Wanneer die kerkbanke stil is: Hartverskeurende statistiek oor aborsie en kerkgangers
Wanneer laas het jou predikant die kwessie van aborsie en die heiligheid van menslike lewe vanaf die kansel aangespreek?
Israel versterk bande met die Oos-Kaap in Suid-Afrika
Na die AbaThembu-koning se besoek aan Israel versterk Israel bande met Suid-Afrika se Oos-Kaap in die velde van water, landbou, gesondheid en onderwys...
Israel gee Eretoekenning aan Leo Terrell en bring hulde aan Charlie...
Die Regering van Israel sal sy jaarlikse Eeretoekenning vir die stryd teen Antisemitisme toeken aan Leo Terrell, senior regsadviseur en voorsitter van ...
FEBA Internasionaal vier tagtig jaar van God se genade!
Die Suid-Afrikaanse kantoor, vandag bekend as FEBA Radio Suid-Afrika, is in 1996 gestig...
Tulpe wat in die woestyn blom: ’n lewende getuienis van Christelike...
Vanjaar is 150 000 tulpbolle, geskenk deur Christene uit Nederland, regoor Israel geplant as deel van ’n projek wat al meer as 25 jaar stilweg groei...
SA-animasie behaal rekordinkomste in die VSA met Dawid teen Goliat-storie
Die lewe het kuns nageboots op 19 Desember 2025, toe die Suid-Afrikaanse animasiefilm David landwyd in Noord-Amerikaanse teaters vrygestel is...
Bybelverkope styg tot rekordhoogtes in die VK en VSA
Bybelverkope het in 2025 rekordhoogtes in beide die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State bereik, volgens nuut vrygestelde bedryfsdata...
Iranse en Chinese oorlogskepe by Simonstad vir multinasionale vlootoefeninge
Ten spyte van Suid-Afrika se amptelike standpunt van neutraliteit en “nie-gebondenheid”, het vlootvaartuie van verskeie BRICS-lande in die kuswaters naby Kaapstad aangekom...
DRINGENDE NUUS: SACOFF reageer op die bedanking van die voorsitter van...
Bron: Ds. Bert Pretorius President – Suid-Afrikaanse Gemeenskap van Geloofsgebaseerde Broederskappe en Federasies (SACOFF) Die Suid-Afrikaanse Gemeenskap van...
DRINGENDE NUUS: CRL se Artikel 22-voorsitter bedank oor onreëlmatighede en bedreigings...
Om die integriteit van die oorspronklike dokument te behou, publiseer JUIG! die volledige persverklaring in Engels...
Nuwe navorsing wys skokkende toename in Christen-vervolging
Meer as 388 miljoen Christene regoor die wêreld staar nou hoë vlakke van vervolging en diskriminasie weens hul geloof in die gesig (op met 8 miljoen sedert verlede jaar se syfer van 380 miljoen)...
Het jy geweet? rus gelowiges toe en wek ’n nuwe honger...
Een maand ná bekendstelling doen Het jy geweet? Fassinerende feite uit die Bybel reeds presies waarvoor ons gebid het – dit trek harte van gelowiges terug na die Skrif...
Die Bnei Menashe keer terug na Sion
Op 23 November 2025 het die regering van Israel ’n besluit geneem wat die lewens van meer as 5 000 mense...
Herlewing in Kambodja
Wat as ’n goddelike openbaring in ’n hotelkamer begin het, het ’n nasionale ontwaking geword...
March for Life 2026: Onskuldige bloed en ’n nasionale verantwoordelikheid
Elke jaar verloor ons meer ongebore babas aan aborsie as die gekombineerde dodetal van misdaad en motorongelukke....
Help om iemand se sig te red … en hulle toekoms!
Die meeste Suid-Afrikaners glo dat melaatsheid lank gelede al verdwyn het. Die waarheid is egter dat melaatsheid steeds in ons pragtige land skuil, en ongemerk sommige van ons armste en kwesbaarste bure raak...
‘n Reis gevorm deur Geloof en Doel
My reis na sukses in besigheid is een wat deur beproewinge, oorwinnings en ’n onwankelbare geloof gekenmerk word...
Nuwe jaar, duidelike visie
“Waar die wil van die Here nie bekend gemaak word nie, verwilder ‘n volk; dit gaan goed met elkeen wat die wet van die Here onderhou.” – Spreuke 29:18
Moenie Kersfees kanselleer nie –al is familie ver
Die feestyd bring altyd gemengde emosies, veral as geliefdes nie naby is nie. Maar al is daar kilometers en tydsones tussen jou en jou familie...
Dankie Here, ek weet dit was U…
Geskryf deur: Carina Theunissen
Artikelbron: JUIG! Tydskrif
In Mei 2021 het ek vir twee dae lank, dag en nag, aanhoudend gehoes. My man het my die...


























