Tuesday, July 28, 2026

Afrikaans kraai koning: Afrikaans het steeds ’n tuiste by ’n Christenskool...

Afrikaans is steeds welkom en floreer by die multitalige Domino Servite Skool (DSS) in Kranskop, KwaZulu-Natal. Die skool verskaf...

Dankie, Here, ek weet dit was U

In Mei 2023 was ek in ‘n motorongeluk, wat 100% my eie skuld was. Gelukkig het niemand seergekry nie, maar my Hyundai Atos is afgeskryf...

Die verhaal van die twee mossies op die 1 sent-muntstuk

Tydens die tweede Anglo Boere-oorlog van 1899–1902 het die Britte gesukkel om die Boere te verslaan. Die Britte het die verskroeide aarde...

My wonderwerkstorie

Dit was Paastyd en ek was saam met my gesin by ’n skou toe ek skielik hewige pyn in my voete kry en swaar begin loop het...

Verlossing en herlewing in Uganda

Gedurende Junie en Julie het CfaN 15 Evangelie-veldtogte in Uganda gehou. In hierdie verslag kyk ons ​​na wat God in die eerste sewe...

Die Christendom in die wêreld Mauritius

Vinnige feite • Mauritius is ‘n klein eilandnasie in die Indiese Oseaan wat bekend is vir sy pragtige landskappe en diverse kultuur. • Bevolking: Ongeveer 1,3...

Kaapse Kansel 729AM: ‘n Kykie agter die luggolwe

Geskryf deur: Almarie du Preez Van vroegoggend tot laataand reis luisteraars in die geselskap van Kaapse Kansel 729AM. ‘n Betroubare, relevante gunsteling wat die Evangelie...

Welkom by ons kerkin Mauritius!: ‘n Hart vir Mauritius sedert 1978

Églises Chrétiennes Océan (ECOI) is geleë op die skilderagtige eiland van Mauritius en staan as ‘n baken van geloof en gemeenskap. Toegewyd aan die...

BELA-Wetsontwerp: Ons kinders behoort aan God en nié aan die staat...

Lig in Duisternis Uitgewers het met groot kommer kennis geneem van die nuutste verwikkelinge rondom die BELA-wetsontwerp...

Reuse ontwortelingskrisis bedreig Christene in sub-Sahara Afrika

Miljoene beland in vlugtelingkampe te midde van voortdurende gevaarDie geweld teenoor Christene regoor sub-Sahara Afrika is besig om ʼn...

WGO Vervaardig “Wêreldgesondheidskrisis” Om Globale Pandemie Verdrag Te Regverdig

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) probeer om wêreldwye beheer te vestig deur gebruik te maak van die voorgestelde "Globale Pandemie...

FEBA se Rampreaksie Radio Bring Stilte in die Storm

In sommige lande waar natuurrampe geneig is om voor te kom, is FEBA-spanne altyd gereed en toegerus om n helpende hand te bied...

“Almal is verantwoordelik vir hul lewenskeuses”: Lance de Vos se getuienis

Lance de Vos kom van Mitchells Plain in Kaapstad. Hy het 'n goeie opvoeding geniet. Dit het hom egter nie verhinder om verkeerde...

Bestryding teen gewettigde prostitusie, BELA-wetsontwerp en NGV gaan voort!

Family Policy Institute (FPI) werk saam met prokureurs en advokate om SWEAT se Hooggeregshof-aansoek teë te staan, wat daarop...

Duisende in Afrika ontwortel omdat hulle Jesus volg

Geskryf deur: Geopende Deure SA Die gewelddadige vervolging van Christene in sub-Sahara Afrika (SSA) is op ’n hoogtepunt. Teen die einde van 2022 is ’n...

Die dinamiese verhouding tussen kerk & kultuur

Dit was Peter Drucker wat eenkeer gesê het: “Kultuur eet strategie vir ontbyt.” Hierdie stelling beklemtoon die diepgaande impak wat kultuur...

Julita verken: Nederige armoede en ’n God wie se liefde ons...

Ek reis reg oor die wêreld soos God my lei. Verlede maand het ek na Zambië gereis en vir die eerste keer het ek mense saamgeneem – vier...

Die wêreld ly swaar aan Bybelarmoede: Maar wat is Bybelarmoede?

‘n Enkele Bybelversie handgeskrewe op ‘n klein stukkie papier is in ‘n Sjinese gevangenis ingesmokkel. Toe een van die gevangenes hierdie...

Vind lig in duisternis: Die geloofsreis van Miskyah Toth

Wat is dit wat ’n mens uit ’n donker plek in jou lewe laat uitklim? Wat is dit wat ons dryf om vorentoe te beweeg deur die donkerste tye...

Jou kanaal om Israel te troos

Op 7 Oktober 2023 het Hamas die grootste en wreedste aanval op Jode sedert die Jodeslagting geloods. Meer as 1 200 mans, vroue en kinders...