Sunday, July 26, 2026

Jesus klop aan die deur sal jy oopmaak?

In 2 Kronieke 16:1-3 lees ons: “In die ses en dertigste regeringsjaar van Asa het koning Baesa van Israel met ’n veldtog teen Juda begin...

Moet Christene die Joodse feeste onderhou?

Daar is by sommige Christene onsekerheid en verwarring oor die vraag of die Joodse feeste vandag nog deur die Kerk onderhou moet word...

10 feite oor Geloftedag

Die Gelofte wat ’n groep Voortrekkers in 1838 kort vóór die Slag van Bloedrivier onder leiding van hoofkommandant A.W.J. (Andries) Pretorius...

Jeug-radikalisering en die ondermyning van die gesin

Die verskynsel van jeugradikalisering is nie meer beperk tot afgeleë ekstremistiese groepe nie, maar het die huise van gewone gesinne...

Take the Nations getuig van ’n beweging van God in Nigerië

Geskryf deur: Anjoné de Jager Die Jesus-veldtog wat onlangs in Kaduna, Nigerië, plaasgevind het, was volgens die Take the Nations-span een van die aangrypendste bewegings van...

Warm,koud … of lou? Die wêreldbeskouing-krisis in die Kerk vandag

Dit maak my mal hoe inkonsekwent baie Christene met hul wêreldbeskouing is. Baie Christene sê hulle glo in God en vertrou die Bybel as God...

3 punte omoor na te dink oor kompromie

Een van die grootste gevare wat die Kerk vandag moet trotseer, is kompromie. Ek sien dikwels hoe Christene en gemeentes hulle waardes...

Wanneer verwondering weer die begin van geloof word

Geloof begin nie by alles wat ons moet verstaan of regkry nie, maar by ’n hart wat in verwondering na Jesus kyk. Soos kinders wat eenvoudig glo en vertrou...

Praktiese administrasie vir bedieningsukses

David is al meer as 31 jaar getroud met die pragtige Ronelle. Saam het hulle vier wonderlike seuns – Jesse, Daniel, Luke en Nathan...

Kersfees Skouspel spog met twee unieke kore

Die Kersfees Skouspel word vanjaar verryk deur die besondere deelname van twee besonderse kore, naamlik die Magaliesberg Kinderkoor en die Transoranje...

Hoekom die Evangelie die linkses bedreig

Charlie Kirk se 22-jarige sluipmoordenaar, Tyler Robinson, het glo uit ’n konserwatiewe familie gekom. Die FBI het onthul dat Robinson...

Die KwaSizabantu Jeugkonferensie gee jeugdiges die geleentheid om nader aan God...

Die welbekende KwaSizabantu Jeugkonferensie speel 'n deurslaggewende rol om geestelike groei by jongmense te bewerkstelling...

Suid-Afrikaanse kerkleiers keer terug uit Israel en belowe om “die waarheid...

Die South African Friends of Israel (SAFI) bevestig dat ’n hoëvlak-afvaardiging van Suid-Afrikaanse Christelike...

Gee jouself!

In Suid-Afrika is ons baie bekend met “bakhandmentaliteit”. Dit word dikwels kreatief op emosiebelaaide plakkate met hartroerende verhale...

Hoop te midde van geweld in Tanzanië

In ’n land wat bekend is vir vrede en stabiliteit, was die geweld wat tydens Tanzanië se verkiesing op 29 Oktober uitgebreek het, skokkend...

Hoekom YouVersion nooit gemonetiseer sal word nie

Ek het ’n tegnologie-organisasie gestig met ’n geraamde waarde van miljarde. Hier is waarom ons weier om dit te monetiseer...

Om ’n stem te gee aan die stemloses in Mosambiek

Toe Maria 14 jaar oud was, het haar oom haar seksueel aangerand. Sy was te bang om dit vir iemand te vertel, maar toe sy malaria kry en in...

Die Hulp aan Afrika-projek van Dokters vir Lewe maak ’n merkwaardige...

In Oktober het die Hulp aan Afrika-inisiatief, ’n uitreik van die niewinsgewende organisasie, Dokters vir Lewe Internasionaal (DFL), weer na Mosambiek...

‘David’: Die Bybelse animasie van geloof, moed en reuse

Die vrolike geanimeerde musiekrolprent David, vervaardig in Kaapstad, het pas sy amptelike lokprent bekendgestel...

Geloofsgroepe in Indië druk vir nasionale gesprek oor groeiende vervolging

Weens ’n skerp toename in geweld teen Christene in Indië, het verskeie regs- en geloofsorganisasies hierdie maand opgeroep...