SA gashere word geprys nadat hulle weier om Israeliese prof te...
Die Ophthalmological Society of South Africa (OSSA) is geprys omdat hulle standvastig gebly het teen druk om die Israeliese pediatriese...
Sionsbruid– ’n Roerende reis van genade en genesing
Met die Sionsbruid Omnibus bring Hezia Tsiýon ’n aangrypende en kragtige storie na lesers – een wat mens nie maklik neersit nie. Hierdie...
Wat sou jy doen as jy alles verloor het maar jy...
Fisiese mishandeling. Verwerping. Dreigemente. Sedert Nesi in 2019 ’n Christen geword het, het sy dít en nog meer verduur van die mense in...
Ramaphosa talm terwyl SA/VSA-verhoudinge in ’n volwaardige krisis verval!
Minister van Finansies, Enoch Godongwana, se hersiene Begroting, wat op 12 Maart voorgelê is, is deur die DA in die Regering van...
Geestelike leiers en Christelike werkers verenig by predikantekonferensie
Meer as 2,000 afgevaardigdes van die VSA, VK, Armenië, Indië, Frankryk, Hongarye, Australië, Suid-Amerika, Kongo, Mosambiek...
Ontdek jou Godgegewe roeping
Sedert ek gered is en deur God tot die bediening geroep is, het ek ’n passie om ander ook die vreugde van redding te laat ervaar...
Eksgangster voed die hongeres
Ek is gebore op ’n plaas in Tulbagh, diep weggesteek tussen die Winterhoekberge, die jongste van ’n baie groot gesin. My pa het op...
Hoe kry ek my saak met God reg?
Om jou saak met God “reg” te kry, moet jy eers verstaan wat “verkeerd” is. Die antwoord is sonde. “Daar is niemand wat goed doen nie...
Geroep as diepseeduikers: Hoe diep is jy bereid om te gaan?
Ek het altyd gedink al wat nodig is vir iemand om Jesus met oorgawe te volg, is dat hulle oë moet oopgaan. As hulle net iets kan...
Hoe om die BELA-wet te verstaan, en die rol van tuisonderrig
Die implementering van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (BELA) het gelei tot belangrike gesprekke oor die toekoms van onderwys in Suid-Afrika. Na mate...
Gaan die ANC se miljard-rand-blapse Suid-Afrika bankrot maak? Skokkende oudit onthul...
Die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) staan voor sy grootste uitdaging tot dusver terwyl dit weer probeer om die Begroting op
Helpende Hand open Afrikaanse kleuterskool in Kleinfontein
Geskryf deur: Solidariteit Helpende Hand
Artikelbron: Verskaf
Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek het vandeesweek amptelik sy agtste, splinternuwe kleuterskool en naskoolsentrum in die hart van...
Waarom het ek ’n testament nodig?
Boedelbeplanning is ’n noodsaaklike deel van goeie rentmeesterskap. As Christene het ons die verantwoordelikheid om die geld en...
Hoe leer ek my kind van sonde?
Die gebeure van Genesis 3 en die tragiese gevolge daarvan is ’n tema wat in sekere kringe van die Kerk van Christus nie die nodige aandag kry nie...
Wat is die ‘Bela’-wet en waarom die kontroversie?
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) het ’n fokuspunt van debat regoor Suid-Afrika geword. Al word dit voorgehou...
Nuwe Lof: Dra jou kennis oor!
Paulus gee Timoteus opdrag om dit wat hy by hom geleer het aan betroubare manne oor te dra, wat dit weer aan ander kan leer (2 Tim 2:2)...
’n Wen vir Christus: Die jong jokkie ry elke wedren tot...
Geskryf deur: Maryna van Wyk
Artikelbron: JUIG! Tydskrif
Vroegoggend kom ’n jongman deur die mistigheid aangestap oor die lang-uitgestrekte oefenbaan by die Fairview-resiesbaan buite Gqeberha. Dit...
NPO-dag eer Suid-Afrika se onbesonge helde
Organisasies sonder winsbejag (OSW's oftewel NPOs) speel 'n noodsaaklike rol in die bevordering van voorspoedige gemeenskappe...
Dit is weer tyd vir Christene om te verenig by die...
Vir baie jare het KwaSizabantu die inisiatief geneem om elke tweede jaar 'n konferensie aan te bied vir geestelike leiers, pastore, predikers...
Verandering,vooruitgang en dit wat vas bly staan
Wie sou ooit kon dink dat heden-daagse tegnologie die voormalige wetenskapfiksieflieks van die 90’s na kinderspeletjies sou laat lyk?...
























