Artikelbron: Visegrad 24 op X 

  • Iron Dome (Ysterkoepel): Hierdie stelsel is ontwerp om kortafstandbedreigings soos vuurpyle en mortiere te onderskep, met ‘n reikafstand van 4 tot 70 kilometer. Elke Iron Dome-battery is toegerus met radar en lanseerders wat tot 20 onderskeppers kan afvuur.
  • David’s Sling (David se Slingervel): Hierdie missielverdedigingstelsel is bedoel vir langerafstandbedreigings en kan teikens tot 300 kilometer weg onderskep. Dit gebruik kinetiese “hit-to-kill”-tegnologie om ballistiese missiele effektief te onderskep en te vernietig.
  • Arrow 2 en Arrow 3 (Pyl 2 en Pyl 3): Hierdie gevorderde stelsels is ontwerp om teen medium- en langafstandmissiele te verdedig, met ‘n reikafstand van tot 2 400 kilometer. Hulle het die vermoë om tot 14 missiele gelyktydig te teiken.
  • Iron Beam (Ysterstraal): Die nuutste toevoeging tot Israel se lugverdedigingsarsenaal, die Iron Beam, is ontwerp as ‘n laser-gebaseerde wapensisteem om inkomende missiele af te skiet. Dit is egter steeds in ontwikkeling en nog nie operasioneel nie.

Klik hier om OP HOOGTE van die nuus te bly deur op ons GRATIS weeklikse nuusbrief in te teken.

> Ondersteun asseblief Christen-media en -joernalistiek in Suid-Afrika. Help ons om die Woord van God te verkondig en standpunt in te neem vir die waarheid deur ’n skenking aan ons bediening te maak. Ons waardeer jou ondersteuning. Klik hier om hande te vat met JUIG! Tydskrif.
 

Datum gepubliseer: 08/10/2024

VRYWARING
JUIG! Nuus is ’n Christen-nuusportaal wat vooraf gepubliseerde artikels deur skrywers van oral in die wêreld beskikbaar stel. Die skakel en oorspronklike bron van elke artikel word verskaf en die skrywer van elke artikel word ook aangedui (waar moontlik). Hoewel ons ook baie van ons eie artikels publiseer wat deur JUIG! se eie joernaliste geskryf is, skep ons nie uitsluitlik ons eie inhoud nie. Enige sienings of menings wat op hierdie webtuiste verskyn, is uitsluitlik dié van die skrywer en verteenwoordig nie

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here