid-Afrikaanse Christene werklik teen Trump? JUIG!-lesers, ons wil julle mening...
Ná Amerikaanse president Donald Trump se uitvoerende bevel in Februarie om tydelik hulp aan Suid-Afrika te onttrek totdat fondstoewysing geverifieer...
Die voorreg om te sterf in jou moedertaal
Haar hand rus sag in haar versorger se hand. Haar oë lyk hartseer, maar opgewonde oor wat wag – ek dink dit is grotendeels omdat sy weet...
‘n Nuwe identiteit
'n Liefde vir Jesus straal uit die 23-jarige Lenny, oftewel Leendert van Ieperen. Sy Hollandse bloed is duidelik te sien in sy witblonde hare en ligblou...
Die krag van gebed en dankbaarheid
Ek het ’n gebedsboekie waarin ek die name van my familie, naaste vriende en almal vir wie ek gelei word of gevra is om voor te bid...
NG Kerk Namibië maak bande los met Algemene Sinodeverband
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Namibië het besluit om hul verbintenis met die Algemene Sinode van die NG Kerk in Suid-Afrika te beëindig. Hierdie besluit...
Wikipedia-mede-stigter Larry Sanger kondig bekering tot Christenskap aan
Larry Sanger, medestigter van Wikipedia, het in die openbaar verklaar dat hy hom tot Christenskap bekeer het, ’n diepgaande verandering ná jare...
‘Afrika sal gered word!’: Wilberforce Academy Suid-Afrika 2025 verenig gelowiges regoor...
Wilberforce Academy Suid-Afrika het in Januarie Christelike leiers uit Suider-Afrika byeengebring vir ’n transformerende week van aanbidding, lering...
The 21: Kragtige nuwe film vereer Christelike martelare
Tien jaar nadat ISIS 21 Christenmans op ’n Libiese strand tereggestel het, word hul storie kragtig oorvertel in The 21, ’n baanbrekende...